Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ris C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, netjies, uitstekende gasvrou en gasheer, veral Ben die 'morkie' baie gee. Ideale adres vir rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Linda en hulle hondekind Ben het ons so tuis laat voel. Ons het heerlik gerus. Die woon eenheid was goed toegerus en alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Stunning location. Excellent hostess. We stayed for 2 nights in excellent accommodation. It had everything for self-catering and we found nothing wanting. Location and views are top-notch and we would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker plekkie by die see. Wat 'n heerlike en goed-toegeruste plekkie! Ons het die verblyf baie geniet. Die toegang tot die paadjie langs die strand maak dit maklik om te gaan stap. Alles wat 'n mens sou verwag, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjiese, skoon akkommodasie, pragtige see-uitsig. Baie netjiese, skoon akkommodasie, pragtige see-uitsig. Baie vriendelik ontvang deur Linda en die hondjie. Het hom darem so nou en dan bederf met 'n stukkie droëwors. Sal vir seker weer daar oornag. Lekker gerieflike wandelpad reg langs die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi mooi en nogmaals mooi. Ons het baie lekker gekuier. Die akkommodasie is baie mooi en netjies. Die rowwe branders, die see reuk en die geluid van die see is net flippen mooi. Ons sal graag weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Mooiste gesellige plekkie op die strand. Uitstekende geriewe. Mooiste uitsig. Baie gesellig. Lekker braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very peaceful, pleasant and comfortable. Linda and the host were exceptional hosts. Unit 2 was very neat, clean and tidy. Apart from the usual amenities that you would expect from a self-catering unit, the hosts went the extra mile. From the iron, ironing board and clothes horse to the extra toilet paper and hairdryer. Except for the usual tea and coffee available, there were 3 brands of coffee to choose from, not to mention the filter coffee and plunger, the 500ml milk instead of the usual pods. 2 bottles of water in the fridge plus filled ice trays. There was Doom, Peaceful Sleep spray and spritz and a wall plug-in. Everything in the unit matched and was in sets, no odd bits and pieces. There was more than enough warm bedding provided. The braai area had your grid, stand, tongs, brush, fire starters and lighters plus braai wood to get your fire going. I would definitely recommend Sea La Vie to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker, lekkerder, lekkerste - baie dankie. Die lewe is lekke - jy moet net 'n lekke mens wees wat in lekke plekke bly. Van orals waar ons al ooit gekuier het is hierdie plek tops - vriendelike mense, uitstekende ligging, silwerskoon netjies en o ja - die uitsig oor die Weskus - see so wyd soos ons Liewe Vader se genade!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Absoluut fantasies, goeie ligging, veilig, netjies ten volle toegerus. Absoluut fantasties, baie meer as wat ons verwag het. Sal absoluut aanbeveel. So mooi verwelkom en behulpsaam, netjies en ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Berlo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02af166399a333949ec1003ee1fba15c060ae7b3fff13e0ecbcbf46ee14fb9d301d446b530ba23a9ffa8e1881999f831bfba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 7 Bokkomdraai Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97011 17.88663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang