Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea La Vie is aan die rand van Bamboesbaai in Jacobsbaai, in die Wes-Kaap, geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge in die Weskus.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisies is toegerus met yskas-vrieskas, mikrogolwe, induksiestowe en tee- en koffiemaakgeriewe. Sonkrag word gebruik. Albei eenhede het lieflike patio-areas wat buite-eetstelle en braaigeriewe het, asook 'n privaat wandelpad na Bamboesbaai voor die huis.

'n Vriendelike versoek dat ons nie babas/kinders of troeteldiere toelaat nie. Ook word geen besoekers toegelaat om ons gaste te besoek nie. Ons wil 'n rustige atmosfeer skep vir ons gaste om die wonderlike natuurskoon te waardeer.

Sea La Vie is naby verskeie doendinge en die strand, asook winkels, staproetes en visvanggeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Nicoline B
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi mooi en nogmaals mooi. Ons het baie lekker gekuier. Die akkommodasie is baie mooi en netjies. Die rowwe branders, die see reuk en die geluid van ...
Sien meer
Aug 2024
Christelle F
5.0
Mooiste gesellige plekkie op die strand. Uitstekende geriewe. Mooiste uitsig. Baie gesellig. Lekker braai.
Jul 2024
Braam B
Saam met lewensmaat
5.0
Very peaceful, pleasant and comfortable. Linda and the host were exceptional hosts. Unit 2 was very neat, clean and tidy. Apart from th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Kobus S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, lekkerder, lekkerste - baie dankie. Die lewe is lekke - jy moet net 'n lekke mens wees wat in lekke plekke bly. Van orals waar ons al ooit gek...
Sien meer
Jun 2024
Estelle G
Saam met vriende
5.0
Absoluut fantasies, goeie ligging, veilig, netjies ten volle toegerus. Absoluut fantasties, baie meer as wat ons verwag het. Sal absoluut aanbeveel. S...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Berlo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02af166399a333949ec1003ee1fba15c060ae7b3fff13e0ecbcbf46ee14fb9d301d446b530ba23a9ffa8e1881999f831bfba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 7 Bokkomdraai Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97011 17.88663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang