Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Life

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 510 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Life is 'n pragtig ontwerpte woonstel wat noord front op die tweede verdieping van die Empire-gebou op Muizenberg se strandfront.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer wat met 'n stort, wasbak en bad toegerus is. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié huis het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Daar is ook 'n sentraal geleë etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Van die kombuis af lei die leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit maak oop op die balkon wat buitemeubels met berguitsigte het. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 1 voertuig en 24 uur-sekuriteit vir volkome gemoedsrus. Hierdie eiendom is stapafstand van die sagte golwe van die Muizenberg-strand wat bekend is vir branderplankry heeljaar, verskeie restaurante en koffiewinkels, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek na die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Strandweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 510
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 510
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d845d681d299a2187e93cdd69c712c869075845fb0ba395b7404013191fe6556fc8309c76615ebdc0c0f8050d55fa37b008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 510 per nag (plek vir 4) 96 Beach Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.10782135496 18.46953025152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang