Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie @ 18 On Fourie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lynette L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Uitstekend. Ons het al 'n paar keer op Franskraal oorgebly, hierdie was die beste. Heerlike ruim huis met alles wat ons nodig gehad het. Stapafstand van die see. Dat my hond kon saamgaan was 'n bonus. Baie dankie Bianca en Monique.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Vriendelike diens, baie lekker gekuier en gerus. Heerlike huis en baie vriendelike diens vanaf eienaars! Stapafstand van die see af. Alles wat ons nodig gehad het, was daar! Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nieyaas A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Absolutely splendid. My family had a great time and enjoyed the accommodation and location. Fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchelle M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Perfekte huis saam vriende en familie. Hierdie is 'n fantastiese lekker huis, alles in wat mens nodig het. Ons het regtig baie lekker gebly en sal beslis weer hierdie huis huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

C'est la vie! This is life. Ek het 'n wonderlike verblyf in Sea La Vie (C'est la vie!) gehad. Die akkommodasie was uitstekend en al die fasiliteite het aan ons verwagtinge voldoen. Die kamers was ruim, skoon en gemaklik, en die omgewing was rustig en pragtig. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, en het ons met al ons behoeftes bygestaan. Ek sal beslis weer hier bly en beveel dit sterk aan vir enigiemand wat 'n rustige wegbreek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Very comfortable and relaxing. All went very well except that the fridge didn’t work - quickly resolved by needing to defrost the freezer section. This problem was quickly actioned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2024

It was nice! We were welcomed by Monique. She was excellent; she went out of her way to make everything nice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerty D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlike huis, wonderlike, vriendelike diens vanaf eienaars! Heerlike huis, stapafstand van die see af. Die huis het 'n heerlike leefarea en kombuis. Alles wat ons nodig gehad het, was daar! Sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Very satisfied, nice stay. Enjoyed our stay. Please add curtains or blinds at the front door for privacy. Otherwise excellent choice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Sea La Vie @ 18 On Fourie
Baie dankie vir die 5-ster gradering.

Antoinette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Moderne, gemaklike, ruim 3 slaapkamer, loopafstand van die see. Onderdak/stoep braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bianca
Sea La Vie @ 18 On Fourie
Baie dankie vir die fantastiese gradering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 18, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7874f5404b3611be32e662d0805fbaf575b197ef9c55d3d7745763029cbf761170edaf97d0f9b874531de750322b32c0d631?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 18 Fourie Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.603538296136 19.399632953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang