Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Jewel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Sea Jewel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Janetta J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta J

Amazing house, hostess and view.

One of the best houses I've ever been to, spacious, clean, with enough bathrooms and the best view. Thanks to a great hostess, we really enjoyed our stay. We will definitely be back.

Sea Jewel se terugvoer

Hello Janetta,

Thank you for the positive feedback. I'm glad you and your family enjoyed your stay. I hope to see you again soon.

Regards

Sea Jewel
Karenza O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karenza O

'n Juweel by die see.

Ons was 2 gesinne met (4 volwassenes en 4 tieners). Almal was aangenaam verras met wat Sea Jewel bied. Dit het alles en nog meer gehad wat mens benodig om dit 'n onvergeetlike verblyf te maak. Vivien het ons baie vriendelik verwelkom en het onmiddellik gereageer as ons iets nodig gehad het. Ons sal beslis terug wees!

Sea Jewel se terugvoer

Hi Karenza,

Baie dankie vir die terugvoering en bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Sea Jewel

Sea Jewel
Cobus H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus H

Ongelooflik lekker.

Dit is 'n heerlike groot, ruim kuierhuis wat baie lekker is vir 2 families.

Sea Jewel se terugvoer

Hello Cobus,

Baie dankie vir die terugvoering en hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Sea Jewel
Cathy H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy H

Excellent.

Great stay. Good location. Lots of living space. Enjoyed indoor braai as it was very windy.

Sea Jewel se terugvoer

Hi Cathy,

Thanks for the feedback and hope to see you soon again.

Regards

Sea Jewel
Anisha A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anisha A

Stay was very nice, but the water was cold the whole time.

My stay was very nice. I enjoyed it. I would like to go again to Sea Jewel. Only one thing that upset me was the geyser; the water was cold the whole time, and the WiFi didn't work properly. That's very bad service because there is no signal.

Sea Jewel se terugvoer

Hi Anisha,

I'm not sure why you didn't contact me regarding the geyser as you had my number. Most probably, the geyser was not switched on.

Regards

Sea Jewel
Callie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie T

Heerlike vakansiehuis.

Ons verblyf by Sea Jewel was besonder lekker. Heerlike ruim huis vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die huis is binne stapafstand van 'n heerlike swemstrandjie. Vivian wat kom oopsluit het was stiptelik, altyd beskikbaar en baie hulpvaardig. Ons sal graag weer kom kuier.

Sea Jewel se terugvoer

Hello Callie,

Baie dankie vir die terugvoering en bly julle het dit geniet. Hopelik sien ons julle binnekort weer.

Groete

Sea Jewel
Vanessa January J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa January J

Tranquil, comfortable, homely space with exceptional views!

Well equipped, clean and comfortable home. We sincerely appreciated the added convenience of the inverter.

Sea Jewel se terugvoer

Hi Vanessa,

Baie dankie vir die terugvoering en hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Sea Jewel
Jacqueline C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C

Baie goeie waarde vir geld.

Ongelooflike lekker huis. Ons het saam met vriende en ons kleinkinders na hierdie huis gegaan. Dis ideaal en cater vir jonk en oud. Ons het veilig gevoel en daar is absoluut geen klagtes nie. Baie dankie, ons sal julle graag weer wil besoek.

Royce K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Royce K

What an awesome house and 10 points to the housekeeper what a friendly and helpful lady.

Awesome weekend except for the crazy weather conditions that unfortunately did not allow us keen fishermen a chance. Overall we really enjoyed the stay and the house was in tip-top condition. Will definitely be back and recommend it to others.

Sea Jewel se terugvoer

Hi Royce,

Thanks for your feedback and am glad you enjoyed your stay even with the bad weather. Hope to see you soon.

Sea Jewel

Sea Jewel
Elza N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza N

Pragtige plek, baie goed toegerus! Heerlik gebly.

Baie goeie waarde vir geld! Goed versorg en smaakvol. Sal graag teruggaan.

Sea Jewel se terugvoer

Hello Elza, baie dankie vir die terugvoering en hoop om julle weer gou te sien. Groete

Sea Jewel
Tamlin M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlin M

Kan nie verkeerd gaan met Sea Jewel.

Net die regte plek vir 'n wegbreek en om te gaan ontspan! View breathtaking.

Sea Jewel se terugvoer

Hi Tamlin

Baie dankie vir jou terrugvoering en hoop om julle gou weer te sien

Groete

Sea Jewel
Sulani S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulani S

Fantasties!

Baie mooi huis, baie spasie, groot stoep met uitkyk oor die see en lekker binnebraai. Ons het so lekker gekuier.

Sea Jewel se terugvoer

Hello Sulani, baie dankie vir jou terugvoering en hoop om julle gou weer te sien. Groete

Sea Jewel
Toekie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toekie S

Onvergeetlik!

See vakansie waarvan almal droom! Pragtige huis met alles wat jou hart begeer om te kuier en te onspan en dan die uitsig (ligging) perfek! See-uitsig met sonskopkoms en sonsondergang en letterlik 'n klipgooi van die strand af! My 2 tieners het die boonste sitkamer baie geniet! Gaan definitief weer Sea Jewel besoek, so gou as moonlik!

Sea Jewel se terugvoer

Hello Toekie, baie dankie vir jou terugvoering en hoop om julle gou weer te sien.

Sea Jewel
Jean T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean T

Clean, well equipped, comfortable.

The house was better equipped than my own home. Very clean, crisp linen, comfortable linen. Close to the beach.

Sea Jewel se terugvoer

Hi Jean, thanks for your feedback and glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon again. Regards.

Sea Jewel
Dorothy A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy A

Enjoyable, safe, comfortable, home away from home, awesome.

It is our second visit and we will certainly go back to this beautiful, refreshing, comfortable, safe and enjoyable home away from home. We love the sea jewel and will definitely recommend it to anyone. We enjoyed walking to the beach, relaxing in the big living areas and sitting in front of the indoor braai area. Awesome, awesome, awesome.

Sea Jewel se terugvoer

Hello, Dorothy. Thanks for your feedback and thanks for visiting us again. Really nice to have you at our home again. Looking forward to your next visit. Regards

Sea Jewel
Gert B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Pragtig, uitstekende huis. Waarde vir geld.

Die tyd van verblyf was uitstekend. Sal Sea Jewel aanbeveel aan enige persoon.

Nori W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nori W

Lovely spacious home.

Lovely spacious and clean home. We were mostly indoors because of the rain and strong windy conditions, so we made use of the indoor braai and we were able to watch sport on the downstairs TV. Kids were entertained in the TV room upstairs which worked out well. The home was also well equipped for loadshedding.

Sea Jewel se terugvoer

Hallo Nori

Baie dankie vir jou terugvoering en hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Sea Jewel
Riaan N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N

Baie lekker.

Sal weer besoek en bly by die Sea Jewel.

Sea Jewel se terugvoer

Baie dankie Riaan, vir die terrugvoering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Sea Jewel
Dorothy A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy A

House is spacious, comfortable, beautifully maintained, well equipped with all necessary furniture and resources to use. It is vey clean.

I will recommend family and friends to visit the Sea Jewel and enjoy an amazing break. Close to the beach and a breathtaking view of the sea.

Sea Jewel se terugvoer

Hello Dorothy,
Baie dankie vir jou terrugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete.

Sea Jewel
Mars D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mars D

Absoluut fabulous!

Amazing uitleg van die huis met 'n wonderlike ligging. Alles was perfek!

Sea Jewel se terugvoer

Hello Mars,
Baie dankie vir jou terrugvoering. Hoop om julle weer gou te sien.
Groete

Sea Jewel
Trevor W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W

Absoluut fantasties.

Die huis het alles wat jy nodig het vir ’n vakansie by die see.

Sea Jewel se terugvoer

Hello Trevor,

Baie dankie vir jou terrugvoering. Hoop om julle weer gou te sien

Groete

Sea Jewel
Erik V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V

Die perfekte see vakansie

Sea Jewel is presies wat die naam sê - 'n juweel by die see. Ons kon nie 'n beter plek gekies het om ons familie vakansie te hê nie, selfs nie eens gedurende die vlak 3 can inperking nie. Die huis het alles wat mens nodig het op vakansie, is perfek geleë 'n klipgooi van die see af en daai stoep... die stoep! Ons het seker 80% van ons tyd op die stoep spandeer - ongeag die weer. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Sea Jewel se terugvoer

Hello Erik,

Ek is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te akkomodeer. Baie dankie vir jou terrugvoering.

Groete

Sea Jewel
Konrad V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad V

Besonderse ruim huis wat uitstekend geleë is. Egte beach house vibe.

Besonderse ruim huis wat goed geleë is. Die binnebraai is ideaal vir saam kuier. Alle nodige geriewe is beskikbaar. Eienaar het ons belange op hande gehad. Sal in toekoms beslis weer bespreek.

Sea Jewel se terugvoer

Hallo Konrad

Baie dankie vir jou terugvoering en bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer the akkommodeer.

Groete

Sea Jewel
Nicola S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S

Baie netjies en waarde vir geld. Sal graag weer gaan.

Ons het heerlik gebly by Sea Jewel. Ons gasvrou Vivian was baie behulpsaam en vriendelik. Genoeg spasie vir die kinders om te speel. Die binnebraai was baie gerieflik aangesien die weer nie saamgespeel het nie. Die uitsig was pragtig en die hele huis skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was voorsien. 10/10 van ons. Sal beslis weer gaan.

Deon V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Lovely spacious home with all the amenities you need.

Very nice home with a beautiful view from the deck.

Magda V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Son, see en rustigheid.

Baie dankie aan die eienaars vir die beskikbaar stel van so mooi, ruim en goed toegeruste huis. Ons het as gesin bymekaar gekom en alhoewel die tydjie kort was het ons almal dit ongelooflik geniet. Ons almal het die dek terdeë geniet. Ons twee kleinkinders van 3 het hulself flou gespeel en elke hoekie en draaitjie verken. Die huis is ook perfek geleë en het 'n pragtige uitsig met die heerlikste strandjie binne loop afstand. Sal definitief aanbeveel en weer in toekoms draai maak.

Sea Jewel se terugvoer

Hello Magda,

Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Francois

Sea Jewel
Christine S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Ons het heerlik gebly! Baie lekker plek!

Baie nice huis en view en baie goeie diens van agent en eienaar!

Sea Jewel se terugvoer

Hello Christine,

Baie bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Baie Groete

Sea Jewel
Nico U - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U

Baie heerlike verblyf en naweek gewees.

Familietroue-naweek. Pragtige uitsig in 'n heerlike kuierhuis.

Sea Jewel se terugvoer

Hello Nico,

Baie dankie vir die terrugvoering en hoop om julle weer gou te sien.

Groete

Sea Jewel
Anel E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E

Heerlik gekuier!

Baie netjiese en ruim huis, naby die strand.

Sea Jewel se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier. Ons hoop om julle weer te sien.

Sea Jewel
Felicia G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia G

Uitstekend.

Dit was ons eerste vakansie weg van ons huis op Kersdag. Ons het dit geniet, wat 'n vakansie. Baie dankie vir die eienaar wat als moontlik gemaak het. Ons sal beslis weer vakansie daar hou. Baie dankie, weereens.

Sea Jewel se terugvoer

Ek is baie bly dat julle die vakansie verblyf geniet het en is altyd welkom om weer te kom kuier
Groete
Francois

Sea Jewel
Maryke M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Ruim akkommodasie en rustige omgewing.

Ons het met 6 mense lekker gebly in Sea Jewel. Die akkommodasie was ruim en het aan al ons behoeftes voldoen. Dit is in 'n baie rustige omgewing en was ideaal om 'n troue in Baardskeerdersbos by te woon.

Sea Jewel se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier. Ons hoop om julle weer te sien.

Sea Jewel
Veronique S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S

Dit was ongelooflik.

Huis is baie mooi en welversorg, baie mooi uitsig. Beveel dit aan enige tyd saam vriende en familie. Sal enige tyd weer terugkeer na Sea Jewel.

Wilna D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Great!

Ons het baie lekker gekuier in Sea Jewel wat alles was wat ons verwag het en meer. Die huis self het alles wat jy nodig het, was baie netjies en skoon, baie mooi see-uitsig en die binnebraai is ‘n wenner!

Vanaf
Vanaf R2 595
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 595
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charlie van Breda-rylaan 14, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEeg4tde3yKSrIaNtBkW7BfVVXPOvtizetnFYUxHTtDBMWc5Lbv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 595 per nag (plek vir 8) 33 5 1 5 14 Charlie van Breda Drive Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.668479 19.500565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang