Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea n See

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Marius Lynn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Sea n See
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mari V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Heerlik, gerieflik, lekker ontspan.

Ons het baie lekker gebly. Als was netjies en gerieflik. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Dolf H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf H

Rustige omgewing skoon.

Was baie lekker en rustig. Geen lawaai. Pragtige omgewing.

Sea n See se terugvoer

Hulle was die oulikste paartjie. Groot plesier om hulle by ons te hê. Kom gerus weer.

Sea n See
Amelia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Heerlike, huislike, netjiese eenheid.

Die eenheid was baie netjies, mooi uitgeleë en bied alles wat mens benodig vir 'n heerlike, rustige wegbreek. Die parkering was gemaklik, die eenheid het veilig gevoel en ons het heerlik rustig geslaap. Dit was verseker waarde vir geld en ons sal nie huiwer om weer daar te bespreek nie. Dit het ons ideaal gepas.

Peter K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter K

Very good.

Met our needs and expectations.

Chantel M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel M

It felt like home. Great feeling!

I enjoyed my stay there very much. It's close to all one needs. Looking out to the sea whilst sitting on my bed was great. I loved it.

Sea n See se terugvoer

Was great having you. Lovely guests. Left our place so tidy and clean. Welcome back any time.

Sea n See
Cobus M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M

Baie mooi en netjies. Veilig met alles wat jy nodig het.

Baie mooi uitsig. Naby restaurante en swemstrande.

Sea n See se terugvoer

Dankie Cobus. Dit was goed om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Sea n See
Kobus L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Goeie waarde.

Goed toegerus, keurige meubels, netjies en mooi uitsig. Sou graag TV geriewe wou benut, asook WiFi.

Jenna R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna R

True relaxation.

A true gem in Tergniet, Western Cape. The unit had all that you need for a few nights stay, was incredibly clean and we loved that it was not too far from a number of larger areas like George, Wilderness, Mossel Bay etc. - should you wish for some daily outings or activities. Marius, the host, is very accommodating and very graciously arranged assistance, where necessary. You can definitely count on us being back.

Sea n See se terugvoer

Awsum. Best review and describes it exactly.

Sea n See
Gideon D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D

Absoluut fantasties, hoogs aanbeveelbaar.

Puik, baie veilig, lieflike see-uitsig naby winkels, restaurante en hoofpaaie.

Eleanor V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor V

Heerlik en uitgerus.

Ons het ons tydjie geniet en die verblyf by Sea n See was gemaklik en veilig. Baie netjies en skoon eenheid en eienaar is baie vriendelik.

Antonie W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie W

Pragtige ligging en uitsig. Baie netjiese woonstel met gemaklike meubels.

Perfek geleë op 'n hoofroete tussen Groot-Brak en Hartenbos. Bietjie ver van die strand af vir vakansiegangers, maar dan het jy ook die rustigheid daarvan as die strand nie so belangrik is nie. Uitsig is pragtig en die golwe se dreun is net perfek. Die woonstel het al die nodige gerief en fasiliteite. Baie skoon en netjies.

Sea n See se terugvoer

Dankie julle is pragtig. Ons ontvang julle graag.

Sea n See
Vanaf R990
R990 R743
per nag (plek vir 3)
Vanaf R990
R990 R743
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seeperdjie-laan 28, Tergnietq, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1naNqi5DjB83ryNVjk3UZHOONxF4AxYCIu83faV9s6wSB5DZGs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R743 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 28 Seeperdjie Avenue Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.067337915705 22.186576427829
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang