Sea Esta Beach House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 108, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Sea Esta Beach House is 'n vakansiehuis, ideaal vir 'n spontane naweekwegbreek in Zinkwazi Beach. Dit is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is stapafstand vanaf die strand.
Die ruim huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak het. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Die verblyf het ook 'n omsetter wat ononderbroke kragtoevoer verseker. Daar is ook 'n TV en WiFi.
Hierdie huis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, en bied gerieflike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Nkwazi-rylaan 108, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 108, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal