Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Gem

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Petro S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige ruim woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Die woonstel is baie netjies en skoon. Ons sal vir seker weer daar bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert En Anelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjiese skoon en veilige waarde vir geld eenheid. (Het wel WiFi gemis). Baie lekker gebly. Baie mooi uitsig oor die see gehad. Eenheid was baie skoon en te alle tye veilig gevoel. Baie naby aan restaurante. Motorhuis 'n absolute bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerlaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Neat spacious. Excellent breakaway from hustle and bustle and noise. Safe due to excellent security. Friendly. In between 2 malls. No stress if you forgot something. Beautiful and safe to do beach or road walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leander V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Was 'n lekker gebied. Mooi en skoon. Uitsig uitstekend. Die verblyf was fantasties en was naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlize V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2023

Baie rustig en veilige omgewing met 'n mooi see-uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Sentraal geleë van winkels, netjies, sekuriteitbeamptes is vriendelik. Baie rustig, privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie oulike woonstel, baie goed toegerus met uitsig oor die see en loop-afstand van strand, winkels en restaurante. Ons het 4 dae oorgeslaap en baie gerieflik gebly in die oulike goed toegeruste woonstel. Daar is 'n pragtige uitsig oor die see en dis loop-afstand van strand, winkels en restaurante. Die toesluit-garage is 'n bonus en die sekuriteit by die hek dra daartoe by dat mens baie veilig voel. Die hoofpad is maar besig vroeg wanneer almal werk toe gaan, maar daarvoor het mens begrip. Die strande is lieflik skoon en die sonsondergang oor Robben-eiland was pragtig. Ek sal graag weer daar oorbly. Die afhaal van die sleutel met ons vertrek was nie goed gekommunikeer nie, maar ons kon dit uitsorteer. Dankie Thanya dat ons daar kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Gerieflik, netjies, naby winkels. Dit was sleg om nie die berg te kon sien vanuit die woonstel nie. Verder was alles perfek gewees. Ek sal weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Waarde vir geld. Het baie lekker gebly. Baie mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli H
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Feb 2022

Eenheid was baie netjies en skoon. Die kommunikasie van die gastehuis is baie swak. Ons personeel het vroegoggend Kaap toe gevlieg en dadelik aanleg toe. Ek het dit so probeer verduidelik vir die gastehuis dat hulle die R1000 deposito sal oorbetaal sodra hulle kan, dit was 'n groot storie aan hulle kant en hulle was baie ongeskik oor die telefoon en selfs met die gaste.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R958
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R958
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis Drive 1006, Dolphin Ridge 81, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyYWE5OTExLWRiNTMtNDVlZi04NzFiLTMzNTc5M2FkMjkyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R958 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 1006 Otto du Plessis Drive 81 Dolphin Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.789357818341 18.458055179762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang