Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Shack

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic Shores Estate, Kelkiewyn-singel 31, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Shack is 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel net 'n entjie van die strand af op Atlantic Shores Estate in Velddrif. Dit is die ideale plek vir 'n ontspanne vakansie.

Die woonstel, wat apart van die hoofhuis is, het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer wat met 'n gemaklike dubbelbed ingerig is. Die slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix, 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea lei na onderdakbraaigeriewe op die stoep. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die area bied 'n magdom besienswaardighede, insluitend die Weskus Nasionale Park, Paternoster, Hopefield en Langebaan. Die woonstel is ook net 2 km se ry vanaf plaaslike winkels en restaurante in Velddrif.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Sea Shack
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Atlantic Shores Estate, Kelkiewyn-singel 31, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Shack het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic Shores Estate, Kelkiewyn-singel 31, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5e6d21cb58c6fe7185b923b06b6b365f36813b59e368fbee10bab1ca16b8107605cff088d8dbd6d5aa22845686b5c9596d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Atlantic Shores Estate 31 Kelkiewyn Crescent 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.754806181445 18.168076525726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang