Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea la Vie Selfsorgeenheid B

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 92, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea la Vie Selfsorgeenheid is 'n oopplan-selfsorgwoonstel op die eienaar se erf en dit is lekker naby die rustige Old Village van Gordonsbaai. Die woonstel is 200 m van die strand af en ideaal vir paartjies of vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n rusbank en 'n TV. Die en suite-badkamer word met 'n trap bereik en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea lei na 'n kombuisie en 'n sitarea. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies.

Gordonsbaai bied aktiwiteite soos visvang, boottoere en voetslaan in die pragtige Helderberg Natuurreservaat. Gordonsbaai is 30 km vanaf Stellenbosch en 40 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Alba D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik, skoon en netjies. Ons het eintlik baie lekker gebly.
Okt 2024
Huibert V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker maar spook met trappe. Lekker maar nie gemaklik vir ouer mense nie, veral as jy nie trappe kan klim nie.
Apr 2024
Kershia B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. My stay was amazing. The quietness was relaxing, just amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Sandy V
Saam met lewensmaat
4.6
Netjies en skoon en goed toegerus. Vriendelik en hulpvaardige diens. Baie lekker. Netjies en skoon en goed toegerus. Vriendelik en hulpvaardige diens....
Sien meer
Apr 2024
Martin D
Saam met lewensmaat
4.0
Gemaklik om te kry en is naby Al's. Was baie lekker om na die see toe 'n kort loopafstand te hê, baie gemaklik.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Millerstraat 92, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea la Vie Selfsorgeenheid B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 92, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaac72badf9581278dd8cd2ce98aec6634baeff4fb3cf233f81669a97c04561ffaa553e7d4f5f48ec945608cbe68c8420d2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 92 Miller Street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161575225283 18.867921576167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang