Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Mount

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rontree-laan 2, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Mount bied ultramoderne veilige en ruim selfsorgwoonstelverblyf in die hartjie van die skilderagtige en stylvolle vakansiebestemming Kampsbaai. Sea Mount is 10 minute se ry vanaf die Kaapstadse middestad, die V&A Waterfront en die Kaapstad-stadion, en is naby Kampsbaai-strand en sy uitstekende winkels en restaurante.

Verblyf word in 3 woonstelle gebied; die Sunset Suite, Seaview Suite en die Mountview Suite. Die moderne, ruim suites is in neutrale kleure versier, het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-ateljee-uitleg. Elke woonstel het lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Elke suite het 'n sitarea met 'n LCD-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en 'n DVD-speler. Draadlose internettoegang is beskikbaar, en 'n kluis word voorsien vir jou waardevolle besittings. Elke suite lei na 'n privaat balkon met uitsigte oor die see of die berg.

Gaste sal toegang hê tot 'n sonverhitte buiteswembad, tuin en fiksheidsentrum.

Die suites word daagliks skoongemaak. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar. 'n Lughawependeldiens kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rontree-laan 2, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rontree-laan 2, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf982b178dad4fb9334536d99cabca18c6b765eaca50d9f34720b45f44524e4ec31a739910669d82c6ac47b594c36f193d325?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2) 2 Rontree Avenue Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.963767069008 18.379543784656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang