Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-esta

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Sea-esta
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ronel N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N

Pragtige, netjiese omgewing. Veilig, stil en rustig.

Baie lekker stil en rustig.

Sea-esta se terugvoer

Ons is so bly jy het dié pragtige en rustige omgewing geniet en veilig gevoel. Jy is welkom terug enige tyd Ronel.

Sea-esta
Charne O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne O

Netjies en meer as genoeg.

Ons het so lekker in Sea-esta gebly. Die huisie is perfek en ons het niks meer nodig gehad nie. Dit is lekker naby aan die swembad en stap afstand van die see af.

Sea-esta se terugvoer

Ons is bly jy het lekker gebly in Sea-esta
Kom kuier gerus weer Charne!

Sea-esta
Yolanda Meissenheimer M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda Meissenheimer M

Dis 'n lieflike skoon plekkie naby die see. Het heerlik daar gebly en sal beslis weer daar wil bly. Beveel dit beslis aan.

Sien sterre.

Sea-esta se terugvoer

Groot plesier Yolana! Hoop julle kom weer vinnig kuier.

Sea-esta
Christiaan Philippus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Philippus L

Een van die beste kwaliteit vir meubels en bybehore nog ooit beleef.

Vandat jy instap, sien jy net kwaliteit en netheid. Sleutels was super gerieflik om te kry.

Sea-esta se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Christiaan, ek hoop julle kom weer hier in ons plekkie bly.

Sea-esta
Tony H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony H

Dit was 'n baie aangename vakansie met goeie verblyf.

Die woonstel het in alle opsigte aan ons vereistes voldoen. Die webtuiste se personeel was puik. Ons waardeer julle hulpvaardigheid.

Sea-esta se terugvoer

Dis 'n groot pleaier Tony. Ek hoop julle kom kuier gou weer veral in die somer maande.

Sea-esta
Corné N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné N

Netjies, skoon en al die nodige fasiliteite.

Dit was baie aangenaam om daar te bly. Die plek is goed ingerig en voorsien alles wat nodig is vir 'n selfsorgeenheid. Stap na die strand en skemerkelkie is 'n wenner. Beveel dit definitief aan.

Sea-esta se terugvoer

Die skemerkelkie by die strand is 'n wenner nè. Julle is welkom enige tyd.

Sea-esta
Micaela S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela S

Fantastic! Modern, clean and calm.

Accommodation certainly delivered on all the expectations set by the advert. Beautiful place in a lovely location. Most impressed by how clean and tidy the space was.

Sea-esta se terugvoer

It is a pleasure Micaela. So glad you enjoyed your time in our accomodation. You are welcome back anytime.

Sea-esta
Joe H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joe H

Dit was lekker.

Dit was baie lekker, die mense daar is ook baie vriendelik die ligging is reg die dorp plettenberg baai is baie mooi en skoon.

Sea-esta se terugvoer

Groot plesier, Joe. Hoop julle kom kuier weer hier in Keurboomsstrand.

Sea-esta
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrandweg, Dunes Resort, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7faed2dee931da0fda3d170bd5767dbc38f6460351a9fe63a99aab74033552992157ae38437239d8a61e42ba3656af7f178?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Keurboomstrand Road Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.009936304987 23.422445163791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang