Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Sea Me

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 59, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Sea Me is ’n selfsorg-vakansiehuis in die pragtige voorstad Scarborough, Kaapstad. Hierdie vakansie-eiendom bied pragtige uitsigte oor die see en die area vanaf die balkon en meeste kamers.

Hierdie huis bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en bied lieflike uitsigte oor die see. Die kombuis is met ’n yskas, mikrogolfoond en gasstoof toegerus. Daar is geen oond in die huis nie. Die aangrensende oopplan-leefarea lei na die balkon, waar daar ’n draagbare braai is en wat lieflike uitsigte bied. Die huis het ook 'n houtvuurkaggel.

Daar is parkeerplek op die perseel. Vanaf die parkeerplek moet gaste by steentrappies afstap na die hoofingang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hill Top-straat 59, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Sea Me het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 59, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbGhUZH0pUXA8cVglQQDRVFLI12rvuYXS0Tm1yf43gtJ2yAXNR5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 59 Hill Top Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.198461 18.378458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang