Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-Esta Jbay House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljauws-weg 38., Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea-Esta Jbay House bied selfsorg-verblyf in Jeffreysbaai. Die perseel het 'n uitsig oor die Kabeljauws-strandmeer en -natuurreservaat en is net 200 m van die strand af.

Verblyf is beskikbaar in 'n hoofhuis en 'n tuinwoonstel. Daar is ook 'n woonstelletjie vir tieners wat slegs saam met die hoofhuis of die tuinwoonstel bespreek kan word. Dit kan nie op sy eie bespreek word nie.

Die hoofhuis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis wat met al die nodige toebehore om kos mee te kook toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien, ysmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die huis het 'n kuier-area met 'n braai en 'n leefarea wat lei na 'n groot houtdek met 'n uitsig oor die strandmeer en die nabygeleë strand.

Die tuin woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die tweede woonstel het oopplan-leefareas en 'n ry kaste wat die slaapkamer-areas verdeel. Hierdie woonstel het 1 badkamer en 'n kuier-area met 'n tafeltennisblad, maar het nie 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg nie.

Die woonstelletjie vir tieners het 'n oopplan-leefarea en -vermaakarea met 'n tafeltennistafel. Die 2 kamers word deur 'n ry kaste verdeel en elke slaaparea het 2 enkelbeddens. Hierdie woonstel het 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kabeljauws-weg 38., Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sea-Esta Jbay House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljauws-weg 38., Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3359c9a347d9f55206850aebd76fd3b88779a3cabe29d24929b6d103296a46621b2c5b96a2296efceb9c6d0d926a4b6c965a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 38 Kabeljauws Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006641 24.931252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang