Sea Forever
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shadstraat 18, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea Forever is 'n selfsorghuis aan die einde van 'n doodloopstraat in Pennington. Dit is naby die strand, rivier en lekker visvangplekke.
Die huis het 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n gastebadkamer met 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eet-area en -sitarea wat na die stoep lei. Die kombuis is met 2 yskaste, 'n mikro, en skottelgoedwasser toegerus, asook 'n waskamer met 'n wasmasjien. Die stoep het sitplek, 'n tafel en braaigeriewe. Verder is daar 'n kluis, alarmstelsel, outomatiese hek en parkeerplek.
Sea Forever het 'n pragtige tuin, groot swembad en alle areas het 'n pragtige see-uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christopher Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Shadstraat 18, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea Forever het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shadstraat 18, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal