Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Bradley H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Peaceful and relaxing. We had a relaxing stay in Sea La Vie, the hosts were very friendly and gave useful information about the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hiacinth J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Highly recommended. Nice, comfortable room, which was clean and well equipped. We had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Kort verblyf
4.8
Des 2023

As jy in 'n rustige buurt en omgewing wil bly sonder geraas, is dit die plek. Dit was 'n ideale basispunt om vanaf te opereer en die hele Weskus te verken. Vriendelike eienaars en nooit ingemeng met ons doen en late nie. Dit het gevoel asof dit ons huisie was. Stapafstand van die see af en die balkon is so gebou dat die wind mens nooit gepla het nie. Dit was 'n wonderlike rustige tydjie in die Weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Waarde vir geld en rustig. Die lekkerste stoep met 'n 180' see uitsig. Baie netjies en skoon. Neem net 'n rooster saam vir braai. Daar is 'n binne braai, maar nie 'n draairooster nie. Die TV se opvangs was ook baie sleg, daar sal aandag aan gegee moet word, asb.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daphne E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Lekker gerus, uitsig fantasties. Rustige en stil area.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lampiesrylaan 91, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdda65a1dc4ea06f1107655da6581cd0e6a5897ffaa1cf83894612f78875b2cbd34ab2a13c63b888ebedb833dd2939900112a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 91 Lampies Drive Lampies Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.717706952354 17.962119745175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang