Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-singel 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Sea La Vie is 'n selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat wil ontspan en die see-uitsigte geniet. Dit is in 'n stil woonbuurt geleë, stapafstand van die strand af en op 'n lekker dag voltooi Tafelberg die prentjie.

Dit is sowat 2,5 km vanaf verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede, asook heelwat doendinge om gaste besig te hou.

Die vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 7 gaste op 'n slag akkommodeer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n tweede, aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke sowel as strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. DStv en WiFi word voorsien.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf en gaste het 'n keuse van 'n see-uitsig of 'n uitsig oor die koppie met die pragtige Weskus-fynbos. Daar is 'n swembad naby die braai-area beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Wynand N
5.0
Kon nie vir beter gevra het nie. Baie netjies, mooi see uitsig en alles perfek. Ons as gesin met klein kinders het 'n goeie tyd gehad met my seun se l...
Sien meer
Sep 2024
Johanita S
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannend, gerieflik, skoon, netjies en 'n pragtige uitsig. Die huis was so gerieflik, alles wat jy aan kan dink, is tot jou beskikking.
Jun 2024
Cornel M
5.0
Heerlik, gerieflik en mooi. Baie lekker plek. Uitstekend toegerus. Alles nuut, skoon en netjies.
Jun 2024
Heinrich B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige naweek weg. Baie goed toegerus, en besonders netjies. Sea La Vie is ver genoeg van die middedorp dat dit lieflik stil is, maar naby genoeg om ...
Sien meer
Mei 2024
Janine B
Gesin met klein kinders
5.0
Alles wat mens nodig het en nog meer! Sal dit vir seker aanbeveel. Fantastiese gasvrou en verblyf.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sea View-singel 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-singel 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA072c0e0293743e40fe3817a257d7fc06f599f7fc93705c16739017e3dbed0ecad83fd8cb56e0f237ac28350496cb725b8b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 32 5 1 5 21 Sea View Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.363643706525 18.164147344181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang