Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Berlo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 118 resensies vir Sea La Vie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicoline B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline B

Mooi mooi en nogmaals mooi.

Ons het baie lekker gekuier. Die akkommodasie is baie mooi en netjies. Die rowwe branders, die see reuk en die geluid van die see is net flippen mooi. Ons sal graag weer kom kuier.

Christelle F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

Mooiste gesellige plekkie op die strand.

Uitstekende geriewe. Mooiste uitsig. Baie gesellig. Lekker braai.

Braam B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam B

Very peaceful, pleasant and comfortable.

Linda and the host were exceptional hosts. Unit 2 was very neat, clean and tidy. Apart from the usual amenities that you would expect from a self-catering unit, the hosts went the extra mile. From the iron, ironing board and clothes horse to the extra toilet paper and hairdryer. Except for the usual tea and coffee available, there were 3 brands of coffee to choose from, not to mention the filter coffee and plunger, the 500ml milk instead of the usual pods. 2 bottles of water in the fridge plus filled ice trays. There was Doom, Peaceful Sleep spray and spritz and a wall plug-in. Everything in the unit matched and was in sets, no odd bits and pieces. There was more than enough warm bedding provided. The braai area had your grid, stand, tongs, brush, fire starters and lighters plus braai wood to get your fire going. I would definitely recommend Sea La Vie to anyone.

Kobus S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Lekker, lekkerder, lekkerste - baie dankie.

Die lewe is lekke - jy moet net 'n lekke mens wees wat in lekke plekke bly. Van orals waar ons al ooit gekuier het is hierdie plek tops - vriendelike mense, uitstekende ligging, silwerskoon netjies en o ja - die uitsig oor die Weskus - see so wyd soos ons Liewe Vader se genade!

Estelle G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G

Absoluut fantasies, goeie ligging, veilig, netjies ten volle toegerus.

Absoluut fantasties, baie meer as wat ons verwag het. Sal absoluut aanbeveel. So mooi verwelkom en behulpsaam, netjies en ten volle toegerus.

Morne D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Dink rustigste plek in die hele wereld en dan boonop mooiste uitsig ook.

Altyd lekker by Sea La Vie, die vriendelikste gasvrou en gashere, netjies alles wat jy dalk kan nodig kry en meer. Dis nie ons eerste keer by Sea La Vie nie en beslis nie ons laaste keer nie. Dit is ons gunsteling wegbreekplekkie.

Phillip C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C

Rustige kuier, ideaal om te ontspan.

Uitstekende keuse vir verblyf!

Morne D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Heerlik rustig met die mooiste uitsig oor die see.

Wonderlike gasheer, pragtige rustige uitsig en die verblyf het alles wat 'n mens nodig kan kry. Sal definitief weer by die akkommodasie kuier.

Dirk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Ontspanne atmosfeer. Kwaliteit verblyf. Vriendelike gasvrou.

Baie aangename verblyf. Ideale plek om batterye te herlaai.

Trudie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V

Ons kuier was heerlik en baie rustig. Wonderlike vriendelike ontvangs.

Heerlik en rustige plek.

Jacqueline B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B

Heerlike wegbreek!

Dit was regtig so lekker om bietjie weg te breek met 'n pragtige see uitsig.

Annemarie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Fantasties

Sea La Vie se beskrywing is een honderd persent akkuraat. Dis skoon, netjies, goed toegerus en uitsig oor die see is pragtig. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Ons sal beslis weer daar bespreek en ook aan ons vriende aanbeveel.

Anja B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B

Lieflike verblyf met die mooiste seeuitsig.

Lieflike verblyf! Die gasvryheid van die gasheer en -vrou, asook Ben, het ons baie tuis laat voel. Ons kom kuier gou weer!

Zandri H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri H

Perfect for a quiet getaway.

See stars.

Danston K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danston K

Peaceful.

The unit was very clean and well equipped. The area is very peaceful. View of the sea is as advertised. Short walk to the beach.

Madeleine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Heerlike kuier!

Heerlik gerus, pragtige plekkie, met alles wat nodig is.

Via S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Via S

West Coast hospitality at its best.

So peaceful! Perfect location to charge your batteries. The hosts are excellent, with providing the West Coast charm. Our room had everything we needed for the week's stay. The view from the verandah is unequalled.

Kobus R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus R

Pragtige uitsig en netjies.

Baie lekker gebly. Sal weer gaan.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sannie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannie T

Batterye weer gelaai vir die nuwe jaar.

Baie dankie, ons het lekker gebly en kan dit vir almal aanbeveel. Dit is 'n rustige dorpie en baie om te sien in die omgewing. Dankie vir almal se vriendelikheid en gasvryheid.

Monica C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C

Rustig met pragtige seeuitsig.

Vriendelike ontvangs deur die gasheer. Netjies, skoon, goed toegeruste eenheid. Waarde vir geld. Bonuspunte: Sonkrag, internet, volle DSTV-pakket. Defnitief aan te bevele.

Zantel W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zantel W

Just what we needed! The perfect stay for a quick break-away.

Sea La Vie offers amazing sea views. The apartment was well-equipped and offered privacy and relaxation. We would definitely revisit for a longer stay.

Tharine S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharine S

Rus vir die siel!

Ons is met 'n warm hart ontvang in 'n bitter netjiese, skoon plek! Absolute waarde vir geld en word hoogs aanbeveel! Baie dankie Linda! Ons kom weer kuier!

Martin S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Baie lekke plek!

Pragtige ligging op die see, gawe gasheer- en vrou, lekker bed en kussings, kompak maar effektief.

Karen S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Uitstekend.

By die see - sien dit en hoor dit. Ruim en netjiese verblyf. Alle nodige geriewe. Het heerlik gebly. Dankie.

André V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Baie netjies, skoon en rustige atmosfeer.

Maryna en eggenoot het ons hartlik verwelkom en tuis laat voel. Braaigeriewe ingesluit, hout en vuuraanstekers was voorsien. Nogmaals dankie.

Riaan P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Was koud, maar het lekker gerus.

Het van die idee gehou dat daar die volle DSTV pakket was.

Charl A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl A

Absoluut die moeite werd.

Linda en Berlouw is vreeslik aangenaam en laat jou eie ding doen. Alles in die twee eenhede is splinternuut, silwerskoon en werk. Ons het geen beurtkrag beleef nie. Dit is rustig en in 'n veilige omgewing. Die ligging is asemrowend. Ek wens dat ons langer kan bly. Sal dit vir almal aanbeveel.

Hampie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hampie F

Rustige plek met die perfekte uitsig.

Lieflike see-uitsig en perfekte ligging. Baie goed toegeruste eenheid. Baie vriendelike gasvrou. Sal dit aanbeveel.

Cobus P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P

Absoluut puik.

Baie netjiese, skoon en ruim eenheid met pragtige views. Eenheid is toegerus vir al die nodige behoeftes. Berlo en Linda was 'n uitstekende gasheer en gasvrou. Beslis die moeite werd en heerlik gekuier - sommer 'n ekstra aand gebly toe Linda ons kon akkommodeer. Baie dankie, ons kom beslis weer kuier!

Philip S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Gerieflik en waarde vir geld.

Die fasiliteite is netjies en skoon en toegerus met alles wat jy nodig het.

Jan T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T

Fantastiese waarde vir geld!

Absoluut wonderlik, perfek toegerus!

Marilyn F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn F

Pleasant and peaceful.

You feel at home. Hosts friendly. The sea is on your doorstep. Will definitely recommend Sea La Vie.

Philip K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K

Uitstekende diens en baie vriendelike gasheer.

Ek hou van die internettoegang asook "off the grid" krag toevoer.

Francois D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Rustig en baie onspanne atmosfeer!

Berlo en Linda baie vriendelik en Sea la Vie baie skoon en netjies. Sal definitief weer gaan!

Mary-anne S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne S

A perfect extended weekend getaway!

The location and accompanying view of Sea La Vie is absolutely incredible! The unit was clean, neat, and very comfortable. The host has thoughtfully provided all sorts of kitchen utilities, and we had everything we needed and more.

Danielle D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle D

Salig, rustig, stil, mooiste sononder en gedruis van die see.

Elke oggend wakker geword met die rustige gedruis van die see en gesing van voeltjies. Maklike salige stappies langs die see. Paternoster so halfuur se ry vir 'n heerlike ete langs die see. In die aand sak die son so reg voor mens wat die mooiste skildery maak terwyl die vuurtjie in die agtergrond knetter.

Ina S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Van hoogstaande gehalte.

Linda het ons vriendelik verwelkom. Uitstekende verblyf, 5-ster gehalte. Ons het meer gekry was wat ons verwag het. Sal beslis weer daar gaan bly.

Joanita G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita G

Juweel-kuier by die see.

Gawe gasheer en -vrou wat blyplek met pragtige see-uitsig baie stylvol en gerieflik uitgerus het. Baie dankie!

Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Goeie ligging en netjies met alles wat jy nodig het.

Sal weer daar gaan bly.

Elaine F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine F

Alles netjies en alles wat jy nodig! Sal definitief weer daar bly!

Ons tyd was rustig en mens kon net lekker ontspan en na die see sit en kyk!

Andrea M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea M

Lovely accommodation, gorgeous view.

My husband and I spent two nights at Sea La Vie and had a very pleasant stay. The room was clean and comfortable and the en-suite bathroom had everything you needed although it was on the small side. The covered braai area was great and had a beautiful view of the sea so we spent a lot of time out there.

Deidre C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre C

Was refreshing with a cool breeze from the ocean.

A nice break away for no more than 2 to 3 nights. Unit is a bit small and staying on the same property as the landlord. However, more suitable for an older couple. On arrival, we were told to keep an eye out for strange characters roaming around and breaking into cars, but our stay was safe.

Ronel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B

Mooi uitsig.

Gesellige plekkie, met lieflike braaigeriewe terwyl jy na die see kan kyk.

Wessel F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel F

Baie baie lekker.

Baie netjies en veilig en baie vriendelike mense.

Cheryl V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V

It was the best. Thank you.

Clean, everything you need. The view. It was absolutely perfect.

Sea La Vie se terugvoer

Hi Cheryl
Thanks so much for taking the time to review Sea La Vie. We appreciate it, and look forward to your next stay!
Kind regards
Berlo and Linda

Sea La Vie
Werner E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E

Skatkus by die see. Baie rustig en pragtige see-uitsig.

Linda en haar man het puik gastediens en die plek is uitstekend vir ontspanning.

Hugo L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Ons het drie aande daar geslaap en dit was baie lekker. Die eienaars is baie vriendelik en as jy vertrek voel dit soos ou vriende wat jy groet.

Ons het bietjie weggebreek vir ons 43ste huweliksherdenking en wou graag Jacobsbaai en omgewing gaan verken, aangesien ons al by verskeie plekke aan die Weskus oorgebly het. Ons was regtig baie beïndruk met Sea La Vie se verblyf. Dit is kompak, maar bied alles wat jy nodig het en is op 'n pragtige plek geleë. Ons sal dit beslis vir familie en vriende aanbeveel en ook self weer daar 'n draai gaan maak in die toekoms.

Mariandie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariandie S

Skoon en netjies met baie goeie ligging.

Linda en haar man is baie aangenaam. Hulle verblyf was skoon en netjies. Pragtige uitsig.

Louw P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw P

Worth the money, excellent stay, great hosting.

Thanks to Bernard and his wife, great hosting, nice people, 100%.

Chris Labuschagne L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Labuschagne L

We will highly recommend Sea La Vie, we enjoyed our stay tremendously. Thank you.

See stars.

Dirk V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Baie geniet.

Was lekker om vandaar die Weskus te verken.

Estelle K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K

Ons was moeg en tam na 'n lang week, Sea La Vie het ons soveel rustigheid en vars kleur gegee vir die week wat voorlê.

Ons gasheer en -vrou het ons baie vriendelik ontvang in 'n baie netjiese, goed geleë eenheid. Die blou, see-uitsig en pragtige wandelpaaie met die agtergrond van Weskus se mooi sonsondergang het ons omtrent verras. Goeie raad en baie hulp het ons verblyf absoluut 'n sukses gemaak. Volpunte by ons gekry.

Jp N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp N

Awesome, baie lekker en rustig.

Sal dit enige tyd aanbeveel om lekker te rus.

Madeleine H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine H

Pragtig en rustig!

Ons het heerlik gebly en lekker gerus. Sea La Vie het 'n baie mooi uitsig op die see en dit is die ideale plekkie om te ontspan.

Johan Grobler G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Grobler G

Asemrowende uitsig met vyf ster-selfsorg, sentraal geleë in die Weskus.

Uitstekende ontvangs , vars see-lug ingesluit by die pakket. Wandelroetes teen die see, mooiste sonsondergange, matige tempratuur. Veilig, doodstil vir die natuurliefhebber 'n saligheid. Suikerbekkies in die tuin, swerm seevoëls op die rotse by die see , duikerspore op die sandpaadjies tussen die endemiese fynbos.

Joyce S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce S

Ongelooflike atmosfeer en gul gasvryheid.

Sea La Vie bied 'n heerlike rustigheid. Linda is baie gesteld op haar gaste se behoeftes. Ek kan die plekkie regtig aanbeveel.

Magda A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda A

Heerlik, mooiste uitsig.

Baie netjies. Als wat mens nodig het. Mooiste see-uitsig.

Ronet S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronet S

Gerieflik by see.

Seesig op prentjiemooi Jacobsbaai. Lieflike kamer met alles wat jy nodig het. Smaakvol.

Jacobus P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus P

Heerlike ontspan met pragtige see-uitsig.

Twee wonderlike dae op Jacobsbaai in Sea La Vie. Pragtige see-uitsig (het selfs walvisse gesien vanaf ons stoep). Was heerlik om in vrede die baie voet paadjies langs die see te verken. Sal definitief terug wees. Dit was wonderlik om nie in donker gehul te wees gedurende beurtkrag nie. Die dorpie het sy eie sonkrag wat 24/7 krag voorsien! Gerieflik naby aan al die besienswaardighede van die Weskus.

Sea La Vie se terugvoer

Hi Jacobus
Ons gastehuis is een van weiniges wat julle nie in die donkerte laat met beurtkrag nie. Ons het 'n tydjie gelede genoeg sonpanele laat opsit. Ons is baie bly julle verblyf was lekker rustig, en ons sien julle hopelik gou weer.
Groete, Berlo en Linda.

Sea La Vie
Tanja V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V

C'est la vie! Dit is die lewe. La magnifique!

Skoonste instansie wat ons nog ooit by gebly het. Elke hoekie en dingetjie was onberispelik skoon- nie 'n sandkorreltjie op die vloer nie, en dit wil gedoen wees vir 'n strandeiendom! Linda en Berlo is innemende en vriendelike gashere. Die plekkie is privaat, veilig en lieflik naby aan die see. Heerlike wegbreek vir 2 - met stilte en rustigheid wat in 'n oord of groter plek ontbreek. Die stilte en rustigheid was wonderlik vir ons. Sal vir seker weer daar tuisgaan as ons pad weer daarheen gaan.

Jeremias Cornelius C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremias Cornelius C

Baie lekker, die rustigheid.

Binnebraai vir ongunstige weer sal lekker wees. Blindings aan bestaande stoep sal werk.

Madelaine S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine S

Plekkie was baie netjies en skoon.

Sal definitief aanbeveel vir mense en sal ook weer daar bly.

Cornelis A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelis A

Rustig en stil.

Badkamer is absoluut te klein vir mense oor 5 of 6 voet. Te beknop en kan nie bykom nie a.g.v. die wydte van 1 m en lengte van 3 m.

Tanya V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V

Ons het lekker daar gebly. Dis 'n mooi plek en ek kan kan dit aanbeveel.

Ek kan definitief Sea La Vie aanbeveel. Jy het 'n see-uitsig en is 'n klipgooi van die see af en ook 'n lekker staproete wat voor die huis verbyloop. Die omgewing was stil en rustig. Die plek is goed toegerus. Hulle het ook sonkrag, so geen beurtkrag nie.

Ian S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

A brilliant place to switch off and to enjoy the luxury of the environment. It is calming, beautiful and so relaxing.

Great hosts in Linda and Berlu. We will certainly go again.

Coen S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Ons verblyf daar was elke oomblik die moeite werd en genotvol.

Die terein is goed versorg en bied direkte toegang tot wandel paadjies teen die kus. Die eenheid is goed ingerig en skep die gevoel van huis en jy voel tuis.

Elzet W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet W

Rustige kuier in Jacobsbaai.

'n Deel van die Weskus wat nog ongerep is!

Sea La Vie se terugvoer

Dankie Elzet, vir jou gunstige verwysing na ons plekkie. Ons is so bly dat julle die tydjie by Sea La Vie geniet het, en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Berlo en Linda

Sea La Vie
Hilary D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary D

Great value, great view

This is a return visit. Sea La Vie has everything you need for a relaxing stay. The bed, shower and all kitchen equipment are of high standard and good quality. Thoughtful, helpful touches (iron and small ironing board) really helpful as we had come up for a birthday event! Will stay even longer next time.

Johnny K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny K

Pragtige plek met 'n pragtige uitsig.

Ons het kamer 2 bespreek en sal dit met graagte aanbeveel en sal gewis weer dit bespreek.

Sea La Vie se terugvoer

Hi John
Baie dankie vir die wonderlike resensie op ons verblyf. Ons is verheug dat julle die naweek by Sea La Vie geniet het, en hoop om julle gou weer te ontvang.
Berlo en Linda.

Sea La Vie
Yolande K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Fantasties! Elke sent werd.

Nie net is die ligging van die kamers fantasties nie, maar hulle het rêrig moeite gedoen om dit gemaklik en huislik te laat voel. Daar was melk en water in die yskas. Koffie, tee, suiker en selfs beskuit! Die badkamer het seep (en dink sjampoe) en 2 lae toiletpapier beskikbaar gestel vir gaste. 'n haardroër was in die kas. Die koningsbed was hemels. Daar was tot hout, blits en vuurhoutjies om vuur te maak. Dit is so rustig daar. Ek sal beslis weer teruggaan daarheen. Wat 'n ongelooflike tyd het ons gehad.

Sea La Vie se terugvoer

Beste Yolande, ons is so bly dat julle die verblyf geniet het, en veral dat die ekstras wat ons in die kamer sit, waardeer word. Die gemak van ons gaste is vir ons baie belangrik.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer!

Sea La Vie
Abri J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri J

Fantasties!

Wat 'n juweel in 'n ongelooflike mooi dorpie, nou nie veel om te doen nie, maar on te rus, jou siel te voed, die see te waardeer. Ag net 'n ongelooflike lekker sielsrus plek. Ons het dit uitstekend gevind. Dankie aan almal hier betrokke - dit was fantasties.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde oor Sea La Vie. Ons is dankbaar dat julle net kon uitrus, soos julle wou. Saam met die stap langs die see is dit werklik 'n wonderlike ondervinding!
Hoop ons sien julle gou weer.

Sea La Vie
Janine S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Naweekwegbreek, rustige dorpie, stap, son en see.

Sea la vie is 'n pragtige naweek wegbreekplekkie, so mooi, skoon, toegerus met alles wat ons kon vra. Dit is regtig een van die mooiste plekke waar ons nog was. Sal beslis weer daarheen gaan en langer bly. Die eenheid is stapafstand van die see, het eie braaiplekkie op die stoep. Linne is sag en skoon, en daar was genoeg pakplek vir al ons bagasie. So spesiale plek, fantastiese eienaars en bestuur.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou spesiale boodskap oor Sea La Vie. Ons is verheug dat julle dit geniet het. Kom gerus weer en bly sommer langer.

Sea La Vie
Chris N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

By die see, veilig, netjies en skoon.

Een van twee netjiese en moderne selfsorg-eenhede met eie braaigeriewe in Jacobsbaai (Bamboesbaai). Uitstekende seefront-ligging met uitsig na die see. Heerlike seekos en ook pizza geniet by Weskusplek Restaurant wat binne stapafstand is kuslangs of slegs 'n kort motorrit per pad. Weskus Mall in Vredenburg is gerieflik naby vir inkopies by Woolworths, Pick n Pay, restaurante ensovoorts.

Sea La Vie se terugvoer

Chris, ons is verheug dat julle die verblyf by Sea La Vie geniet het! Dit is voorwaar 'n besonderse plekkie so naby aan die see, met die mooiste uitsig.
Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang!

Sea La Vie
Minda J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minda J

Heerlike rusplek.

Pragtige dorp. Die akkommodasie se stoep kyk op die see. Alles baie smaakvol en goed ingerig. Lekker paadjies wat langs die see gestap kan word. Daar is niks om oor te kla nie!

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was heerlik om julle by Sea La Vie te ontvang. Ons stem saam dat die paadjie wat seelangs gestap kan word, heerlik is. Hoop ons sien julle gou weer.

Sea La Vie
Armand S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand S

10 uit 10

Pragtige plek met ’n mooi uitsig. Die eienaars is baie gasvry. Kan Sea La Vie aanbeveel.

Sea La Vie se terugvoer

Beste Armand,
Dit was vir my en Berlo net so aangenaam om met julle kennis te maak, en ons is verheug dat julle die blaaskans so geniet het!

Sea La Vie
Fanie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Absoluut fantasties. Dit is 'n ongelooflike gastehuis dit het 'n seeuitsig en is 50 meter van die strand af.

Die kamers is baie goed toegerus, selfs braaihout en vuuraanstekers. Die eienaars was teenwoordig, baie vriendelik en gasvry. Ek sal Sea la Vie beslis aanbeveel vir Weskus besoekers. Jacobsbaai is lekker stil maar tog sentraal geleë.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering vir ons self-sorg eenhede. Ons is dankbaar dat julle dit net so geniet het om daar uit te span, en hoop om julle weer te sien!

Sea La Vie
Pieter V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Rus vir die siel in 'n pragtige omgewing!

Die akkommodasie het alles wat 'n mens nodig en is modern, skoon en baie gerieflik. Ons is baie goed ontvang en is dadelik welkom laat voel. Alles wat mens nodig het van melk tot braaihout is voorsien. Die pragtige uitsig oor die see is wonderlik en laat mens dadelik ontspan. Daar is verskeie voetpaaie wat lang die see loop en wat heerlik is om vroegoggend en laat middag te bewandel. Die omgewing is stil en regtig rus vir die siel weg van die stadsgejaag. Ons het vir twee aande oornag en het nie net Jacobsbaai nie, maar ook die omliggende omgewing behoorlik verken. Ons het Paternoster, Saldanhabaai en Velddrif ook besoek. Ons sal Sea La Vie beslis aanbeveel aan familie en vriende en sal beslis teruggaan..

Sea La Vie se terugvoer

Ons is verheug dat julle die verblyf by Sea La Vie geniet het.
Kom gerus terug.

Groete
Linda en Berlo

Sea La Vie
Gerard R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard R

Excellent

Very modern, comfortable unit. Beautiful view of the sea.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie dat julle Sea La Vie gekies het as akkomodasie by Jacobsbaai. Ons is bly dat julle die seeuitsig net so geniet het. Hierdie rustigheid is so bekoorlik.
Ons hoop om julle gou weer te sien!

Sea La Vie
Chantal P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal P

Pragtige plek, rustig en salig.

Naby die see geleë met pragtige sonsondergange. Rustig en salig. Sal weer daar bly in Jacobsbaai.

Boeta C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Boeta C

Baie lekker gebly, net nie regtig plek vir 'n gesin met 'n kind nie.

Lekker gebly, net bietjie klein vir 'n gesin met 1 kind. Dit is perfek vir 2 mense. Hulle kan dalk 'n ekstra stel van die kombuisware in die kamer sit. Bv. 'n ekstra mes, vurk, lepel, glas en bord. As jy kos maak het jy nog 'n mes nodig of 'n bord om in te werk.

Sea La Vie se terugvoer

Beste Boeta,

Soos jy noem, is dit perfek vir 2 volwassenes. Ons laat egter nie kinders of troeteldiere toe nie, maar julle het wel dit gedoen.
Ons het vier breekware van elk, en daar is 6 stuks messegoed, plus ekstra kombuismesse en snybord. Dit staan op die toonbank, en in die kombuiskas.

Maar ons hoop julle verblyf was lekker.

Sea La Vie
Alida V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alida V

Rustig.

Baie netjies. Kamer bietjie klein vir die prys.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf. Die see uitsig en omgewing maak seker op vir die 21 vierkante meter kamer, of hoe.
Ons hoop dat julle weer sal kom kuier.

Sea La Vie
Sonja B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B

Mooiste uitsig, uitstekende verblyf!

Rus en vrede in ‘n pragomgewing. Ons het absoluut heerlik by Sea la Vie tuisgegaan. Uiters keurige verblyf en ekstra moeite deur eienaars om dit vir ons ‘n onvergeetlike naweek te maak. Sal beslis terug wees!

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om kommentaar te lewer, en dankie vir die mooi woorde. Ons probeer te alle tye om ons gaste spesiaal te laat voel aas hulle by Sea La Vie tuisgaan, en waardeer dan die positiewe terugvoering.
Kom kuier gerus weer, en maak sommer nog lekker "memories"

Sea La Vie
Estelle H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle H

Baie netjies met ongelooflike view.

Sien sterre.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd om hierdie kommentaar te lewer. Ons is bly dat julle Sea La Vie, en natuurlik die see uitsig so geniet het!

Sea La Vie
Marius R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius R

Baie lekker.

Stil en rustug by die see, geen geraas nie.

Sea La Vie se terugvoer

Ons is verheud dat julle die tydjie by Sea La Vie geniet het. Die rustigheid is baie welkom, soos julle ook ervaar het.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Sea La Vie
Erika L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika L

Lekker gerus!

Baie mooi uitsig oor die see. Lekker voetpaadjies om te stap in die vars/asemrowende natuurskoon.

Adri V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V

Heerlik met amazing see uitsig.

Heerlik, fantastiese bed, skoon, geen skoonmaakdienste en lieflike see uitsig.

Sea La Vie se terugvoer

Beste Adri,
Baie dankie vir die terugvoering oor julle verblyf by Sea La Vie. Die see uitsig is voorwaar baie besonders! Dit is 'n self-sorg eenheid, wat beteken dit word eers na die 4de dag gediens en van skoon beddegoed voorsien.
Hoop ons sien julle gou weer!

Sea La Vie
Kobus J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J

Netjies, pragtig, goed toegerus.

Sentraal vir Weskus ontdekking.

Sea La Vie se terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf.
Ons waardeer dit.
Jacobsbaai is 'n veilige dorpie, met bykans geen misdaad nie.
Ons vra tog maar ons gaste om niks waardevols in hulle voertuie te los nie, aangesien daar dalk in hierdie tye 'n boosdoener kan wees wat uitkyk vir 'n vinnige inbraak by 'n voertuig.
Ons eenhede is wel baie goed beveilig!

Sea La Vie
Rianne G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rianne G

Baie rustig.

Die eenheid (2) is verskriklik mooi en netjies. Alles wat ons tuis aan gewoont is en dus die rede van keuse. Wil weereens sê die eenheid en omgewing is fantasties, maar baie teleurgesteld dat die see wys op prente, maar daar is geen strand. Verder die braairooster was verskriklik vuil en nie geniet om ander se vet en vuil skoon te maak nie.

Sea La Vie se terugvoer

Beste Rianne
Baie dankie vir die boodskap oor die vuil rooster. Ek het dit onmiddelik opgeneem met ons bestuurderes, Maryna. Sy het verseker dat sy sal opvolg, en dit nie weer sal gebeur nie.
Die omgewing van Jacobsbaai se kuslyn is van so 'n aard dat daar baaie is, soos Bamboesbaai, waar ons huis gelee is.
Daar is egter binne loopafstand die baai van Jacobs waar die restaurant gelee is, waar jy langs die see kan stap.
Ons hoop egter dat julle nog steeds die naweek geniet het.
Vriendelike groete
Berlo en Linda

Sea La Vie
Marinette D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette D

Sea La Vie - stylvolle Weskus-vreugde!

Gerieflike, moderne, goed toegeruste, netjiese seefront-chalet, perfek vir twee met panoramiese sonsondergange oor Jacobsbaai.

Sea La Vie se terugvoer

Marinette, die sonsondergange vanaf die stoepe by Sea La Vie is besonders, en ons is so bly julle kon dit ook beleef. Dankie vir die tyd om 'n verwysing te stuur oor ons spesiale plek!

Sea La Vie
Hans Jurie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Jurie M

Fantastiese uitsig, pragtig en rustig!

Die eenheid is netjies, modern met 'n see-uitsig terwyl jy braai, eienaars is fantastiesemense. Ons het dit vreeslik geniet! Sal beslis weer gaan.

Monique G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Asemrowend

Maryna was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was netjies met ’n ongelooflike nice view. Dit was rustig. Ek sal dit beslis aanbeveel. Die hele naweek was so romanties. Ek sal beslis weer gaan.

Belinda S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Rus vir die siel

Die kamer was baie netjies en baie gemaklik uitgelê, selfs vir my man wat onlangs 'n rugoperasie gehad het. Die braai geriewe en stoep perfek. Ons het heerlik gekuier en die uitsig is onbeskryflik mooi. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie Berlo, Linda en Maryna vir julle gasvryheid.

Hilary D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary D

Most beautiful view from both the little inside dining area (where I worked) and from the patio. Excellent beds, wi-fi and shower.

This was one of the most well thought out self-catering places we have ever used. We just loved it and will definitely be back - probably with friends to book next door. Thank you for sorting out my issue so quickly when my phone froze - and I was unable to find your details. So appreciated that quick responses all round.

Rialette V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialette V

Beste ligging in Jacobsbaai!

Die eenheid is wonderlik ingerig en op die perfekte plek in Jacobsbaai. Die eenheid beskik oor alles wat jy sal nodig hê. Die uitsig is pragtig en die atmosfeer rustig. Presies wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer gaan en het dit reeds vir vriende en familie aanbeveel.

Jackie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D

Uitsig oor see en blommeprag bring sielerus.

Sal definitief weer terugkeer!

Ina D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Smaakvol toegerus en ligging perfek.

Dit was ons eerste besoek aan Jacobsbaai. Ons aangename belewenis van die verblyf, maak dit die voorloper van meer besoeke. Die rustigheid van die omgewing en die ligging van die huis, maak dit 'n uitsoekplek vir 'n rus-, stap- en waarneemblaaskans.

Sea La Vie se terugvoer

Dankie vir julle verblyf by ons juweeltjie teen die Weskus! Ons is so bly dat julle gekies het om hier te bly, en dit so geniet het. Kom gerus weer.

Groete

Linda en Berlo

Sea La Vie
Ina V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Dit was baie rustig en stil, presies waarvoor ons gesoek het.

Die plekkie was baie netjies en skoon met al die regte toerusting. Die ligging was perfek. Die internetkonneksie was net effens vertraag, maar dis nie 'n klagte nie want mens is nie veronderstel om op 'n selfoon te wees op vakansie nie. Dit was 'n baie lekker kuier en ek wens ons kon langer bly.

Sea La Vie se terugvoer

Beste Ina

Baie dankie dat julle Sea LaVie gekies het om te kom ontspan.Volgende keer maak julle die kuier sommer langer.

Baie dankie!

Sea La Vie
Michael A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael A

Lovely location and a most enjoyable stay.

The location and style of accommodation suited us well, and we enjoyed getting to know the area, particularly driving the surrounding little roads to view the flowers or to get to the sea.

Henk N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk N

Pragtige woonplek by die see.

Jacobsbaai sal ek enige tyd aanbeveel vir n wegbreek. Pragtige woonplek by die see. Dit is n juweel aan die Weskus.

Fanie M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie M

Vriendelike mense lekker blyplek.

Baie lekker rustige plek.

Lisa W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa W

Peaceful.

Never be in a hurry, do everything quietly and in a calm spirit. Do not lose your inner peace for anything whatsoever, even if your whole world seems upset. Sea La Vie is the perfect place to do exactly this.

Sea La Vie se terugvoer

Hi Lisa

Thank you for your kind review. You are correct. Just be calm and relax.Sea La Vie is the perfect spot!

Sea La Vie
Harry T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry T

Peaceful, unique.

Quaint village with many paths along the waterfront on which one can walk, run or ride. Clambering on the rocks is fun too. The bird life in and around Jacob's Bay also very good.

Sea La Vie se terugvoer

Hi Harry

We are so chuffed that you enjoyed your stay at Sea La Vie, and we sincerely hope to see you soon.

Warm regards

Berlo and Linda

Sea La Vie
Renier P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renier P

Pragtige uitsig, mooi skoon verblyf, eersteklas akkommodasie.

Sea La Vie is uitstekend geleë, met die mooiste sonsondergange.

Sea La Vie se terugvoer

Beste Renier

Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle as gaste by Sea La Vie te ontvang! Ons hoop ons sien julle gou weer.

Groete

Linda en Berlo

Sea La Vie
Joani T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joani T

Sea La Vie verdien meer as 5 sterre!

Die ontvangs hartlik en die verblyf was heerlik. Die woonstel is pragtig, skoon, modern en toegerus met regtig alles wat mens benodig. Die stoep en see-uitsig was regtig 'n groot bederf. Beste ligging in Jacobsbaai. Ons kom graag weer!

Sea La Vie se terugvoer

Dit was vir ons heerlik om julle te kon ontmoet en gasheer te wees vir julle tydjie by Sea La Vie. Ons is baie bly julle het dit geniet, en kom gerus weer.
Groete
Berlo en Linda

Sea La Vie
Lorain V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorain V

As jy 'n stil en rustig plek soek is Sea La Vie die plek vir jou. Mooi uitsig.

Ons het 3 awesome dae gehad. Nogmaals dankie vir almal. Sal weer in die toekoms daar bly.

Hesti G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti G

Absoluut idillies.

Beste verblyf in 'n lang ruk. Netjies, skoon en beslis op die regte plek geleë.

Andre D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie lekker en mooi.

Regtig baie lekker en goed gewees om die wêreld te ervaar en die omgewing te sien. Baie vriendelik ontvang en dit geniet.

Dunese G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dunese G

Baie rustige omgewing.

Sal definitief dit aanbeveel as 'n wegbreek vanaf die stad.

Johan M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie rustig, skoon en netjies.

Sea La Vie is baie bekostigbare selfsorgverblyf wat naby die see is. Rustige skoon en netjiese atmosfeer met 'n baie vriendelike gasvrou.

Heidi O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi O

It was absolute bliss!

We will come back to this establishment again and again!

Elmarin A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarin A

Wonderlik!

Sea La Vie het baie aandag spandeer aan die units en om dit so netjies en gemaklik as moontlik te maak. Ons het heerlik gebly en wil graag weer terugkom. Die uitsig is ook ongelooflik.

Jeromy V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeromy V

Alles fantasties. Alles wat jy nodig het.

Alles was great. Sal definitief weer gaan.

Sea La Vie se terugvoer

Goeie dag Jeromy,

Dit was vir ons so lekker om julle by Sea La Vie te ontvang, en ons is bly dat julle die blaaskans geniet het! Hoop om julle gou weer te ontvang.

Groete

Linda en Berlo

Sea La Vie
Cha-marie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cha-marie P

Rustig, beeldskoon, vriendelike eienaars.

Ons sal beslis terug wees vir 'n volgende keer. Jacobsbaai is net wat mens nodig het om rus vir jou siel te kry. Sea La Vie was fantasties, skoon, modern, loopafstand vanaf die see en ons kan nie wag om terug te kom nie! Ons het selfs walvisse sien baljaar vir 'n hele paar uur. Wonderlike vakansie, baie dankie!

Hugo S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo S

Gerieflik en goed toegeruste verblyf met uitstekende ligging en see-uitsig.

Ons het beide eenhede bespreek. Dit was perfek sodat ons as vriende saam kon kuier wanneer ons wou, maar ook ons eie privaatheid gehad het wanneer nodig. Die eenhede was goed toegerus en gerieflik. Maar die beste is die ligging - mooi see-uitsig met groen-strook tussen die behuising en die see. 'n Lekker wegbreek plek!

Geo F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geo F

Stylvol en mooi.

Aan te beveel vir enige iemand wat rustigheid wil beleef. Pragtige nuwe eenheid.

Sea La Vie se terugvoer

Beste Geo,

Baie dankie dat julle by Sea La Vie bespreek en julle verblyf geniet het. Ons waardeer elke keer die rustigheid van die plek!

Hoop om julle weer terug te verwelkom.

Groete
Berlo en Linda

Sea La Vie
Elmarie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K

Stil, asemrowend, rustig.

As jy 'n mens is wat van die rustigheid hou, wat graag net na die see wil kyk en die golwe hoor, 'n persoon is wat weg wil kom van al die plastiek wees, net soos die Jones' langsaan, gaan rus en vind jou menswees en siel by Sea La Vie. 'n Boek, 'n wyntjie, 'n vleisie, en jy word wraggies weer mens wat besef die lewe is meer as net jaag en geld.

Sea La Vie se terugvoer

Ian,
Ons is so dankbaar dat julle Sea La Vie se rustigheid geniet het. En dankie dat julle moeite geneem het om hierdie resensie te skryf en ons hoop om julle weer eendag terug te verwelkom.
Hartlike groete van Berlo en Linda

Sea La Vie
Tinus S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus S

Heerlike kuierplek in Jacobsbaai met uitstekende ligging.

Lekker nuwe en moderne eenheid met mooi uitsig, badkamer net 'n bietjie klein.

Sea La Vie se terugvoer

Beste Tinus, baie dankie vir jou terugvoering oor jou verblyf by Sea La Vie. Ons is bly julle het die pragtige see uitsig net so geniet soos al ons gaste. Die beplanning was vir 'n ruim slaap en leefarea omdat so baie tyd daar spandeer word. Die badkamers is wel knap.
Ons hoop dat julle weer sal terugkeer vir 'n lekker ruskans by lieflike Jacobsbaai!

Sea La Vie
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02af166399a333949ec1003ee1fba15c060ae7b3fff13e0ecbcbf46ee14fb9d301d446b530ba23a9ffa8e1881999f831bfba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 7 Bokkomdraai Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97011 17.88663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang