Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-esta

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrandweg, Dunes Resort, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea-esta is 'n selfsorg-ateljee in The Dunes Resort by Keurboomstrand. Dis net 10 minute se ry vanaf Plettenbergbaai en 110 km vanaf George Lughawe. Die ligging is ideaal vir diegene wat die pragtige Tuinroete wil verken. Gaste by die oord het direkte toegang tot die Keurboomsrivierstrand teen die oord en hulle kan 'n piekniek of skemerkelkies daar geniet.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, koffiedompelpot, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV met Showmax en Netflix. Daar is ook 2 stoele en 'n lessenaar. Die eenheid lei na 'n stoep en braai-area met 'n onderdakparkeerplek langs dit. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oord bied 24 uur-sekuriteit en 'n uitkykdek 600 m van die woonstel af waar gaste 'n skemerkelkie of piekniek kan geniet. Gaste kan ook dolfyne en walvisse van die dek af sien. 'n Veilige paadjie deur die lowerryke woud lei na 'n privaat strand en dit word saans verlig.

Daar is 2 swembaddens, 'n klimraam, fantastiese visvanggeleenthede en 'n Blouvlagstrand naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Keurboomstrandweg, Dunes Resort, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea-esta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrandweg, Dunes Resort, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7faed2dee931da0fda3d170bd5767dbc38f6460351a9fe63a99aab74033552992157ae38437239d8a61e42ba3656af7f178?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Keurboomstrand Road Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.009936304987 23.422445163791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang