Sea Life
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R3 510 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Life is 'n mooi woonstel wat na noord front en op die tweede verdieping van die Empire-gebou op Muizenberg se strandfront geleë is.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n etenstafel. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit lei na die balkon wat buitemeubels en 'n berg-uitsig het. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel, asook 24 uur-sekuriteit. Die gebou is stapafstand vanaf die strand waar gaste kan branderplankry en restaurante en koffiewinkels besoek. Die eenheid is ideaal vir 'n gesinswegbreek by die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Strandweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang