Sea La Vie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Berlo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 120
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Linda B - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker plekkie by die see.
Sarel R - Sep 2024
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon akkommodasie, pragtige see-uitsig.
Nicoline B - Aug 2024
Algehele gradering
Mooi mooi en nogmaals mooi.
Christelle F - Jul 2024
Algehele gradering
Mooiste gesellige plekkie op die strand.
Braam B - Jun 2024
Algehele gradering
Very peaceful, pleasant and comfortable.
Lees meerKobus S - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker, lekkerder, lekkerste - baie dankie.
Estelle G - Mei 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasies, goeie ligging, veilig, netjies ten volle toegerus.
Morne D - Mei 2024
Algehele gradering
Dink rustigste plek in die hele wereld en dan boonop mooiste uitsig ook.
Phillip C - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige kuier, ideaal om te ontspan.
Morne D - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig met die mooiste uitsig oor die see.
Dirk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer. Kwaliteit verblyf. Vriendelike gasvrou.
Trudie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kuier was heerlik en baie rustig. Wonderlike vriendelike ontvangs.
Jacqueline B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike wegbreek!
Annemarie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties
Anja B - Feb 2024
Algehele gradering
Lieflike verblyf met die mooiste seeuitsig.
Zandri H - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect for a quiet getaway.
Danston K - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Madeleine B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier!
Via S - Mei 2024
Algehele gradering
West Coast hospitality at its best.
Kobus R - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig en netjies.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Sannie T - Des 2023
Algehele gradering
Batterye weer gelaai vir die nuwe jaar.
Monica C - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig met pragtige seeuitsig.
Zantel W - Nov 2023
Algehele gradering
Just what we needed! The perfect stay for a quick break-away.
Tharine S - Sep 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Martin S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekke plek!
Karen S - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
André V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en rustige atmosfeer.
Riaan P - Jul 2023
Algehele gradering
Was koud, maar het lekker gerus.
Charl A - Mei 2023
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Hampie F - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige plek met die perfekte uitsig.
Cobus P - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut puik.
Philip S - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld.
Jan T - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Marilyn F - Feb 2023
Algehele gradering
Pleasant and peaceful.
Philip K - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en baie vriendelike gasheer.
Francois D - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en baie onspanne atmosfeer!
Mary-anne S - Okt 2023
Algehele gradering
A perfect extended weekend getaway!
Danielle D - Mei 2023
Algehele gradering
Salig, rustig, stil, mooiste sononder en gedruis van die see.
Ina S - Apr 2023
Algehele gradering
Van hoogstaande gehalte.
Joanita G - Mei 2023
Algehele gradering
Juweel-kuier by die see.
Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en netjies met alles wat jy nodig het.
Elaine F - Jan 2023
Algehele gradering
Alles netjies en alles wat jy nodig! Sal definitief weer daar bly!
Andrea M - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation, gorgeous view.
Deidre C - Feb 2023
Algehele gradering
Was refreshing with a cool breeze from the ocean.
Ronel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Wessel F - Okt 2022
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Cheryl V - Aug 2022
Algehele gradering
It was the best. Thank you.
Sea La Vie se terugvoer
Hi Cheryl
Thanks so much for taking the time to review Sea La Vie. We appreciate it, and look forward to your next stay!
Kind regards
Berlo and Linda
Werner E - Apr 2022
Algehele gradering
Skatkus by die see. Baie rustig en pragtige see-uitsig.
Hugo L - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het drie aande daar geslaap en dit was baie lekker. Die eienaars is baie vriendelik en as jy vertrek voel dit soos ou vriende wat jy groet.
Lees meerMariandie B - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies met baie goeie ligging.
Louw P - Mrt 2022
Algehele gradering
Worth the money, excellent stay, great hosting.
Chris Labuschagne L - Apr 2022
Algehele gradering
We will highly recommend Sea La Vie, we enjoyed our stay tremendously. Thank you.
Dirk V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Estelle K - Feb 2022
Algehele gradering
Ons was moeg en tam na 'n lang week, Sea La Vie het ons soveel rustigheid en vars kleur gegee vir die week wat voorlê.
Jp N - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome, baie lekker en rustig.
Madeleine H - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustig!
Johan Grobler G - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig met vyf ster-selfsorg, sentraal geleë in die Weskus.
Joyce S - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflike atmosfeer en gul gasvryheid.
Magda A - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik, mooiste uitsig.
Ronet S - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik by see.
Jacobus P - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspan met pragtige see-uitsig.
Lees meerSea La Vie se terugvoer
Hi Jacobus
Ons gastehuis is een van weiniges wat julle nie in die donkerte laat met beurtkrag nie. Ons het 'n tydjie gelede genoeg sonpanele laat opsit. Ons is baie bly julle verblyf was lekker rustig, en ons sien julle hopelik gou weer.
Groete, Berlo en Linda.
Tanja V - Sep 2022
Algehele gradering
C'est la vie! Dit is die lewe. La magnifique!
Lees meerJeremias Cornelius C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker, die rustigheid.
Madelaine S - Feb 2022
Algehele gradering
Plekkie was baie netjies en skoon.
Cornelis A - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Tanya V - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het lekker daar gebly. Dis 'n mooi plek en ek kan kan dit aanbeveel.
Ian S - Des 2021
Algehele gradering
A brilliant place to switch off and to enjoy the luxury of the environment. It is calming, beautiful and so relaxing.
Coen S - Nov 2021
Algehele gradering
Ons verblyf daar was elke oomblik die moeite werd en genotvol.
Elzet W - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige kuier in Jacobsbaai.
Sea La Vie se terugvoer
Dankie Elzet, vir jou gunstige verwysing na ons plekkie. Ons is so bly dat julle die tydjie by Sea La Vie geniet het, en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Berlo en Linda
Hilary D - Okt 2021
Algehele gradering
Great value, great view
Johnny K - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n pragtige uitsig.
Sea La Vie se terugvoer
Hi John
Baie dankie vir die wonderlike resensie op ons verblyf. Ons is verheug dat julle die naweek by Sea La Vie geniet het, en hoop om julle gou weer te ontvang.
Berlo en Linda.
Yolande K - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties! Elke sent werd.
Lees meerSea La Vie se terugvoer
Beste Yolande, ons is so bly dat julle die verblyf geniet het, en veral dat die ekstras wat ons in die kamer sit, waardeer word. Die gemak van ons gaste is vir ons baie belangrik.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer!
Abri J - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Sea La Vie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde oor Sea La Vie. Ons is dankbaar dat julle net kon uitrus, soos julle wou. Saam met die stap langs die see is dit werklik 'n wonderlike ondervinding!
Hoop ons sien julle gou weer.
Janine S - Apr 2021
Algehele gradering
Naweekwegbreek, rustige dorpie, stap, son en see.
Lees meerSea La Vie se terugvoer
Baie dankie vir jou spesiale boodskap oor Sea La Vie. Ons is verheug dat julle dit geniet het. Kom gerus weer en bly sommer langer.
Chris N - Apr 2021
Algehele gradering
By die see, veilig, netjies en skoon.
Sea La Vie se terugvoer
Chris, ons is verheug dat julle die verblyf by Sea La Vie geniet het! Dit is voorwaar 'n besonderse plekkie so naby aan die see, met die mooiste uitsig.
Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang!
Minda J - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike rusplek.
Sea La Vie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was heerlik om julle by Sea La Vie te ontvang. Ons stem saam dat die paadjie wat seelangs gestap kan word, heerlik is. Hoop ons sien julle gou weer.
Armand S - Feb 2021
Algehele gradering
10 uit 10
Sea La Vie se terugvoer
Beste Armand,
Dit was vir my en Berlo net so aangenaam om met julle kennis te maak, en ons is verheug dat julle die blaaskans so geniet het!
Fanie B - Jan 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Dit is 'n ongelooflike gastehuis dit het 'n seeuitsig en is 50 meter van die strand af.
Sea La Vie se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering vir ons self-sorg eenhede. Ons is dankbaar dat julle dit net so geniet het om daar uit te span, en hoop om julle weer te sien!
Pieter V - Nov 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel in 'n pragtige omgewing!
Lees meerSea La Vie se terugvoer
Ons is verheug dat julle die verblyf by Sea La Vie geniet het.
Kom gerus terug.
Groete
Linda en Berlo
Gerard R - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent
Sea La Vie se terugvoer
Baie dankie dat julle Sea La Vie gekies het as akkomodasie by Jacobsbaai. Ons is bly dat julle die seeuitsig net so geniet het. Hierdie rustigheid is so bekoorlik.
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Chantal P - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, rustig en salig.
Boeta C - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, net nie regtig plek vir 'n gesin met 'n kind nie.
Sea La Vie se terugvoer
Beste Boeta,
Soos jy noem, is dit perfek vir 2 volwassenes. Ons laat egter nie kinders of troeteldiere toe nie, maar julle het wel dit gedoen.
Ons het vier breekware van elk, en daar is 6 stuks messegoed, plus ekstra kombuismesse en snybord. Dit staan op die toonbank, en in die kombuiskas.
Maar ons hoop julle verblyf was lekker.
Alida V - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig.
Sea La Vie se terugvoer
Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf. Die see uitsig en omgewing maak seker op vir die 21 vierkante meter kamer, of hoe.
Ons hoop dat julle weer sal kom kuier.
Sonja B - Apr 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig, uitstekende verblyf!
Sea La Vie se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om kommentaar te lewer, en dankie vir die mooi woorde. Ons probeer te alle tye om ons gaste spesiaal te laat voel aas hulle by Sea La Vie tuisgaan, en waardeer dan die positiewe terugvoering.
Kom kuier gerus weer, en maak sommer nog lekker "memories"
Estelle H - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies met ongelooflike view.
Sea La Vie se terugvoer
Baie dankie vir jou tyd om hierdie kommentaar te lewer. Ons is bly dat julle Sea La Vie, en natuurlik die see uitsig so geniet het!
Marius R - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Sea La Vie se terugvoer
Ons is verheud dat julle die tydjie by Sea La Vie geniet het. Die rustigheid is baie welkom, soos julle ook ervaar het.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Erika L - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gerus!
Adri V - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik met amazing see uitsig.
Sea La Vie se terugvoer
Beste Adri,
Baie dankie vir die terugvoering oor julle verblyf by Sea La Vie. Die see uitsig is voorwaar baie besonders! Dit is 'n self-sorg eenheid, wat beteken dit word eers na die 4de dag gediens en van skoon beddegoed voorsien.
Hoop ons sien julle gou weer!
Kobus J - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, pragtig, goed toegerus.
Sea La Vie se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf.
Ons waardeer dit.
Jacobsbaai is 'n veilige dorpie, met bykans geen misdaad nie.
Ons vra tog maar ons gaste om niks waardevols in hulle voertuie te los nie, aangesien daar dalk in hierdie tye 'n boosdoener kan wees wat uitkyk vir 'n vinnige inbraak by 'n voertuig.
Ons eenhede is wel baie goed beveilig!
Rianne G - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Sea La Vie se terugvoer
Beste Rianne
Baie dankie vir die boodskap oor die vuil rooster. Ek het dit onmiddelik opgeneem met ons bestuurderes, Maryna. Sy het verseker dat sy sal opvolg, en dit nie weer sal gebeur nie.
Die omgewing van Jacobsbaai se kuslyn is van so 'n aard dat daar baaie is, soos Bamboesbaai, waar ons huis gelee is.
Daar is egter binne loopafstand die baai van Jacobs waar die restaurant gelee is, waar jy langs die see kan stap.
Ons hoop egter dat julle nog steeds die naweek geniet het.
Vriendelike groete
Berlo en Linda
Marinette D - Des 2020
Algehele gradering
Sea La Vie - stylvolle Weskus-vreugde!
Sea La Vie se terugvoer
Marinette, die sonsondergange vanaf die stoepe by Sea La Vie is besonders, en ons is so bly julle kon dit ook beleef. Dankie vir die tyd om 'n verwysing te stuur oor ons spesiale plek!
Hans Jurie M - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, pragtig en rustig!
Monique G - Nov 2020
Algehele gradering
Asemrowend
Belinda S - Okt 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel
Hilary D - Okt 2020
Algehele gradering
Most beautiful view from both the little inside dining area (where I worked) and from the patio. Excellent beds, wi-fi and shower.
Rialette V - Sep 2020
Algehele gradering
Beste ligging in Jacobsbaai!
Jackie D - Aug 2020
Algehele gradering
Uitsig oor see en blommeprag bring sielerus.
Ina D - Mrt 2020
Algehele gradering
Smaakvol toegerus en ligging perfek.
Sea La Vie se terugvoer
Dankie vir julle verblyf by ons juweeltjie teen die Weskus! Ons is so bly dat julle gekies het om hier te bly, en dit so geniet het. Kom gerus weer.
Groete
Linda en Berlo
Ina V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie rustig en stil, presies waarvoor ons gesoek het.
Sea La Vie se terugvoer
Beste Ina
Baie dankie dat julle Sea LaVie gekies het om te kom ontspan.Volgende keer maak julle die kuier sommer langer.
Baie dankie!
Michael A - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely location and a most enjoyable stay.
Henk N - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige woonplek by die see.
Fanie M - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelike mense lekker blyplek.
Lisa W - Feb 2020
Algehele gradering
Peaceful.
Sea La Vie se terugvoer
Hi Lisa
Thank you for your kind review. You are correct. Just be calm and relax.Sea La Vie is the perfect spot!
Harry T - Feb 2020
Algehele gradering
Peaceful, unique.
Sea La Vie se terugvoer
Hi Harry
We are so chuffed that you enjoyed your stay at Sea La Vie, and we sincerely hope to see you soon.
Warm regards
Berlo and Linda
Renier P - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, mooi skoon verblyf, eersteklas akkommodasie.
Sea La Vie se terugvoer
Beste Renier
Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle as gaste by Sea La Vie te ontvang! Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Linda en Berlo
Joani T - Des 2019
Algehele gradering
Sea La Vie verdien meer as 5 sterre!
Sea La Vie se terugvoer
Dit was vir ons heerlik om julle te kon ontmoet en gasheer te wees vir julle tydjie by Sea La Vie. Ons is baie bly julle het dit geniet, en kom gerus weer.
Groete
Berlo en Linda
Lorain V - Des 2019
Algehele gradering
As jy 'n stil en rustig plek soek is Sea La Vie die plek vir jou. Mooi uitsig.
Hesti G - Nov 2019
Algehele gradering
Absoluut idillies.
Andre D - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Dunese G - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Johan M - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies.
Heidi O - Sep 2019
Algehele gradering
It was absolute bliss!
Elmarin A - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Jeromy V - Jul 2019
Algehele gradering
Alles fantasties. Alles wat jy nodig het.
Sea La Vie se terugvoer
Goeie dag Jeromy,
Dit was vir ons so lekker om julle by Sea La Vie te ontvang, en ons is bly dat julle die blaaskans geniet het! Hoop om julle gou weer te ontvang.
Groete
Linda en Berlo
Cha-marie P - Des 2019
Algehele gradering
Rustig, beeldskoon, vriendelike eienaars.
Hugo S - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik en goed toegeruste verblyf met uitstekende ligging en see-uitsig.
Geo F - Aug 2019
Algehele gradering
Stylvol en mooi.
Sea La Vie se terugvoer
Beste Geo,
Baie dankie dat julle by Sea La Vie bespreek en julle verblyf geniet het. Ons waardeer elke keer die rustigheid van die plek!
Hoop om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Berlo en Linda
Elmarie K - Mei 2019
Algehele gradering
Stil, asemrowend, rustig.
Sea La Vie se terugvoer
Ian,
Ons is so dankbaar dat julle Sea La Vie se rustigheid geniet het. En dankie dat julle moeite geneem het om hierdie resensie te skryf en ons hoop om julle weer eendag terug te verwelkom.
Hartlike groete van Berlo en Linda
Tinus S - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike kuierplek in Jacobsbaai met uitstekende ligging.
Sea La Vie se terugvoer
Beste Tinus, baie dankie vir jou terugvoering oor jou verblyf by Sea La Vie. Ons is bly julle het die pragtige see uitsig net so geniet soos al ons gaste. Die beplanning was vir 'n ruim slaap en leefarea omdat so baie tyd daar spandeer word. Die badkamers is wel knap.
Ons hoop dat julle weer sal terugkeer vir 'n lekker ruskans by lieflike Jacobsbaai!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang