Sea La Vie - Southport
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Xane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jerome R - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome.
Orf O - Jun 2024
Algehele gradering
Geen ander klagtes en alles was mooi, skoon en netjies.
Moira J - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome stay with kids.
Jp R - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Jamayne V - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens, pragtige plek.
Karen S - Jan 2024
Algehele gradering
A really lovely stay, a few improvements could be done but we would still recommend.
Lees meerKalinka M - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Xane P - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties soos met elke besoek!
Chery S - Jun 2023
Algehele gradering
My home away from home.
Chery S - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese eenheid met wonderlike see-uitsig.
Chery S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Riana V - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing Stay.
Ronel K - Des 2023
Algehele gradering
Sal dit eerder aanbeveel vir mense sonder kinders.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Goeiedag Ronel K,
Baie dankie vir u terugvoer, maar ek wil graag vir u 'n aanduiding gee gebaseer op u terugvoer:
1) Geensins word daar op die platform aangedui in woorde of foto's dat daar direkte see/strand toegang is nie. Dit is ook heel duidelik van die foto's dat dit nie so is nie, u stelling is dus nie akkuraat nie.
2) Die ingang en parkeerarea is duidelik aangetoon op die foto's op die platform, en baie ander gaste met groot motors het geensins 'n probleem met ons parkeer fasiliteit nie. Oor die Desember tydperk, is dit wel moontlik dat dit knap mag wees, aangesien al die eenhede bespreek is.
As familie offer ons al vanaf vakansie verhuring vanaf die perseel, met 'n beklemtoning op waarde vir geld en netheid in stil en rustige woonbuurt, met onbeperkte see en brander uitsig. Oor die 23 jaar, het ons al vele families gehad, insluitend met kinders, wat tevrede is met ons aanbieding. Oor die jare het ons wel al agter gekom dat dit onmoontlik is om die hoe verwagtinge van mense te bevredig.
Ons hoop u sal in die toekoms 'n plek vind wat wel by al u verwagtinge sal inpas.
Cecilia H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees en goeie mense.
Jzach V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n baie rustige omgewing. Sal beslis Sea La Vie weer besoek.
Karin B - Nov 2021
Algehele gradering
My pet were welcome at Sea La Vie, and that I gave them a 10 out of 10.
Jzach V - Mei 2021
Algehele gradering
Een van die beste vakansiewoonstelle waar ons al ooit was. Ons sal dit aanbeveel vir enige iemand, met van die mooiste uitsigte en definitief waarde vir geld bied. Sea La Vie sien ons definitief weer in die toekoms.
Janine J - Jan 2021
Algehele gradering
Ruim en gerieflik.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Janine, baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom in die toekoms. Groete - Die Sea La Vie Span
Martha V - Nov 2021
Algehele gradering
Klein kindertjies en honde.
Harm B - Jan 2020
Algehele gradering
Sea La Vie was vir ons 'n stukkie paradys.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Harm,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Dankie dat jul Sea La Vie gekies het vir jul vakansie.
Ons sien uit om jul terug by ons te verwelkom in die toekoms.
Groete
Xane en Sonja
David S - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier en aangename atmosfeer met goeie uitsig oor die see.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi David,
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ons sien uit daarna om jou weer by ons terug te verwelkom.
Groete,
Sea La Vie Span
Marié B - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik en netjies. Goed toegerus, kombuis se werksoppervlakte is bietjie beperk, andersins is dit 'n pragtige plek met lieflike uitsig!
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Marie,
Dankie vir die mooi terugvoer. Ons sal beslis plan maak in die toekoms om die kombuis optegradeer en die werks-area te vergroot. Ons sien uit om jul weer terug te verwelkom in die toekoms. Groete, Xane en Sonja.
Adele H - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Adele,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sien uit daarna om jul weer terug by ons te verwelkom in die toekoms.
Groete,
Die Sea La Vie Span
Andries D - Sep 2020
Algehele gradering
Ek het die verblyf baie geniet.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Andries,
Dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Francois L - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Francois, Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om jul by ons te gehad het. Ons hoop om jul weer in die toekoms terug te verwelkom by ons.
Groete,
Sonja & Xane
June S - Okt 2019
Algehele gradering
Nice, peaceful and pleasant people.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi June, thank you for the great feedback. We look forward to having you back with us in the near future.
Wanda V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik. Pragtige uitsig.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Wanda, Dit was lekker om julle by ons te gehad het, en waardeer die terugvoer. Ons het onmiddelik daarna gekyk, en sal die nodige regstellings maak waar nodig. Hoop om jul weer in die toekoms terug te verwelkom by ons.
Groete,
Sea La Vie
Sandra L - Jan 2019
Algehele gradering
Our stay was very relaxing and peaceful.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Dear Sandra,
Thank you very much for the feedback - it was great having you stay with us and we look forward to having you back with us in the near future.
Regards,
The Sea La Vie Team
Lesinda G - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvry en gerieflik.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Lesinda,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle by ons te he, en hoop dat jul jul vakansie geniet het by ons.
Hoop om jul gou weer in die toekoms terug te verwelkom.
Groete,
Sea La Vie
Zerina A - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Dear Zerina,
We would like to thank you that you chose Sea La Vie to come and spend a few days.
It is a pity that you were not able to stay for as long as you originally planned to stay, but hopefully next time around you will be able to stay longer.
We look forward to having you back with us soon.
Regards,
The Sea La Vie Team
Suzette V - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en naby alles.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Suzette
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit om jul weer in die toekoms terug te verwelkom by ons.
Groete, Xane en Sonja.
Lc J - Jan 2019
Algehele gradering
Min kosmaak oppervlak, maar buiten dit, mooiste plek in die gebied en naby an alles. Was regtig lekker.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Liewe LC,
Baie dankie dat jul Sea La Vie gekies het om julle vakansie by ons deurtebring.
Dankie vir die terugvoer gegee, ons waardeer enige terugvoer, positief of negatief, en sal altyd na die beste van ons vermoens streef om die dit toe te pas en te sien hoe ons kan verbeter.
Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Sea La Vie
Riaan M - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Riaan,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Dit was voorwaar heerlik om julle by ons te gehad het, en ons sien beslis uit na die volgende keer wat julle weer vir ons kom kuier.
Groete,
Die Sea La Vie Span
Steve M - Aug 2018
Algehele gradering
Very happy with our stay.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Steve,
Thank you for the feedback. We loved having you stay with us, and also your family who joined later.
We look forward to having you return to Sea La Vie.
Regards,
The Sea La Vie Team
Derica R - Jun 2018
Algehele gradering
We had everything we needed. Most comfortable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het alles gehad wat of nodig gehad het. Gerieflike verblyf.
Sea La Vie was so tegemoetkomend. Ons het oorspronklik vir twee aande bespreek en kon toe net slegs een aand bly. Hulle het ons terugbetaal vir daardie een aand sonder enige probleme.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Derica,
Thank you very much for the feedback. It was a pleasure to have you stay at Sea La Vie, and we hope to see you back in the new future.
Regards,
Sea La Vie team
Barbara J - Apr 2018
Algehele gradering
Die mooiste uitsig.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Hi Barbara,
Baie dankie vir die terugvoering, en ook dat julle Sea La Vie gekies het om by tuis te gaan.
Ons sien uit om julle binnekort weer te verwelkom.
Groete,
Xane Peacock
John D - Jun 2018
Algehele gradering
Lovely ocean view with great sunrises and very comfortable.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Dear John,
Thank you for the kind words and feedback, which is always truly valued and appreciated.
Kind regards,
Sea La Vie team
Nathassia M - Jul 2018
Algehele gradering
Meer veiligheid word benodig vir seker.
Sea La Vie - Southport se terugvoer
Liewe Nathassia
Eerstens baie dankie dat jul Sea La Vie gekies het, om te kom rus en vakansie te hou.
Baie dankie vir al u terugvoer. Aangesien dit 'n familie besigheid is wat tans al vir 20 jaar in werking is, streef ons na om dit so gerieflik en veilig as moontlik te maak vir ons gaste, en dat dit kan wees as 'n "Home-Away-from-Home".
Rakende die veiligheid situasie, is ons onsettend jammer dat hulle ingebreek het terwyl julle daar was. Ons sekuriteits maatskappy het voorstelle gemaak oor waar ons sekuriteit kon insit, en het sodoende die raad gevolg, maar het dus agter gekom daar is 'n area waarby toegang tot die eindom gevind kon word. Ons het dadelik die nodige verandering mee gebring, en moes ongelukkig tot Maandag wag dat dit gedoen word.
Groete
Sea La Vie span
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Downing-straat 11, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang