Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-la-Vie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Sea-la-Vie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sunette F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette F

Heerlike saamsit en kuier.

Sea la Vie is in 'n stil area geleë en baie naby aan die strand en ander geriewe in Gouritzmond. Stilte en rustigheid was in oorvloed en die dorpie het interessante winkeltjies met 'n toeganklike see en strand. Ons het ‘n wonderlike ontvangs gehad deur Christina en sy was baie behulpsaam en vriendelik. Die huis is baie goed toegerus en het al die nodige fasiliteite om jou lewe te vergemaklik. Dit is ideaal vir lang kuiers saam vriende of familie. Daar is ‘n groot binnebraai as die weer dit nie toelaat vir buite nie. Die huis is ruim en ons kon lekker saamsit en kuier om die groot eetkamertafel. Als was sommer net lekker en mooi en ons sal beslis weer teruggaan. Dankie Sea la Vie.

Sea-la-Vie se terugvoer

Absolutely thrilled to hear you enjoyed your stay! Your kind words mean the world to us. Eagerly awaiting your next visit – we promise to make it even more memorable. Safe travels until then!

Sea-la-Vie
Giuditta R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giuditta R

Lekker gelee, die houtvloere en kagel het my gewen.

Ja, dit was heerlik.

Sea-la-Vie se terugvoer

Thank you for your review. We appreciate your positive feedback and were delighted to have you as our guest. We hope to have the opportunity to host you again in the near future.

Sea-la-Vie
Anthea M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea M

Perfect location, great value for money.

Thank you for the wonderful stay. The accommodation, Sea La Vie, is amazing, and the location is perfect. It offers excellent value for money, and each room is beautifully equipped with everything you will need. There is plenty of space for our family of 4. The weather was not great, but my family of 4 was very happy playing house in your beautiful home. Thank you.

Sea-la-Vie se terugvoer

Thank you for sharing your amazing review! We're thrilled that you and your family had a great time at Sea La Vie. We hope to welcome you back soon!

Sea-la-Vie
Natalie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B

Fantastiese ligging, uitstekende verblyf.

Sea-la-vie was presies soos in die foto's en informasie beskryf. Die kamers is ruim en die hele huis was mooi skoon. Die kombuis en leef areas is toegerus met alles wat mens moontlik kan benodig. Die WiFi het goed gewerk (onthou net dat jy jou eie login moet bring vir DSTV/Netflix). Die huis is ook toegerus vir beurtkrag met 'n inverter, gasstoof en gasgeysers (klein tip: die beste warm water in die stort is verkrygbaar as net een mens op 'n slag stort/water gebruik). Daar is binne en buite braaigeriewe en die eienaar is besig om 'n klein kaggel te laat inbou, wat baie lekker sal wees in die wintermaande. Dit was 'n groot bederf om "tuis" te voel in 'n huur huisie. Ons sal beslis weer kom kuier!

Sea-la-Vie se terugvoer

We're delighted you enjoyed your experience with us; enough to leave a 5-star rating. Your feedback means the world to us, and we can't wait to have the opportunity to host you again soon.

Sea-la-Vie
Madelene C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene C

Baie skoon, baie goed toegerus, perfek geleë.

Baie skoon en netjies. Baie goed toegerus veral vir loadshedding. Perfek geleë by hoofstrand en winkeltjie.

Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 61, Gourits, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14881e825e3f28408328aab9d740a33dd188dc74e503c9294130e01b16c6f61ee155c40d1c25ed66356fb94e2cce742b5935?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 61 Kus Road Gourits 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.350930211346 21.882313822476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang