Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-renity

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tamaryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Sea-renity
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Eden P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden P

Lekker, rustige atmosfeer. Baie goed vir die siel.

Sea-Renity is 'n lekker rustige plekkie wat alles het wat mens benodig. Mens kan die see hoor, mens kan braai, mens kan net lê voor die TV of net buite sit en die natuur bewonder! Ons het baie lekker gebly, die woonstel is lekker ruim en baie netjies. Ons sal beslis weer gaan.

Simone P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P

Phenomenal.

Great host. Wonderful area. Peaceful and serene. Beautiful place. We were really impressed and loved our stay.

Christine D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Dit was die perfekte naweek weg.

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer gaan. Die woonstel is baie mooi netjies en skoon. Lekker ruim woonstel en net reg vir 'n heerlike ontspannende naweek weg. Die ligging van die woonstel is perfek. Mens kan die see hoor vanuit die kamer. Diane, baie dankie vir jou gasvryheid. Jy het ons so welkom laat voel.

Laura S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S

It was lovely.

We really enjoyed the stay and would definitely use Sea-renity again.

Lileya H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lileya H

Absolutely stunning!

The views, the sound of the ocean in the morning and all the comforts needed in one place! Diane was super helpful and made sure we were 110% happy every day! Would recommend it to anyone looking for a relaxing getaway!

Lé-zaria A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lé-zaria A

Baie lekker gekuier.

Baie dankie, Diane, vir jou gasvryheid! Ons het baie lekker gekuier, alles is netjies en op hul plek, alles wat jy benodig was beskikbaar. Ons kom definitief weer kuier!

Kershin P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kershin P

More than we expected.

The pictures on the website do not do this place justice. The venue is spacious, airy, light and modern. Considerately kitted out with braai accessories, appliances and extras such as a bottle of wine, rusks and chocolates on the bedroom pillows. Accommodating host who went the extra mile to make our stay comfortable and memorable.

Petro P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro P

Pragtige uitsig en rustige atmosfeer. Perfekte wegbreeknaweek.

Die netheid van die woonstel was onverbeterlik. Alles wat mens nodig het. Die ligging van die woonstel is perfek. Mens kan die see hoor vanuit die kamer. Perfekte ontspanningsnaweek.

Frits And Hannie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frits And Hannie N

Rustig en netjies.

Dit het aan al ons behoeftes goed voorsien.

Nadia S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Fantasties! Beste geld wat ek nog spandeer het.

Dit is veilig, baie goed geleë en 'n droom om so naby aan die see te wees. Die gasvryheid van Diane en Tammy was hemels. Ek sal dit enige dag vir iemand aanbeveel. Ek het die rustigheid so geniet. Die huisie is baie goed toegerus, dit was so geseënd gewees van begin tot einde. Die foto's was so akkuraat gewees; wat jy sien is presies wat jy kry.

Lisbe W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisbe W

Baie lekker met rustige atmosfeer.

Sien sterre.

Ida O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida O

Rustig, ontspannend en goed vir die siel

Ons was gul ontvang en daar was deurentyd met ons telefonies kontak behou. Die plekkie is baie netjies en skoon. Die uitsig is pragtig. Alles was beskikbaar wat in die huisie benodig word. Ons het heerlik ontspan. Ons sal die plekkie definitief aanbeveel! Baie dankie vir die gasvryheid. Julle sal ons definitief weer sien.

Ziets V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziets V

Ons was opgewonde vir ons verblyf nadat ek die mooi foto's van Sea-renity op die webtuiste gesien het.

Alles was nog mooier en geriefliker as wat ek verwag het. Nie net is ons verwelkom met 'n bottel wyn en heerlike gebak nie, ons het selfs 'n paar vetplantjies terug Kaapstad toe persent gekry. Ek kan Sea-renity ten hoogste aanbeveel. Gordyne, meubilering, linne was van die hoogste gehalte. Alles was blink skoon en uiters gerieflik.

Dorothy T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T

Neat, clean and well appointed accommodation.

The unit is neat, clean, well-appointed, and in a beautiful area. Our host was friendly and welcoming. We thoroughly enjoyed our stay.

Annaliza G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaliza G

Baie netjiese, rustige plekkie.

Diane was wonderlik gewees, behulpsaam en baie vriendelik. Het sommer dadelik tuis gevoel. Ek kan nie wag vir my volgende besoek aan Sea-renity nie. Die plekkie is definitief bo-aan my favourite lysie! Uitstekende diens en waarde vir geld.

Petra D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D

Beautiful gem.

The little place was beautiful, well located, close to beach, neat and safe. The hostess checked up everyday via WhatsApp and also gave me some recommendations of places to eat. Was spoiled with bottle of wine and sweet treat on arrival. The place had everything I needed and the view was beautiful. Walking distance to beach. Everything was very clean and will definitely return!

Lee J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee J

Pictures exactly the same as the real thing.

Loved it and wished to stay longer. Extremely friendly service.

Esli T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esli T

Die wegbreek was heerlik, stil, veilig en stapafstand vanaf die see.

Die plek is goed ingerig en het alles gehad wat ons benodig het. Ons was naby die min-sentrum. Sal definitief weer hier bly!

Chris V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Pragtig, netjies, alles wat mens kan nodig kry.

Ons verblyf by Sea-renity was baie gemaklik. Die plekkie is ruim, pragtig, baie veilig en goed toegerus met alles en nog wat. Lieflike uitsig en loopafstand van die see. Ons sal definitief weer by Sea-renity bly.

Morton B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morton B

Sea-renity is beslis waarde vir jou geld.

Baie oulike plekkie, goed toegerus, baie veilig en netjies en die gasvrou gee jou baie privaatheid en sys ook baie behulpsaam. Sal dit beslis aanbeveel en ja sal enige tyd daar tuis gaan.

Marjorie P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie P

Not what we expected!

Beyond what we thought we would get, definitely going back. We had everything that we needed. Customer service was amazing, even the neighbours were great. The place was scenic and peaceful and clean. Loved the breakaway and just being able to unwind, away from stresses. Thank you for an amazing stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie wat ons verwag het nie.

Beter as wat ons gedink het ons sou kry, gaan ons beslis terug. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Kliëntediens was verstommend, selfs die bure was puik. Die plek was mooi en rustig en skoon. Hou van die wegbreek en kon net ontspan, weg van spanning. Baie dankie vir 'n ongelooflike verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Albert B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert B

Skoon en netjies.

Plek is nuut, skoon en netjies. Vir kort vakansie vir 2 is dit 100%, alles is voorsien, self 'n bottel wyn met jou aankoms.

Sea-renity se terugvoer

Baie dankie! Hoop om julle vinnig weer te sien.

Sea-renity
Nl Oosthuizen Bdy Bk O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nl Oosthuizen Bdy Bk O

Fantasties.

Als was puik. Sal more weer gaan. Silwerskoon. Prentjiemooi.

Elmarie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie aan Diane vir haar omgee. Sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf baie lekker te maak. Dit was heerlik! Sal beslis mense aanbeveel soontoe.

Wessel O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel O

Spesiaal.

Baie mooi en moderne plekkie met alles wat mens nodig het. Dit is netjies en skoon met vriendelike en gasvrye mense wat jou akkommodeer.

Corné V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné V

Netjies, veilig en gerieflik.

Ons het so lekker gebly by Sea-renity. Dis naby die see, veilig en privaat. Ons sal vir seker weer gaan kuier en dit aan enige iemand aanbeveel.

Sea-renity se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit! Ons is baie bly julle het dit geniet en sien julle graag weer.

Sea-renity
Jaco V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Top verblyf in Yzerfontein

Sea-renity is presies soos sy naam aandui: 'n Plek waar jy kan stil word. Dis privaat, baie groot vir 'n woonstel, modern en netjies. Een van die beste plekke waar ons al gebly het. Jy hoor die see en daar is skuifdeure wat die Weskus lug inlaat. Dis stapafstand na een van die stil strande. Goeie sekuriteit en beligting. Gasvrye mense. Hierdie is top-verblyf. Kom beslis weer!

Sea-renity se terugvoer

Thank you for the lovely review Jaco. We loved having you and are glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Sea-renity
Tony N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony N

Fantastically decorated and thought out with great hospitality.

Worth a visit, recommended for sure. Thanks Diane.

Lisa F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa F

Ons verblyf by Sea-renity was die perfekte romantiese, praktiese en rustige wegbreek.

Ek was baie beïndruk met die ekstra moeite wat vir ons gedoen is soos bv. ons handdoeke wat elke oggend kom haal en in die droër drooggemaak is. Dis 'n praktiese woonstel met alles wat jy nodig het om kos te maak of te braai - dit help om nie elke maaltyd by 'n restaurant hoef te eet nie. Ons sal beslis weer daar draai.

Derek F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derek F

Spotless, well kept accommodation.

To date the most spotless place we have stayed in. Thank you to the owner for a great stay and the welcome bottle of wine.

Brian R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian R

Beachside bijou.

This is a lovely unit - clean and attractive and furnished with care. It is attached to a main house and occupies the ground floor. Large windows and doors allow easy access to a paved courtyard and a view of the sea. As the unit is relatively new the garden is still a work in progress and as such we were a little disrupted by workmen. The owner is warm and inviting and takes interest in your comfort. Delicious biscuits are provided alongside the usual beverage provisions as is a bottle of local wine. The kitchen has high standard fridge, dishwasher and gas stove/oven which makes for seamless self catering. Privacy may be an issue if the main house is occupied as the pool area overlooks the unit. Perhaps the payment schedule could be streamlined. We dealt with several people during the booking process which lead to some confusion regarding the balance due and who to pay. Yzerfontein is a serene and beautiful village. And our stay at Sea-Renity added to our enjoyment.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeff's Place 3, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFZUCnx8eueg3QOag2WjcBDBGfs07cLQkmaaYS7E1RAkmPEKDLs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 3 Jeff's Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.366789007057 18.167951093081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang