Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zelda R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasies lekker gebly. Weereens dankie aan Karin en Leon Enslin. Heerlik gebly. Baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik lekker. Ongelooflik lekker gebly. Pragtige netjiese plek. Baie gasvry. Super netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties. Baie meer as wat ons verwag het. Huis weg van huis af. Gasvrou baie trots op haar plekkie. Klientediens uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlik gebly, kan nie wag om weer te gaan nie. Lieflike ruim woonstel met al die geriewe en toerusting wat benodig word. Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar bespreek vir enige periode van tyd. Die ligging is sentraal as jy wil rondbeweeg in Durban se omgewing en naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ricus N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Moderne eenheid naby aan die see met 'n lekker huisgevoel. Bitter lekker! Die eenheid is modern en naby aan die strand. Jy sal aangenaam verras wees oor hoe lekker ingerig die eenheid is. Die gasheer is 'n baie vriendelike en toeganklike persoon. Ons kon lekker ontspan en braai terwyl ek loer na die see so 500m weg. Werklik goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronalda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Karen and her husband were friendly and made our stay a pleasure. We want to visit again and have already shared with our friends and family. The location is very good, with the beach and shopping mall nearby. We enjoyed the friendly owners who were down to earth and would recommend to others. Thank you for a lovely stay. I would like to take my kids next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dionné V
Lang verblyf
4.6
Des 2023

Alles was net reg gewees. Die plek was netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderweg 13, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f58121dba09be9d3d8e7ffe5bedf592aa334a3138aa66e358ddb1379781a6f37ade3cc87afaa34278c8109841f7e3f7be1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 13 Alexander Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.093222923694 30.860968003705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang