Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Gem

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Sea Gem
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Petro S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Baie lekker gebly.

Dit is 'n pragtige ruim woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Die woonstel is baie netjies en skoon. Ons sal vir seker weer daar bespreek in die toekoms.

Gert En Anelia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert En Anelia S

Netjiese skoon en veilige waarde vir geld eenheid. (Het wel WiFi gemis).

Baie lekker gebly. Baie mooi uitsig oor die see gehad. Eenheid was baie skoon en te alle tye veilig gevoel. Baie naby aan restaurante. Motorhuis 'n absolute bonus.

Jerlaine J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jerlaine J

Neat spacious.

Excellent breakaway from hustle and bustle and noise. Safe due to excellent security. Friendly. In between 2 malls. No stress if you forgot something. Beautiful and safe to do beach or road walk.

Leander V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leander V

Was 'n lekker gebied. Mooi en skoon. Uitsig uitstekend.

Die verblyf was fantasties en was naby aan die see.

Charlize V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize V

Baie rustig en veilige omgewing met 'n mooi see-uitsig.

Sien sterre.

Delmaine S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmaine S

Sentraal geleë van winkels, netjies, sekuriteitbeamptes is vriendelik.

Baie rustig, privaatheid.

Sandra P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Baie oulike woonstel, baie goed toegerus met uitsig oor die see en loop-afstand van strand, winkels en restaurante.

Ons het 4 dae oorgeslaap en baie gerieflik gebly in die oulike goed toegeruste woonstel. Daar is 'n pragtige uitsig oor die see en dis loop-afstand van strand, winkels en restaurante. Die toesluit-garage is 'n bonus en die sekuriteit by die hek dra daartoe by dat mens baie veilig voel. Die hoofpad is maar besig vroeg wanneer almal werk toe gaan, maar daarvoor het mens begrip. Die strande is lieflik skoon en die sonsondergang oor Robben-eiland was pragtig. Ek sal graag weer daar oorbly. Die afhaal van die sleutel met ons vertrek was nie goed gekommunikeer nie, maar ons kon dit uitsorteer. Dankie Thanya dat ons daar kon bly.

Manus S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manus S

Gerieflik, netjies, naby winkels.

Dit was sleg om nie die berg te kon sien vanuit die woonstel nie. Verder was alles perfek gewees. Ek sal weer daarvan gebruik maak.

Annemarie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K

Waarde vir geld.

Het baie lekker gebly. Baie mooi uitsig oor die see.

Anneli H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneli H

Eenheid was baie netjies en skoon.

Die kommunikasie van die gastehuis is baie swak. Ons personeel het vroegoggend Kaap toe gevlieg en dadelik aanleg toe. Ek het dit so probeer verduidelik vir die gastehuis dat hulle die R1000 deposito sal oorbetaal sodra hulle kan, dit was 'n groot storie aan hulle kant en hulle was baie ongeskik oor die telefoon en selfs met die gaste.

Rudy V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rudy V

Die moeilikste plek waar ons nog ooit gebly het.

Voor jy daar kom moet jy R1000 breakage bedrag betaal. Die dame is baie kortaf op die boodskappe. Dan moet jy 'n app aflaai om by die hek in te kom en daar is 'n hele lys dinge wat jy moet doen om die sleutels te kry. Jy moet al die gaste se ID pics vir haar stuur om by die hek geregistreer te word. Hulle laat glad nie besoekers toe nie. Praat nie van oorslaap nie, net kom hallo sê. As jy daar kom sukkel jy om die plek te kry, die sekuriteit het ons gehelp soek na die woonstel. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is 'n bietjie van 'n view net van die see. Die toilet het nie mooi gewerk nie. As jy flush bly hy op. Ek het hom sommer reggemaak. Die oggend toe ons uitboek net na 6, stuur sy vir my 'n boodskap om te herinner ons moet uit en ons moet die asblik leegmaak en die skottelgoed was. Het nog nooit daarvan gehoor nie. Toe ons by die hek kom toe is ons klaar van die app afgehaal en kon nie die Exit-hek oopmaak nie. Sal nooit weer daar bly nie en niemand aanbeveel om daar te bly nie.

Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker, netjies en kon die see sien vanuit die woonstel.

Als was baie mooi, skoon en netjies. Naby die see en winkels.

James S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James S

Skoon, netjies, alle geriewe, goeie ligging om Kaapstad & omgewing te besigtig.

Ongelukkig geen Wi-Fi.

Shanice A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shanice A

Rustige bederfnaweek.

Dit was baie rustig ons het die rustigheid en veiligheid baie geniet.

Vanaf R1 150
R1 150 R958
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R958
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis Drive 1006, Dolphin Ridge 81, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyYWE5OTExLWRiNTMtNDVlZi04NzFiLTMzNTc5M2FkMjkyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R958 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 1006 Otto du Plessis Drive 81 Dolphin Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.789357818341 18.458055179762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang