Sea Five Boutique Hotel
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Central Rylaan, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 840 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sea Five Boutique Hotel het 'n perfekte ligging, net 300 m vanaf Kampsbaai, Suid-Afrika se spogstrand. Ons het 7 eksklusiewe en suite-kamers met helder, asemrowende uitsigte oor die see en die berg. Dit is ideaal vir oordeelkundige reisigers en internasionale reisigers word dikwels hier herinner aan die Europese Riviera as hulle by ons inklok. Ons gee aandag aan die fynste besonderhede en gaan uit ons pad uit om 'n strandhuis-ervaring met 'n verskil te voorsien.
Elke kamer is individueel versier deur Francois Du Plesis en Sea Five se Italiaanse direkteur Nicolò Stortiglione Pudel. Die resultaat van hul samewerking is 'n pragtige vermenging van Mediterreense en Suider-Afrikaanse kleurskakerings. Gaste word bederf met Italiaanse linne (100% katoen), vars brood en croissants soggens, en elke kamer is toegerus met 'n TV met DStv, lugversorging/verwarmer, ondervloerse verhitting in die badkamer, 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed, elektroniese kluis en 'n kroegie. Verder het elke kamer ook 'n privaat terras en die tuin-suites maak oop op pragtige oases van wit blomme. Die dakwoonstel spog met 'n 360º-uitsig oor die omliggende berge en see.
Die eksklusiewe middagetes word op versoek voorgesit waar gaste dit wil nuttig. Gaste word bederf met vars pasta, kreef, organiese kruie en slaai uit ons tuin en dit word bedien by tafels wat pragtig versier is. Ons doen alles in ons vermoë om 'n uitnemende ervaring te bied.
Geriewe op die perseel: swembad, privaat parkering en WiFi.
Nabye geriewe sluit in: Tafelberg, Leeukop en die Kamsbaai-promenade.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Arabies
- Frans
- Italiaans
- Spaans
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Management Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 5 Central Rylaan, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Five Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Central Rylaan, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang