Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Rose View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht Country Estate, Piesangvallei, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Rose View het sy eie privaat ingang en is in Schoongezicht Country Estate, Plettenbergbaai, geleë. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 4 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 beddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en stoele, 'n paar leesboeke, asook 'n etenstafel en stoele. WiFi-toegang word ook voorsien. Die groot glas-skuifdeure lei deur 'n patio buite met 'n tafel, 'n braai en asemrowende uitsigte oor die see en vallei.

Die landgoed is naby die hoofstrande van Plettenbergbaai geleë en bied promenade wat gaste deur ongerepte inheemse woude en ruigtes neem. Doendinge in die omgewing sluit watersport, visvang, voëlkyk, voetslaan, fietsry en swem in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Sea Rose View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Beth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Schoongezicht Country Estate, Piesangvallei, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Rose View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht Country Estate, Piesangvallei, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12d741b5c503f3170eff1b44833b42802e0da5c8e932b99b96442032151a688b8295ef91b82221a372a2c93b0d3830ae1e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Schoongezicht Country Estate Piesang Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.055194105266 23.346609680401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang