Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie @ 18 On Fourie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Sea La Vie @ 18 On Fourie
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lynette L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L

Uitstekend.

Uitstekend. Ons het al 'n paar keer op Franskraal oorgebly, hierdie was die beste. Heerlike ruim huis met alles wat ons nodig gehad het. Stapafstand van die see. Dat my hond kon saamgaan was 'n bonus. Baie dankie Bianca en Monique.

Frikkie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie L

Vriendelike diens, baie lekker gekuier en gerus.

Heerlike huis en baie vriendelike diens vanaf eienaars! Stapafstand van die see af. Alles wat ons nodig gehad het, was daar! Sal beslis weer teruggaan.

Nieyaas A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieyaas A

Absolutely splendid.

My family had a great time and enjoyed the accommodation and location. Fantastic.

Marchelle M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle M

Perfekte huis saam vriende en familie.

Hierdie is 'n fantastiese lekker huis, alles in wat mens nodig het. Ons het regtig baie lekker gebly en sal beslis weer hierdie huis huur.

Lourens V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

C'est la vie! This is life.

Ek het 'n wonderlike verblyf in Sea La Vie (C'est la vie!) gehad. Die akkommodasie was uitstekend en al die fasiliteite het aan ons verwagtinge voldoen. Die kamers was ruim, skoon en gemaklik, en die omgewing was rustig en pragtig. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, en het ons met al ons behoeftes bygestaan. Ek sal beslis weer hier bly en beveel dit sterk aan vir enigiemand wat 'n rustige wegbreek soek.

John H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Very comfortable and relaxing.

All went very well except that the fridge didn’t work - quickly resolved by needing to defrost the freezer section. This problem was quickly actioned.

Charmaine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine B

It was nice!

We were welcomed by Monique. She was excellent; she went out of her way to make everything nice!

Gerty D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty D

Heerlike huis, wonderlike, vriendelike diens vanaf eienaars!

Heerlike huis, stapafstand van die see af. Die huis het 'n heerlike leefarea en kombuis. Alles wat ons nodig gehad het, was daar! Sal beslis weer teruggaan!

Warren F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren F

Very satisfied, nice stay.

Enjoyed our stay. Please add curtains or blinds at the front door for privacy. Otherwise excellent choice!

Sea La Vie @ 18 On Fourie se terugvoer

Baie dankie vir die 5-ster gradering.

Sea La Vie @ 18 On Fourie
Antoinette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette S

Moderne, gemaklike, ruim 3 slaapkamer, loopafstand van die see.

Onderdak/stoep braai.

Sea La Vie @ 18 On Fourie se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese gradering.

Sea La Vie @ 18 On Fourie
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 18, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7874f5404b3611be32e662d0805fbaf575b197ef9c55d3d7745763029cbf761170edaf97d0f9b874531de750322b32c0d631?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 18 Fourie Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.603538296136 19.399632953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang