Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea La Vie is aan die rand van Bamboesbaai in Jacobsbaai, in die Wes-Kaap, geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge in die Weskus.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisies is toegerus met yskas-vrieskas, mikrogolwe, induksiestowe en tee- en koffiemaakgeriewe. Sonkrag word gebruik. Albei eenhede het lieflike patio-areas wat buite-eetstelle en braaigeriewe het, asook 'n privaat wandelpad na Bamboesbaai voor die huis.

'n Vriendelike versoek dat ons nie babas/kinders of troeteldiere toelaat nie. Ook word geen besoekers toegelaat om ons gaste te besoek nie. Ons wil 'n rustige atmosfeer skep vir ons gaste om die wonderlike natuurskoon te waardeer.

Sea La Vie is naby verskeie doendinge en die strand, asook winkels, staproetes en visvanggeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ris C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies, uitstekende gasvrou en gasheer, veral Ben die 'morkie' baie gee. Ideale adres vir rus.
Okt 2024
Martie G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Linda en hulle hondekind Ben het ons so tuis laat voel. Ons het heerlik gerus. Die woon eenheid was goed toegerus...
Sien meer
Okt 2024
Charl G
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning location. Excellent hostess. We stayed for 2 nights in excellent accommodation. It had everything for self-catering and we fou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Linda B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plekkie by die see. Wat 'n heerlike en goed-toegeruste plekkie! Ons het die verblyf baie geniet. Die toegang tot die paadjie langs die strand m...
Sien meer
Sep 2024
Sarel R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese, skoon akkommodasie, pragtige see-uitsig. Baie netjiese, skoon akkommodasie, pragtige see-uitsig. Baie vriendelik ontvang deur Linda en ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Berlo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02af166399a333949ec1003ee1fba15c060ae7b3fff13e0ecbcbf46ee14fb9d301d446b530ba23a9ffa8e1881999f831bfba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 7 Bokkomdraai Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97011 17.88663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang