Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Gem

Spesiale Aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 28 Jan 2024 tot 13 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis Drive 1006, Dolphin Ridge 81, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 R958 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Gem is 'n woonstel in Bloubergstrand. Dié selfsorgwoonstel is in die Dolphin Ridge in Bloubergstrand, 'n veilige kompleks sowat 500 m van Big Bay-strand af, geleë. Dit is ook stapafstand van al die geriewe en restaurante af.

Dié sluit-en-gaan-uit-woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware in. Die ruim leefarea het 'n platskerm-TV met DStv-toegang. Die slaapkamer en die leefarea het luisterryke see-uitsigte.

Daar is 'n veilige toesluitmotorhuis. Verder is daar 'n wassery in die Dolphin Ridge-kompleks wat met munte werk beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Petro S
5.0
Baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige ruim woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Die woonstel is baie netjies en skoon. Ons sal vir seker weer ...
Sien meer
Mrt 2024
Gert En Anelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese skoon en veilige waarde vir geld eenheid. (Het wel WiFi gemis). Baie lekker gebly. Baie mooi uitsig oor die see gehad. Eenheid was baie skoon...
Sien meer
Feb 2024
Jerlaine J
Saam met lewensmaat
4.8
Neat spacious. Excellent breakaway from hustle and bustle and noise. Safe due to excellent security. Friendly. In between 2 malls. No s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Leander V
Saam met lewensmaat
4.6
Was 'n lekker gebied. Mooi en skoon. Uitsig uitstekend. Die verblyf was fantasties en was naby aan die see.
Jan 2023
Charlize V
Saam met vriende
4.2
Baie rustig en veilige omgewing met 'n mooi see-uitsig. Sien sterre.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Otto du Plessis Drive 1006, Dolphin Ridge 81, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Gem het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R958
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R958
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis Drive 1006, Dolphin Ridge 81, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyYWE5OTExLWRiNTMtNDVlZi04NzFiLTMzNTc5M2FkMjkyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R958 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 1006 Otto du Plessis Drive 81 Dolphin Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.789357818341 18.458055179762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang