Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-renity

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tony
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Well worth a return. I loved the location, the view was breathtaking, and the bliss and quietness were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eden P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker, rustige atmosfeer. Baie goed vir die siel. Sea-Renity is 'n lekker rustige plekkie wat alles het wat mens benodig. Mens kan die see hoor, mens kan braai, mens kan net lê voor die TV of net buite sit en die natuur bewonder! Ons het baie lekker gebly, die woonstel is lekker ruim en baie netjies. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Phenomenal. Great host. Wonderful area. Peaceful and serene. Beautiful place. We were really impressed and loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit was die perfekte naweek weg. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer gaan. Die woonstel is baie mooi netjies en skoon. Lekker ruim woonstel en net reg vir 'n heerlike ontspannende naweek weg. Die ligging van die woonstel is perfek. Mens kan die see hoor vanuit die kamer. Diane, baie dankie vir jou gasvryheid. Jy het ons so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

It was lovely. We really enjoyed the stay and would definitely use Sea-renity again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lileya H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Absolutely stunning! The views, the sound of the ocean in the morning and all the comforts needed in one place! Diane was super helpful and made sure we were 110% happy every day! Would recommend it to anyone looking for a relaxing getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lé-zaria A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie lekker gekuier. Baie dankie, Diane, vir jou gasvryheid! Ons het baie lekker gekuier, alles is netjies en op hul plek, alles wat jy benodig was beskikbaar. Ons kom definitief weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kershin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

More than we expected. The pictures on the website do not do this place justice. The venue is spacious, airy, light and modern. Considerately kitted out with braai accessories, appliances and extras such as a bottle of wine, rusks and chocolates on the bedroom pillows. Accommodating host who went the extra mile to make our stay comfortable and memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Pragtige uitsig en rustige atmosfeer. Perfekte wegbreeknaweek. Die netheid van die woonstel was onverbeterlik. Alles wat mens nodig het. Die ligging van die woonstel is perfek. Mens kan die see hoor vanuit die kamer. Perfekte ontspanningsnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frits And Hannie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Rustig en netjies. Dit het aan al ons behoeftes goed voorsien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tamaryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeff's Place 3, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFZUCnx8eueg3QOag2WjcBDBGfs07cLQkmaaYS7E1RAkmPEKDLs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 3 Jeff's Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.366789007057 18.167951093081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang