Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Pearl Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Sea Pearl Self-Catering
Thanks for your review and so glad you enjoyed your stay in St Helena Bay.

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Neat and cute! Lovely place overlooking the ocean at St Helena. If you are looking for a cute and neat place to stay for a few days while exploring St Helena or the surrounding areas, this place is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Sea Pearl Self-Catering
So glad you had a lovely stay and really enjoyed exploring the beautiful St Helena Bay.

Jean D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Highly recommended. Wonderful - all checked out with lots of extra thoughtful touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uniek en gerieflik. Sea Pearl is 'n kreatiewe, netjiese en goed-toegeruste eenheid. Marlene is 'n uitmuntende gasvrou en daar was heerlike bederfies vir die gaste. Die tuin is besonders mooi en ons het dit geniet om in die tuinhoekie te sit en vir die see te kyk. Alles was smaakvol en netjies. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Sea Pearl Self-Catering
Thanks so very much for an awesome review. We are thrilled that you loved everything about the place. We really enjoyed having you here as you were such lovely and friendly guests, not to mention your wife's lovely pictures she took of the garden, etc. We really appreciate that everything was left neat and tidy. You are always welcome to come back.

Chantal A
1 nag
4.8
Jan 2025

Nice, quiet and peaceful. My stay was short but very peaceful. The hosts are very friendly and helpful. Will most certainly visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Sea Pearl Self-Catering
So glad to hear that you really enjoyed the peace and quiet and had a lovely rest.

Tina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Presies gekry wat geadverteer is! Die lekkerste plekkie om te bly. So mooi versier. As ek 10 sterre kon gee, het ek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Sea Pearl Self-Catering
So happy that you really enjoyed your stay and loved everything about it. Thanks for being such wonderful guests and leaving everything in its place. You are always welcome back.

Corlia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, mooi uitkyk. Ons het baie lekker gebly! Karen is 'n lieflike en fantastiese host!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Sea Pearl Self-Catering
Thanks for the lovely review. We really enjoyed having you here and appreciate that you left everything so neat and tidy. You are always welcome.

Jacques N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike oornag plek. Pragtige plekkie, Karin is baie gasvry. Heerlike stop gewees oppad Kaap toe. Sal vir seker weer daarbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Sea Pearl Self-Catering
So glad to hear that you really enjoyed your stay. You were lovely guests and are always welcome to come back.

William M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker bly genot. Die bly by Sea Pearl was fantasties, die ideale plekkie om jou huweliksherdenking of tyd alleen met jou geliefde te spandeer. Die omliggende gebied en die mooi uitsig is ideaal en goeie terapie, gepaard met die vroeë vars seelug wat deurtrek, baie fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Sea Pearl Self-Catering
Thanks for a wonderful review. I'm so glad to hear you had a fantastic stay and really had an amazing time celebrating with your loved one. You were lovely guests and are always welcome.

Bertus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Verblyk wat beslis ons herdenking se naweek spesiaal gemaak het, dankbaar. Absoluut lekker ja. Pragtige skoon verblyf, toegerus met alles wat nodig mag wees vir so 'n naweek wegbreek. Veilige parkering, asemrowende see-uitsig en beslis die vriendelikste gasheer en gasvrou. Elke verwagting was oorskry en elke behoefte vervul. Beslis 'n terugkeer werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Sea Pearl Self-Catering
Thanks so much for such a lovely review. We are thrilled that everything met your expectations and that you had an unforgettable weekend. Thanks for being such wonderful and appreciative guests and for leaving everything so neat and tidy. You are always welcome to come again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vanti-laan 56, Britannica Heights, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0013723bb4b86dabeb5ec7d9bbfce3d30eb58d72eb9df3b22d01ae898c9e033782b99982bb78199a253addf3c65c428e766?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 56 Bella Vanti Avenue Britannica Heights 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.755597763793 18.020653215057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang