Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Five Boutique Hotel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Central Rylaan, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 840 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Met 'n uitstekende ligging, net 300 meter van Suid-Afrika se mees glansryke strand, Kampsbaai, bied Sea Five Boutique Hotel 7 eksklusiewe en suite-kamers met helder, asemrowende berg- en see-uitsigte. Gemik op die oordeelkundige reisiger, Sea Five Boutique Hotel beklemtoon die werklike ooreenkoms tussen Kaapstad se Atlantiese kuslyn en die Europese Riviera. Nie tevrede om op die louere van sy skouspelagtige ligging te rus nie, gee die hotel veral aandag aan die fynste besonderhede. Hierdie is 'n 'strandhuis' met 'n verskil.

Elke kamer van Sea Five Boutique Hotel is individueel gestileer deur die kreatiewe samewerking van top Suid-Afrikaanse binneontwerper, Francois Du Plessis en Sea Five se Italiaanse direkteur Nicolò Stortiglione Pudel. Die resultaat is 'n pragtige verbinding van die Mediterreense en Suider-Afrikaanse kleurpalet, 'n eklektiese mengsel van die ruimte van die natuur en verfynde luukse. Gaste kan uitsien na die seldsame bederf om tussen die lakens van 100% suiwer Italiaanse linne te slaap en wakker te word met die geur van varsgebakte brood en croissants. Geriewe in die kamer sluit in: TV met DStv, lugversorging/verhitting, ondervloerse verhitte badkamer, koninggrootte-bed, ekstra lengte elektroniese kluis en 'n persoonlike kroeg. Almal het privaat terrasse; tuinsuites loop uit in 'n afgesonderde witblom-oase, terwyl die groot dakwoonstel-hoofsuite spog met 360 grade-uitsigte oor die omliggende berge en see.

Eksklusiewe middagetes word op versoek bedien in plekke wat by gaste se elke bui kan pas. Hulle kan vars pasta en kreef bedien met organies gekweekte kruie en slaaie uit die tuin verwag, alles gedek op tafels gedek met keurige, uitgesoekte linne. By Sea Five Boutique Hotel is geen moeite ontsien om gaste 'n unieke ervaring van die uitstaande te bied nie.

Geriewe sluit in: 'n swembad, privaat parkeerplek, WiFi-stelsel.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in: Tafelberg, Leeukop-trekking en Kampsbaai-promenade.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Arabies
  • Frans
  • Italiaans
  • Spaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Sea Five Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Management Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 Central Rylaan, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Five Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Central Rylaan, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5562bc80c39e1fada73eb2b00b1f96aee7362744da66a429fe76b38b1f4af5f1038c168d3d9d20bffd3e37d92817dcc8297f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 840 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 5 Central Drive Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.951005162518 18.381280303001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang