Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea n See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Mari V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlik, gerieflik, lekker ontspan. Ons het baie lekker gebly. Als was netjies en gerieflik. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige omgewing skoon. Was baie lekker en rustig. Geen lawaai. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
Sea n See
Hulle was die oulikste paartjie. Groot plesier om hulle by ons te hê. Kom gerus weer.

Amelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike, huislike, netjiese eenheid. Die eenheid was baie netjies, mooi uitgeleë en bied alles wat mens benodig vir 'n heerlike, rustige wegbreek. Die parkering was gemaklik, die eenheid het veilig gevoel en ons het heerlik rustig geslaap. Dit was verseker waarde vir geld en ons sal nie huiwer om weer daar te bespreek nie. Dit het ons ideaal gepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Very good. Met our needs and expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

It felt like home. Great feeling! I enjoyed my stay there very much. It's close to all one needs. Looking out to the sea whilst sitting on my bed was great. I loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
Sea n See
Was great having you. Lovely guests. Left our place so tidy and clean. Welcome back any time.

Cobus M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Baie mooi en netjies. Veilig met alles wat jy nodig het. Baie mooi uitsig. Naby restaurante en swemstrande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
Sea n See
Dankie Cobus. Dit was goed om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Kobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Goeie waarde. Goed toegerus, keurige meubels, netjies en mooi uitsig. Sou graag TV geriewe wou benut, asook WiFi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

True relaxation. A true gem in Tergniet, Western Cape. The unit had all that you need for a few nights stay, was incredibly clean and we loved that it was not too far from a number of larger areas like George, Wilderness, Mossel Bay etc. - should you wish for some daily outings or activities. Marius, the host, is very accommodating and very graciously arranged assistance, where necessary. You can definitely count on us being back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
Sea n See
Awsum. Best review and describes it exactly.

Gideon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Absoluut fantasties, hoogs aanbeveelbaar. Puik, baie veilig, lieflike see-uitsig naby winkels, restaurante en hoofpaaie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleanor V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Heerlik en uitgerus. Ons het ons tydjie geniet en die verblyf by Sea n See was gemaklik en veilig. Baie netjies en skoon eenheid en eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marius Lynn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R940
R 940 R 806
per nag (plek vir 3)
Vanaf R940
R 940 R 806
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seeperdjie-laan 28, Tergnietq, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1naNqi5DjB83ryNVjk3UZHOONxF4AxYCIu83faV9s6wSB5DZGs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R940 nouVanaf R806 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 28 Seeperdjie Avenue Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.067337915705 22.186576427829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang