Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea LaVie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Rika B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Hemelse vakansie! Baie rustige plek om heerlik uit te rus van die gewoel en gewerskaf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2018

Het dit baie geniet. Ons het die tydjie daar vreeslik geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henry D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Uitstekend! Die eenheid het meer as wat jy benodig. Kinders kan op die strand baljaar terwyl jy 'n oog oor hulle hou van die stoep af. Hibberdene het 'n Spar en 'n klein Pick and Pay. Die slaghuis in Hibberdene het goeie vleis teen billike pryse. Scottburgh en Shelly Beach is 30 km weg as jy 'n winkelsentrum (mall) soek. Sal enige tyd weer hier bly. Marc en Kendall is aangename mense en stel regtig belang in die kwaliteit van jou verblyf. Sal Sea Lavie aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige, kommervrye vakansie soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2017

Wonderlik. Sal weer gaan, definitief wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2017

Uitstekend Een van die beste akkommodasie reg op strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruchelle O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2017

Verseker die daaglikse stres vergeet. Beveel Sea LaVie verseker aan. Dit is soveel meer as wat ons verwag het. Verseker die plekkie om als te gaan vergeet. Kan nie wag om terug te gaan nie. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sujith M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2016

Excellent location. Can't ask for more. Thanks Kendal and Mark for the lovely weekend. Will definitely return. Everything I expected and more. The kids had a blast with the rolling green lawn onto the beach and you can't get much closer than that and still keep an eye on the kids while they fish and play. Short drive to the complex to top up, but away from the hustle of traffic and people. Felt really safe with the night guard from 6:00 pm to 8:00 am. Lovely restful weekend with clean beaches and only neighbouring guests on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2016

Baie dankie. Dit was die vakansie wat mense boeke oor skryf. Ek sal enige tyd weer hier kom vakansie hou. Baie lekker en sal vir almal daarvan vertel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kendall Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard, Suidkus, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MDVkZTcwLTY4MzctNGY0Yy04ZmVkLTI2ZmYyOGEzNWU2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Barracuda Boulevard South Coast 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.573644246035 30.57655647397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang