Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marna D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld! Definitief waarde vir geld. Sal weer hier boek! Slaap- en wasgeriewe is perfek, ons het lekker gebraai en alles wat ons nodig gehad het, was hier. Sal Sea La Vie ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig en pragtige omgewing. Wat 'n verrassing was dit. Die plekkie is pragtig en gerieflik met die gasvrou wat jou bederf met soveel gasvryheid en bederfies. Dit is een van die plekke wat mens altyd weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker verby. N lekker magical en gemaklike plek met baie spasie en pragtig! Dit was te ongelooflik vir woorde. Ons was bederf en dit was nog die beste plek wat ek nog ooit in gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Sea La Vie
Baie dankie, hoop sien julle gou weer.

Maralize P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Klein juweel. 'n Pragtige ruim selfsorg-eenheid met alles wat jy benodig. Ons was selfs bederf met 'n bottel wyn en sjokolade en my dogter met lekkernye. Ons was so gelukkig om hierdie gastehuis te kon kry. Sal hulle 10 uit 10 gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lani V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

The best! Amazing, owners are lovely and friendly. They made our stay fantastic! Big thank you to them!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Runaido M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Veilig en netjies. Baie lekker. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Engela
Sea La Vie
Ahh, duisende dankie, ek waardeer julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Engela Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manta Wing 10, Meer-En-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e68ac87118146cf56c7021974491d0564fb1e4f3d50a846f07da68d66a59a930735e16b9f262d3933db6963daea1d76a544?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 10 Manta Wing Meer-En-See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.775495258282 32.11477581584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang