Sea La Vie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea View-singel 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Sea La Vie is ‘n selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat by die see wil ontspan. Dit is in 'n rustige woonbuurt stapafstand vanaf die strand geleë en op 'n mooi dag kan 'n mens Tafelberg in die agtergrond bewonder.
Dit is ongeveer 2,5 km vanaf verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede, asook genoeg aktiwiteite sodat gaste nie verveeld sal raak nie.
Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die tweede aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye kan geniet. DStv en WiFi word voorsien.
Buite is daar braaigeriewe en 'n swembad. Die huis bied 'n uitsig oor die see en op die heuwel vol Weskus-fynbos.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Sea View-singel 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea View-singel 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang