Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-renity Holiday Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stephanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ample room, immaculate, and fully furnished. A haven for families with dogs. This wonderful apartment offers abundant space, ideal for a family of four. It's impeccably clean and thoughtfully equipped. Our stay was thoroughly enjoyable, and we're certain to reserve and stay there again on our next coastal trip. Chantelle epitomised the role of an impeccable host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea-renity Holiday Apartment
Dear Stephanie, thank you for choosing Sea-renity for your getaway and for taking the time to give us the positive feedback. It was a pleasure to welcome and host you with your beautiful doggies. Thank you for the valued support. We look forward to welcoming you back in the near future. Regards Johan and Chantelle.

Deidre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantasties, home from home akkommodasie. Netjiese, skoon akkommodasie. 'n Eenheid wat user friendly is en alles in 'n werkende toestand. Die gasvrou is fantasties en gee om vir haar gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea-renity Holiday Apartment
Beste Deidre, baie dankie dat julle Sea-renity gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit

Darryn H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Fantasties. Die fasiliteite is uitstekend en Chantelle het uit haar pad gegaan om ons te akkommondeer. Een van die beste plekke wat ons nog gebly het. Hoogs aanbeveelbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea-renity Holiday Apartment
Beste Darryn, baie dankie dat julle Sea-renity gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit

Jan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Netjies, mooi, ontspannend. Uitstekende waarde vir geld, lekker omgewing en pragtige eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea-renity Holiday Apartment
Beste Jan, baie dankie dat julle Sea-renity gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle.

Chanell F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Wonderlik. Baie netjies en mooi. Naby aan alles. Johan en Chantelle is baie vriendelik en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea-renity Holiday Apartment
Beste Chanell, baie dankie dat julle Sea-renity gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle.

Christa S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie spesiaal en beslis die moeite werd. Die eienaars het werklik aan die fynste detail gedink om die vakansieganger se lewe maklik te maak. Baie gerieflik en werklik binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea-renity Holiday Apartment
Beste Christa, baie dankie dat julle Sea-renity gekies het, om die wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle

Selma T
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Ons is vriendelik ontvang. Die plek is baie netjies en mooi. Baie dankie vir die gasvryheid en die goeie kommunikasie! Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea-renity Holiday Apartment
Beste Selma, Baie dankie dat julle ons gekies het, om die wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle

Chinelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

10 sterre werd! As ek meer as 5 sterre vir hierdie akkommodasie kon gee, sou ek! Alles is van die hoogste gehalte. Die diens, die netheid, ligging en privaatheid van die eenheid - alles is daarop gemik om te verseker dat jy 'n ontspanne, gerieflike vakansie kan geniet. Johan en Chantelle gaan uit hulle pad om die perfekte gashere te wees. Ons het veral die welkom geskenkie (ook vir ons dierekind!) baie waardeer. Ek kan Sea-Renity met 'n geruste hart aanbeveel. Dis die klein dingetjies wat verseker dat ons weer sal terugkom. Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek - ons sien julle binnerkort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea-renity Holiday Apartment
Beste Chinelle, Baie dankie dat julle Sea-renity gekies het, om die wegbreek deur te bring. Ons is so bly julle het die tyd hier by ons geniet het. Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle du Toit.

Anneline B
Kort verblyf
4.4
Okt 2020

Lovely Sea Rental Appartment One of the cleanest appartments, very friendly owners. Defenatly recommended to anyone going to Salt Rock.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea-renity Holiday Apartment
Beste Anneline, Baie dankie dat julle Sea-renity gekies het, om die wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle du Toit.

Vernon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Kort maar lekker. Dankie Chantele dat jy vir ons gewag het. Jy is 'n wonderlike gasvrou en julle plekkie is pragtig. Dit het alles en nog meer as wat 'n mens nodig het. Nie eens te praat van ons hondekinders wat dit net so geniet het. Die weer het mooi saam gespeel en ons kon die swembad ook baie geniet. Nogmaals dankie, ons sal definitief weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea-renity Holiday Apartment
Beste Vernon, Baie dankie dat julle Sea-renity gekies het, om die wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom saam die hondekinders. Groete Johan en Chantelle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fairway-rylaan 11, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a23fa95e3497aebf75e341a31d822a404a28ce5f3a2306382f8d5f81e57c96c539f889d3c56e96629c011e7a560a53c8f42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 11 Fairway Drive Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.50439 31.23449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang