Sea La Vie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nicolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Wimpie S - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en waarde vir jou geld.
Sea La Vie se terugvoer
Dankie Wimpie. Ek waardeer jou terugvoer. Kom besoek ons gerus weer.
Johan T - Okt 2019
Algehele gradering
Briljante omgee vir ons as gaste.
Sea La Vie se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir u terugvoer - dit word waardeer.
Die instansie word gebruik vir vakansie huisvesting soos geadverteer en nie vir langtermyn-verblyf nie. Vir daardie rede is daar nie tariewe beskikbaar vir langtermyn-verblyf nie.
U opmerking dat dit onmoontlik is om by die see te kom is nie verstaanbaar nie. Inteendeel gaan ek persoonlik ten minste drie keer per dag na die see toe.
Groete
Sea La Vie
Lynette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike mense.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomlaan 3, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang