Sea Of Sunset
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 15, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R19 050 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sea Of Sunset bied gerieflike en koorlike selfsorgverblyf met oorspronklike kunswerke en antiekeware en kontemporêre kunsvoorwerpe. Die hius spog met 'n pragtige uitsig op die Twaalf Apostels en oor die Atlantiese Oseaan.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 5 badkamers. Die ruim slaapkamers is privaat en het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is nog 'n gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n klassieke, kontemporêre-styl-sitarea met groot, gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n houtdek met 'n eetarea en 'n sonkrag-verhitte randvloeiswembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ligging
- Victoria-weg 15, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 15, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang