Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Engela Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Sea La Vie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hettie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Rustig en pragtige omgewing.

Wat 'n verrassing was dit. Die plekkie is pragtig en gerieflik met die gasvrou wat jou bederf met soveel gasvryheid en bederfies. Dit is een van die plekke wat mens altyd weer wil teruggaan.

Stefan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Lekker verby. N lekker magical en gemaklike plek met baie spasie en pragtig!

Dit was te ongelooflik vir woorde. Ons was bederf en dit was nog die beste plek wat ek nog ooit in gebly het.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie, hoop sien julle gou weer.

Sea La Vie
Maralize P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralize P

Klein juweel.

'n Pragtige ruim selfsorg-eenheid met alles wat jy benodig. Ons was selfs bederf met 'n bottel wyn en sjokolade en my dogter met lekkernye. Ons was so gelukkig om hierdie gastehuis te kon kry. Sal hulle 10 uit 10 gee.

Lani V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani V

The best!

Amazing, owners are lovely and friendly. They made our stay fantastic! Big thank you to them!

Runaido M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Runaido M

Veilig en netjies.

Baie lekker. Geen klagtes.

Sea La Vie se terugvoer

Ahh, duisende dankie, ek waardeer julle.

Sea La Vie
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manta Wing 10, Meer-En-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e68ac87118146cf56c7021974491d0564fb1e4f3d50a846f07da68d66a59a930735e16b9f262d3933db6963daea1d76a544?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 10 Manta Wing Meer-En-See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.775495258282 32.11477581584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang