Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Eenheid 204, SS Hawaan View, Umhlanga, 4391, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea la Vie is 'n pragtige, moderne selfsorgwoonstel in uMhlanga, 'n oorddorp noord van Durban. Die fantastiese ligging by die strand bied ononderbroke see-uitsigte en maklike toegang tot die strand.

Verblyf beskik oor 3 ruim slaapkamers en die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapakemer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die slaapkamers bied maklike toegang tot die kombuis, eetarea en leefarea.

Die kombuis is met 'n oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV en WiFi. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe op die perseel en gaste kan die strand besoek. Die verblyf het 'n privaat ingang en voltydse sekuriteit.

Bronze Beach is slegs 400 m ver, uMhlanga Main Beach is 1,1 km ver en uMhlanga Rocks Beach is 2,5 km ver. Die verblyf se sentrale ligging bied ook maklike toegang tot Gateway Theatre of Shopping en The Fun Company by Sibaya Casino bied vermaak aan die hele gesin.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Lagoon-rylaan 86, Eenheid 204, SS Hawaan View, Umhlanga, 4391, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Eenheid 204, SS Hawaan View, Umhlanga, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5e4182bbbe4044da4e3c07e8747890cb7554627fe9bc229d7f865a075be87604f2ed660e4996c220bebebfe184235b5c591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 86 Lagoon Drive Unit 204, SS Hawaan View 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -29.714717 31.092018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang