Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Sea La Vie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johanita S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita S

Ontspannend, gerieflik, skoon, netjies en 'n pragtige uitsig.

Die huis was so gerieflik, alles wat jy aan kan dink, is tot jou beskikking.

Cornel M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel M

Heerlik, gerieflik en mooi.

Baie lekker plek. Uitstekend toegerus. Alles nuut, skoon en netjies.

Heinrich B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B

Rustige naweek weg.

Baie goed toegerus, en besonders netjies. Sea La Vie is ver genoeg van die middedorp dat dit lieflik stil is, maar naby genoeg om vinnig iets by die winkel te gaan kry indien nodig.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, Heinrich. Weet julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Vriendelike groete en mooi 'n week.

Estelle

Sea La Vie
Andre S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Heavenly place, near the sea, just what the doctor ordered!

We had a wonderful stay at Sea La Vie. Walking distance to the beach. The weather was amazing. The fire pit in the front was just what we needed for a relaxing braai with our older kids and their partners. I am almost certain we will be back.

Sea La Vie se terugvoer

Good evening Andre,

Thank you very much for your positive review. It is much appreciated.

We are looking forward to your next visit.

Keep well and have a great week.

Kind regards,

Estelle

Sea La Vie
Tanya S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Die lekkerste wegbreek-naweek!

Ons het so lekker gebly. Die huis was so netjies en skoon en het letterlik alles wat jy nodig het. Die kinders (en ons) het ook die swembad baie geniet. Die uitsig van die leefarea is amazing. Ons het heerlik voor gebraai met die see uitsig terwyl die kinders lekker rondgerol en gespeel het. Alles was perfek en ons wil beslis weer teruggaan na Sea La Vie.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Tanya. Ek is bly julle het lekker gekuier. Weet julle is enige tyd welkom om weer te kom.

Vriendelike groete en mooi week.

Estelle

Sea La Vie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cindy E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E

Ok.

Stay was good. The lack of communication was bad.

Volker S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Volker S

Heerlik, rustig met 'n mooi uitsig.

Heerlike uitleg vir huis, beste ligging en nog beter uitsig.

Janine B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Alles wat mens nodig het en nog meer! Sal dit vir seker aanbeveel.

Fantastiese gasvrou en verblyf.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskappie, Janine. Ek waardeer dit. Weet dat julle enige tyd welkom is om weer te kom kuier. Ons sien uit.

Vriendelike groete en mooi week.

Estelle

Sea La Vie
Nadia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Blissful, relaxing.

Our stay at Sea La Vie was the best ever. The kids loved the pool and all the channels that were available to watch on TV. The house is spotless and everything is available to make our stay more homely, which is just awesome. We loved everything about the house and to top it all off, we received a free bottle of wine and some rusks. Thank you Estelle, you're amazing.

Sea La Vie se terugvoer

Dear Nadia,

Thank you so much for your beautiful and positive review. It is much appreciated.

We're looking forward to your next stay.

All the best and have a wonderful week.

Kind regards,

Estelle

Sea La Vie
Helene V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Perfect for a weekend to unwind.

Every part of our stay was exceptional. Our host provided a great overview of all facilities and recommended local eateries in the welcome letter. We also received a complimentary bottle of wine upon arrival, which was a nice surprise. Rooms were comfortable and beautifully decorated. We'll definitely be back.

Alma V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V

Wegbreeknaweek op die Weskus.

Estelle se huis was perfek vir ons behoeftes. Die kaggel was heerlik met die koue weer. Die huis is pragtig, baie netjies en baie gerieflik ingerig. Sal dit definitief aanbeveel. Die sandput buite was baie lekker afleiding vir ons kleindogter.

Adele C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C

Ongelooflik lekker.

Huis is baie netjies met alles wat jy nodig het om lekker te kuier. Die bonus was die king-size bed in die hoofslaapkamer en die skottelgoedwasser. Alles is mooi en in werkende toestand. Huis mooi gemeubileer en baie netjies. Gasvrou was baie hulpvaardig en ons kan regtig oor niks kla nie. Sal vir seker weer gaan.

Mymoena I - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mymoena I

Excellent.

The unit was very modern, big and spacious. The sea view was exceptional and the pool area was great.

Sonja B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Nader aan perfeksie kry mens nie!

Wat 'n pragtige huis met 'n see-uitsig. Die interior is uiters smaakvol, prakties en gerieflik. Beide braaiplekke bied 'n gesellige ruimte vir saamkuier. Die kombuis is volledig toegerus wat dus gaste toelaat om te kuier en te ontspan. Estelle is 'n fantastiese gasvrou en die kommunikasie was uitstekend. Ons gaan beslis weer terug!

Zandrie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandrie J

Wat 'n wonderlike ervaring!

Die huis is uitstekend toegerus met baie attention to detail. Ons het ons verblyf verskriklik geniet en sal graag weer wil kom kuier!

Este M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este M

Fantasties.

Wat 'n fantatsiese, amazing, asemrowende verblyf.

Regina S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Regina S

Vakansie.

Dit was 'n heerlike tydjie saam met my man, ons kinders vanaf Ierland en ook my moeder vanaf Langebaan. Die huis het alles wat jy nodig het. Kan dit vir enigeen aanbeveel. Die swembad was 'n lafenis in die hitte. Super netjies en selfs 'n garage vir ons voertuig.

Andrea M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea M

Everything was perfect and I would definitely book a getaway at Sea La Vie again.

I would recommend this place to anyone.

Kobus D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Ongelooflik lekker!!

Sea La Vie het ons 'n wonderlike gesinsnaweek gebied! Huis was skoon en perfek. Alles is daar wat jy nodig het.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Kobus. Ek is bly julle het die naweek geniet. Kom gerus weer.

Sea La Vie
Nicolene W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene W

Kuier was heerlik en ontspannend.

Sea La Vie is uiters netjies en het alles wat jy nodig het. Goeie see uitsig. Die sandput is beslis 'n heerlike speelplek vir die kleintjies. Ek beveel dit enige tyd aan en sal beslis weer daar kuier️.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Nicolene. Weet julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Sea La Vie
Bianca V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Perfect accommodation with great attention to detail. Really impressed.

Thank you for an amazing stay. We thoroughly enjoyed our stay and really impressed with the attention to detail. Great for kids and very relaxing stay. Will definitely see us again.

Sea La Vie se terugvoer

Thank you for your positive review Bianca. I'm glad you enjoyed your stay. Please come visit again.

Sea La Vie
Caren M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren M

Best stay in Yzerfontein.

It was top location, clean, well organised and such good hospitality from the owner. I can highly recommend this accommodation.

Sea La Vie se terugvoer

Thank you for your positive review Caren. Much appreciated.

Sea La Vie
Annatjie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie K

Great ligging met als wat jy nodig het.

Lekker kuier huis met als wat nodig om kos te maak en te ontspan.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe opmerking Annatjie. Dit word waardeer.

Sea La Vie
Alexia K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alexia K

Pragtige huis met 'n stunning view.

Ons het dit baie geniet. Die huis is pragtig en het als wat 'n mens benodig wat dit maklik gemaak het vir ons. Ons het 'n baba en dit was great dat daar 'n camping cot, eetstoel en badjie was. Ons kind het dit baie geniet in die sandput! Sal graag in die somer wil kom sodat ons die swembad ook kan geniet. Sal definitief weer kom!

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Alexia. Weet julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier.

Sea La Vie
Tania J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J

Best value for money.

What an amazing, well-equipped venue! Value for money and we will be back for sure.

Sea La Vie se terugvoer

Thank you for your positive review Tania. Much appreciated. You are always welcome to come again.

Sea La Vie
Cindy H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H

Asemrowend.

Netjies, skoon, gerieflik en beste plek ooit om vakansie te hou, sal weer hierdie plek vat en beslis aanbeveel aan enige iemand.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe opmerking. Ek waardeer.

Sea La Vie
Karin T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin T

Heerlike naweek in 'n pragtige, netjiese huis!

Was werklik 'n pragtige huis. Alles wat mens nodig het met puik diens.

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe opmerking Karin. Dit word waardeer.

Sea La Vie
Mary E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary E

Estelle was an amazing host.

The house had everything we needed.

Sea La Vie se terugvoer

Thank you for your positve review Mary. Much appreciated.

Sea La Vie
Anri M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri M

'n Uiters genotvolle kuier by die see!

Die huis self is heerlik toegerus en in 'n rustige area, net 'n klipgooi van die see af. Ons het vriendelike diens ontvang, en die eienaar het uit haar pad gegaan om ons vrae te beantwoord, ons welkom te laat voel en op hoogte te hou van enige inligting wat ons besoek geraak het. Ek beveel Sea La Vie aan vir enigiemand op soek na 'n rustige, gemaklike, gerieflike en bekostigbare wegbreek!

Sea La Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Anri. Waardeer. 🐬

Sea La Vie
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-singel 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA072c0e0293743e40fe3817a257d7fc06f599f7fc93705c16739017e3dbed0ecad83fd8cb56e0f237ac28350496cb725b8b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 21 Sea View Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.363643706525 18.164147344181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang