Sea Shack
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hesther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 146
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lisle B - Feb 2024
Algehele gradering
Love it! Love it! Love it!
Sea Shack se terugvoer
Dear Lisle,
Thank you for the review. We look forward to welcoming you back again.
Lisle B - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely.
Martie D - Des 2023
Algehele gradering
Our stay was the most memorable and we would highly recommend this place to others.
Sea Shack se terugvoer
Dear Martie
Thank you for the beautiful review. I'm so happy that you had a great stay, and we look forward to welcoming you back again.
Wafeqah A - Jan 2024
Algehele gradering
It was amazing.
Jodene P - Jan 2024
Algehele gradering
It was lovely! Beautiful location.
Roze P - Aug 2024
Algehele gradering
Stunning setting, rustic & peaceful.
Ken H - Feb 2024
Algehele gradering
Bit of paradise.
Sea Shack se terugvoer
Good day
Thank you for the review. I'm so happy that you enjoyed your stay at Sea Shack and we look forward to seeing you again.
It's the local fishermen of Paternoster catching crayfish, not poachers.
Tania C - Jan 2024
Algehele gradering
Stunning!
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Sandra N - Nov 2023
Algehele gradering
Absoluut die Eden van SA vir sielsrus.
Sea Shack se terugvoer
Hello Sandra, baie dankie vir die goeie review. So bly julle het die tydjie by Sea Shack geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mark V - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely hideaway!
Sea Shack se terugvoer
Dear Marc
Thank you for the review and the feedback. So happy that you enjoyed your stay at Sea Shack, and we look forward to welcoming you back again.
Astrid A - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi met die wonderlikste uitsigte en natuurgeluide.
Sea Shack se terugvoer
Hello Astrid,
Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons is so bly julle het dit baie geniet by Sea Shack, en ons sien uit daarna om julle weer hier te he.
Ferdi M - Aug 2023
Algehele gradering
Ons kon werklik baie lekker ontspan en stylvol kampeer.
Sea Shack se terugvoer
Hello Ferdi
Baie dankie vir die pragtige resensie. So bly julle het die tydjie geniet by Sea Shack. Ons hoop om julle gou weer te sien.
David A - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful spot. Pity about the smell from the kelp.
Sea Shack se terugvoer
Dear David,
Thank you for the review and the feedback. So happy that you enjoyed the stay. We look forward to welcoming you back soon.
Christo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Idillies geleë. Rudimentêr, maar heel gerieflik.
Melanie V - Des 2023
Algehele gradering
Good place to unwind.
Sea Shack se terugvoer
Dear Melanie,
Thank you for the review. It is indeed peaceful at Sea Shack. I'm so happy that you enjoyed the peace and tranquillity at Sea Shack.
Louwrens G - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Hester G - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties, ontspannend, heerlik.
Jean N - Des 2022
Algehele gradering
Ligging, stilte en natuur op jou voorstoep!
Sea Shack se terugvoer
Hello Jean, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is so bly dat julle die tydjie geniet het. Ons hoop om julle gou weer hier te sien.
Justene G - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Sea Shack se terugvoer
Hallo Justine
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Carol D - Mei 2022
Algehele gradering
Stunning wegkom plekke naby die Kaap.
Sea Shack se terugvoer
Hallo Carol
Ons is so bly dat julle die naweek by Sea Shack geniet het. Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Tracy K - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful, beautiful setting with views to die for.
Sea Shack se terugvoer
Dear Tracy-Leigh
Thank you for booking your stay at the Sea Shack and thank you for this lovely review.
We look forward to welcoming you to Sea Shack again.
Tracey S - Mrt 2022
Algehele gradering
We loved the location of the Sea Shack and the quaint shacks. The only problem was fridge space.
Sabiegah S - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Kobus K - Feb 2022
Algehele gradering
Sea Shack het 'n ongelooflike ligging en is 'n moet vir kampeerliefhebbers.
Karen L - Mei 2022
Algehele gradering
Omgewing fantasties en op 'n fantastiese plek geleë. Ons het dit werklik geniet.
Sea Shack se terugvoer
Hello Karen,
Baie dankie vir die voorstel. Ons sal defnitief kyk daarna. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Reinhardt H - Mei 2022
Algehele gradering
Naby die see.
Sea Shack se terugvoer
Hallo Reinhardt
Ons is so bly julle het dit geniet by Sea Shack. Dit is inderdaad 'n wonderlike plek om te bly. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Debbie S - Jan 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike plek!
Eddie K - Jul 2022
Algehele gradering
Stay was great, met lovely people.
André V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was kalmerend, rustig en afgesonderd.
Sea Shack se terugvoer
Hello Andre
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle gou weer hier te sien.
Kennith S - Des 2021
Algehele gradering
Hier kan jy nie anders as om te rus en die natuur geniet nie.
Sea Shack se terugvoer
Baie dankie Naas vir die terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit om julle weer by Sea Shack te verwelkom in die nabye toekoms.
Sea Shack Team
Emma- Maryn G - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Andriette B - Des 2021
Algehele gradering
Stunning views. Uitstekende ligging. Fantasties.
Sea Shack se terugvoer
Hallo Andriette
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Sea Shack
Celeste G - Des 2021
Algehele gradering
A unforgettable experience, loved every moment.
Sea Shack se terugvoer
Thank you for this lovely review, it is much appreciated. We look forward to welcoming you again.
Pamella T - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Sea Shack se terugvoer
Hello Pemella,
Baie dankie vir die review, ons waardeer dit.
Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Sea Shack en ons hoop om julle gou weer te sien.
Philip D - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Sea Shack se terugvoer
Hello Phillip,
Baie dankie vir die goeie resensie, dit word opreg waardeer. Ons is bly julle het die tydjie by Sea Shack geniet.
Sonja V - Sep 2021
Algehele gradering
Wegbreek met familie.
Sea Shack se terugvoer
Hallo Sonja,
Ons is so bly dat julle lekker gebly het by Sea Shack, en dankie vir die goeie resensie. Ons hoop julle kom kuier gou weer.
Vriendelike Groete
Sea Shack
Nicolene C - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik uitgerus by hierdie stukkie paradys reg voor die see.
Sea Shack se terugvoer
Hello Nicolene,
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.
Daniel V - Sep 2021
Algehele gradering
Was 'n wonderlike ervaring om op die strand te kon slaap so naby aan die see en golwe.
Sea Shack se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoer, dit word opreg waardeer.
Johannes S - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflik, 'n mens kan nie nader aan die see nie.
Sea Shack se terugvoer
Hello Johannes,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit word opreg waardeer.
Bea B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese, eenvoudige verblyf.
Sea Shack se terugvoer
Hello Etienne
Ons is bly julle het lekker gekuier by Sea Shack en baie dankie vir die goeie review.
Sonica D - Sep 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig!
Sea Shack se terugvoer
Hi Sonica
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het lekker gekuier en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Sea Shack
Chris G - Aug 2021
Algehele gradering
Die see op jou voorstoep.
Sea Shack se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit word opreg waardeer.
Hendrieka K - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Sea Shack se terugvoer
Hello Hendrieka,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit.
Sarie D - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte groepwegbreek.
Lees meerDeon B - Apr 2021
Algehele gradering
Nader aan die see sal jy nie kry nie!
Jasper L - Apr 2021
Algehele gradering
Unieke Weskus ervaring.
Deon B - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker naweek-wegbreek vir 'n familie.
Sea Shack se terugvoer
Hello Deon,
Baie dankie vir die resensie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Joseph K - Aug 2021
Algehele gradering
We had an enyoyable stay.
Sea Shack se terugvoer
Hi Joseph,
Thank you for the positive review.
Maryna V - Mrt 2021
Algehele gradering
Interesting.
Eunice L - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties - kan nie wag om weer te gaan nie.
Petro G - Des 2020
Algehele gradering
Gawe mense, beste vakansie ooit.
Sea Shack se terugvoer
Dear Petro, thank you for the wonderful feedback, it is much appreciated. We look forward to your next stay at Sea Shack.
Carisca S - Des 2020
Algehele gradering
Hierdie was 'n belewenis. Wow!
Sea Shack se terugvoer
Dear Carisca, thank you for the great feedback, it is much appreciated. We look forward to your next stay at Sea Shack.
Wilinda H - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Wilinda vir die terguvoer, so bly om te weet julle het dit geniet, ons sien uit daarna om julle weer te kan sien by Sea Shack.
Groete,
Span Sea Shack.
Anita N - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlik!
Sea Shack se terugvoer
Dear Anita
Thank you for the feedback, it is much apprecietd. We look forward to you next visit at Sea Shack.
Zelda B - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Elize D - Des 2020
Algehele gradering
On the beach glamping.
Sea Shack se terugvoer
Dear Elize
Thank you for the wonderful feedback, is is much appreciated. We look forward to you next stay at Sea Shack.
Armand B - Nov 2020
Algehele gradering
Die plek is fantasties, die gasheer en administratiewe beampte is nors en glad nie gasvry nie.
Sea Shack se terugvoer
Dear Armand,
Thank you for the feedback, it is much appreciated.
Alexa S - Okt 2020
Algehele gradering
Restful and beautifully close to nature
Sea Shack se terugvoer
Dear Alexa
Thank you for the feedback, it is much apprecietd. We look forward to you next stay at Sea Shack.
Dean A - Des 2019
Algehele gradering
Wow wow, 'n besonderse juweelplekkie.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Dean vir die wonderlike terugvoer, altyd goed om te hoor iemand het dit geniet en waardeer, sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Span Sea Shack
Hennie T - Sep 2019
Algehele gradering
Absolute ongelooflike plek, vir seker 'n bucket list-bestemming.
Lees meerSea Shack se terugvoer
Dankie Hennie vir die terugvoer, dit word baie waardeer. Ek is veral bly om te hoor hoe julle dit geniet het en ons hoop julle kom sommer gou weer.
Groete
Span Sea Shack.
Lizelle A - Sep 2019
Algehele gradering
Vrede, natuur en die see by jou voete in 'n natuurreservaat.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Lizelle vir die terugvoer, ons waardeer dit, en bly om te sien julle het die ligging en die omgewing so geniet.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete,
Span Sea Shack.
Michele F - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowende rustigheid.
Sea Shack se terugvoer
Hi Michele,
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit, bly om te kan sien julle het dit geniet, sien uit na volgende keer.
Groete,
Span Sea Shack.
Daleen D - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi "shacks" reg op die strand.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Daleen, vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dat julle dit geniet het.
Groete,
Span Sea Shack
Liezel M - Aug 2019
Algehele gradering
Absolute bliss.
Sea Shack se terugvoer
Hallo Liezel,
Dankie vir die terugvoer, dit word waardeer en bly om te sien julle het dit geniet, hoop ons sien julle gou weer.
Dankie,
Groete,
Span Sea Shack
Renette S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit is 'n ware wegbreek.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Renette vir die terugvoer, altyd goed om te hoor, bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete, Span Sea Shack.
Gawie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Sea Shack se terugvoer
Beste Gawie,
Dankie vir die teugvoer, ons waardeer dat julle dit geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Die span by Sea Shack
Dedre B - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Sea Shack se terugvoer
Hi Dedre,
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Bly om te sien julle het dit geniet, maak gerus weer so!
Groete
Span Sea Shack.
Chante D - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties vir jou eerste stoppie op wittebrood!
Sea Shack se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Chante, ek is bly om te hoor dit was goed so aan die begin van die wittebrood, ons hoop julle kom kuier weer. Groete, span Sea Shack..
Ronette D - Apr 2019
Algehele gradering
Ons moes beslis langer gebly het.
Sea Shack se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Ronette. Dis verblydend dat julle dit so geniet het.
Ons wag vir daai opvolg besoek!
Groete,
Span Sea Shack.
Bennie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Wat n lekker plek!
Sea Shack se terugvoer
Dankie Bennie vir die terugvoer, altyd goed om te hoor as iemand dit geniet het, ons waarder julle verblyf by ons en hoop julle doen weer so.
Groete,
Span Sea Shack.
Mariska L - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was 'n awesome ervaring om weer by Sea Shack te kon bly en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Mariska vir die terugvoer, ons waardeer dat julle dit geniet het en neem kennis van jou voorstel oor die gedeelde yskas/skoonmaak prosedure. Ons vertrou julle sal weer by ons kom kuier, ons sien uit daarna.
Groete
Span Sea Shack.
Maureen M - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Maureen vir die terugvoer, altyd goed om te hoor as julle dit geniet het, hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Span Sea Shack.
Andrea B - Sep 2019
Algehele gradering
Offering a cleaning service for the kitchen area during your stay would make life even better.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Skoonmaakdiens vir die kombuisarea gedurende jou verblyf sal die lewe nog beter maak.
Hemel op aarde. So rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sea Shack se terugvoer
Hi Andrea,
Thanks for the feedback, glad to note you enjoyed your stay, hope to see you again!
Regards,
Team Sea Shack.
Riekie W - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker warm geslaap, lieflike uitsig, rustige atmosfeer.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Riekie vir die terugvoer, bly om te hoor julle het dit geniet, kom kuier gerus weer.
Groete,
Span Sea Shack.
Wendy P - Sep 2019
Algehele gradering
An amazing experience shared with friends. What a treat!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Fantastiese ervaring saam met vriende. Wat 'n bederf!
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sea Shack se terugvoer
Thanks, Wendy for the feedback, much appreciated. Glad to see you enjoyed it, hope we see you again soon!
Regards,
Team Sea Shack.
Wilinda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Ligging.
Sea Shack se terugvoer
Dankie, Wilinda, ons waardeer die terugvoer en is bly om te sien julle het dit geniet, hoop ons sien julle weer.
Groete,
Span Sea Shack.
Melissa F - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Melissa vir die terugvoer, ons sien uit na die volgende kuier!
Groete
Span Sea Shack
Trudie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie unieke plek, 'n mens kan die volle ervaring daar geniet van die natuurskoon om jou.
Jerome B - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en relaxing.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Jerome vir die terugvoer, ons waardeer dit en is bly om te sien julle kon ontspan en rustig wees.
Ons hoop ons sien julle 'n volgende keer.
Groete,
Span Sea Shack
Pieter T - Mrt 2019
Algehele gradering
Swak geslaap.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Pieter vir die terugvoer, ons waardeer dit. Die punte wat jy aanraak neem ons van kennis.
Groete,
Span Sea Shack.
Celest P - Des 2018
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike aangename ervaring.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Celest vir die welkome terugvoer. Ek is bly om te sien julle het dit geniet, ons hoop julle sal weer 'n besoek by Sea Shack deurbring.
Groete
San Sea Shack.
Annelien L - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut 'n stukkie hemel op aarde.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Annelien vir die wonderlike terugvoer, ons is bly julle het dit geniet, ons hoop ons sien julle weer by Sea Shack.
Groete,
Span Sea Shack.
Werner H - Des 2018
Algehele gradering
Gesellig, knus en uniek!
Sea Shack se terugvoer
Dankie Werner vir die terugvoer, ons hoop julle het dit geniet en sal weer kom kuier by Sea Shack.
Groete, Span Sea Shack
Chantelle B - Nov 2018
Algehele gradering
Ervaar 'n belewenis sonder tegnologie, en waardeer die natuur.
Sea Shack se terugvoer
Dankie baie Chantelle, vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit en ons is bly dat julle die ervaring geniet het.
Ons sien uit na 'n volgende besoek.
Groete
Die span Sea Shack
Wynand B - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Sea Shack se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Wynand, ons waardeer dit, baie bly om te sien julle het dit geniet, kom maak gerus weer 'n draai, ons sal julle graag weer hier sien.
Groete,
Span Sea Shack.
Chirna K - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Sea Shack se terugvoer
Hallo Chirna, dankie vir die terugvoer, ons waardering daarvoor, bly om te sien julle het dit geniet, julle is welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Span Sea Shack.
Leré N - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese ervaring! Al die voordele van kamp reg op die see, maar sonder die ongerief.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Marlien vir die terugvoer, ons waardeer dit, bly om te hoor julle het dit geniet, ons neem kennis van jou noem van die vuur maak fasiliteit.
Ons hoop ons sien julle weer by Sea Shack.
groete,
Span Sea Shack.
Marietjie M - Jul 2018
Algehele gradering
Nader aan die see sal jy nie kom nie.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Marietjie vir die terugvoer, waardeer dit. Hoop ons sien julle weer by Sea Shack!
Groete,
Span Sea Shack.
Joey J - Jun 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Sea Shack se terugvoer
Beste Joey,
Dankie vir die terugvoer! Bly om te sien julle het dit geniet so in die winter tyd, hoop ons sien julle weer by Sea Shack.
Beste groete,
Sea Shack span
Wilinda H - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was werklik een fantastiese ervaring. Daniel en die ander personeel was baie vriendelik en het alle nodige inligting moontlik aan ons verskaf.
Sea Shack se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Wilinda, goed om te hoor jule het dit geniet, hoop ons sien julle weer.
Groete,
Span Sea Shack
Nicola K - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut ongelooflik!
Lees meerSea Shack se terugvoer
Thank you for your review. We value your suggestion, and we are so glad you enjoyed your stay.
Best regards,
Di and Sea Shack
Craig R - Mrt 2018
Algehele gradering
Magic.
Sea Shack se terugvoer
Hi Craig,
Thanks for the feedback, we are happy that you enjoyed your stay, hope we see you again at some stage.
Best regards, Team Sea Shack.
Monique L - Jan 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Sea Shack se terugvoer
Hi Monique,
Dankie vir die terugvoer, bly om te sien julle het dit geniet, hoop ons sien julle weer by Sea Shack.
Beste groete,
Span Sea Shack.
Ferdie T - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, kom beslis weer.
Sea Shack se terugvoer
Hi Ferdie
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ons is bly om te sien julle het dit geniet, ons sien uit na julle volgende besoek.
Beste groete
Span Sea Shack.
Elize S - Aug 2018
Algehele gradering
Natuur verrassing. Vir natuurmense 'n salige rustigheid.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Elize vir die terugvoer, ons waardeer dit en is bly om te sien julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle binnekort weer by Sea Shack.
Groete,
Span Sea Shack.
Ida H - Aug 2018
Algehele gradering
As jy wil wegbreek uit die stad is hierdie die plek om te wees.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Ida vir die terugvoer, ons is bly om te sien julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer by Sea Shack.
Groete,
Span Sea Shack.
Monique L - Jan 2018
Algehele gradering
Ontspanning!
Sea Shack se terugvoer
Dear Monique,
Thank you, your comments have been noted. We have changed the description to more fully explain SpongeBob Shack is better suited for a couple with a baby or toddler.
Sanette V - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowende natuur met rustige verblyf.
Sea Shack se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Sanet, ons waardeer dit en is verheug om te sien julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Beste groete,
Span Sea Shack
Mickey R - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastic location, clean toilets and shower, would of love more space in the bungalow, but overall, beautiful spot. Thanks.
Sea Shack se terugvoer
Thank you, Mickey, for your review. We value your opinion.
Regards Sea Shack
Bernise D - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Nuwe soort ervaring, so tussen kamp en selfsorg.
Sea Shack se terugvoer
Hallo Bernise,
Dankie vir die terugvoer, bly om te sien julle het die verblyf geniet, hoop ons sien julle weer.
Groete,
Span Sea Shack
Leon A - Mei 2018
Algehele gradering
Eco friendly at it's best.
Sea Shack se terugvoer
Hi Leon,
Thank you for the feedback. I am glad to see you enjoyed your stay, and I hope to see you again in the future.
Best regards,
Team Sea Shack.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Shameez A - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker, mooi en rustig.
Sea Shack se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Shameez, ons waardeer dit en hoop ons sien julle gou weer by Sea Shack!
Groete,
Span Sea Shack.
Robert M - Des 2017
Algehele gradering
Weskus op sy beste.
Lees meerSea Shack se terugvoer
Thank you for your lovely review. The shacks are much more comfortable with queen-size beds and good linen. The cabanas are more for backpackers and teenagers. Looking forward to seeing you again soon.
Valeske K - Nov 2017
Algehele gradering
Dit het gevoel of ek op 'n tropiese eiland is.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Valeske vir die terguvoer, ons waardeer dit, hoop ons sien julle weer by Sea Shack.
Di en die span.
Henriette G - Okt 2017
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker!
Sea Shack se terugvoer
Thank you for the wonderful review. We appreciate all the feedback.
Best regards,
Di and Sea Shack
Steyn V - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, rustig en goeie opset.
Sea Shack se terugvoer
Goeiedag Steyn,
Dankie vir die terugvoer, so bly om te sien julle het dit geniet, hoop ons sien julle weer by Sea Shack.
Span Sea Shack.
Anna N - Okt 2017
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Sea Shack se terugvoer
Goeiedag Anna,
Dankie vir die terugvoer, so bly om te sien julle het dit geniet, hoop ons sien julle weer.
Span Sea Shack.
Monique D - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome verby!
Sea Shack se terugvoer
Goeiedag Monique,
Dankie vir die terugvoer, so bly om te weet julle het dit geniet, hoop ons sien julle weer.
Span Sea Shack.
Noleene B - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Johann H - Aug 2017
Algehele gradering
Dit is so mooi en rustig.
Corrie N - Mei 2017
Algehele gradering
Asemrowend, die beste plek om jou liggaam en siel te hernu.
Werner M - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Sakkie S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Sea Shack se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Sakkie, hoop ons sien julle weer by Sea Shack.
Span Sea Shack.
Mari R - Okt 2017
Algehele gradering
Perfekte ligging, netjies en rustig.
Lees meerSea Shack se terugvoer
Goeiedag Mari,
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit, hoop ons sien julle weer by Sea Shack.
Span Sea Shack.
Riaan B - Des 2017
Algehele gradering
Iets besonders/anders.
Prieur D - Nov 2017
Algehele gradering
'n Heel ander belewenis!
Sea Shack se terugvoer
Dankie Prieur vir die terugvoer, ons waardeer dit, bly om te hoor julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien by Sea Shack!
Span Sea Shack.
Germari S - Sep 2017
Algehele gradering
'n Stukkie hemel perfek vir sielsoek en stilte.
Lees meerSea Shack se terugvoer
Hi Germari,
Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet, dankie vir die terugvoer, hoop om jou weer te sien by ons.
Groete,
Span Sea Shack.
Rita M - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderful "off the grid" accommodation on the edge of the sea.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike "off the grid" verblyf teenaan die see.
Volpunte vir die gashere Daniel en Raymond. Stil en pragtige atmosfeer. Ons sal beslis terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marilie B - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike naweek!
Sea Shack se terugvoer
Dankie vir die terguvoer Marilie, ons waardeer dit, hoop ons sien julle weer by Sea Shack.
Span Sea Shack.
Annalie V - Okt 2017
Algehele gradering
Een naweek daar is gelykstaande aan 'n week met vakansie ... rustig!
Sea Shack se terugvoer
Goeiedag Annalie,
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit, en hoop ons sien julle weer by Sea Shack.
Span Sea Shack.
Marilize B - Jan 2017
Algehele gradering
Exceeded all my expectaitons.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het al my verwagtinge oortref.
Wonderlike ligging, ontspanne atmosfeer, vriendelike mense, fantastiese ervaring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sea Shack se terugvoer
Hi Marilize,
Thanks for the feedback, we strive to keep up a high standard which can ensure a good experience at Sea Shack.
Some areas can get a bit "tired" after a hectic December, but we keep on trying to improve.
Regards,
Team Sea Shack
Sandra K - Nov 2017
Algehele gradering
Mid-week paradys!
Lees meerSea Shack se terugvoer
Goeiedag Sandra,
Dankie vir die terguvoer, ons waardeer dit. Jammer om te verneem van die insident wat gebeur het, dit is reeds opgevolg en uitsorteer, ons gee die versekering dit is nie die norm by Sea Shack nie, ongelukkig het dit plaasgevind.
Ons naweke is prima en word 99.9% deur verskillende groepe mense met groot genot sonder enige onaangenaamheid gedeel.
Ons vertrou nietemin ons sien julle weer by Sea Shack.
Di en die span.
Henry L - Des 2016
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en omgewing.
Sea Shack se terugvoer
Hi Henry, dankie vir die terugvoer, bly julle kon ontsnap en ontspan.
Groete,
Span Sea Shack.
Christa G - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en hemels!
Sea Shack se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Christa, altyd goed om te hoor as die tydjie by ons goed was vir julle.
Groete,
Span Sea Shack
Anna N - Aug 2016
Algehele gradering
Awesomste, mooiste, vriendelikste plek aan die Weskus!
Sea Shack se terugvoer
Hallo Anna,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te sien julle het dit baie geniet, dit was 'n plesier om julle te kon
ontvang by Sea Shack, hoop ons sien julle weer by ons.
Groete,
Span Sea Shack
Sonja R - Mei 2016
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het om te herlaai.
Sea Shack se terugvoer
Hallo Sonja, baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te verneem julle het die ondervinding geniet en hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Met dank,
Span Sea Shack
Nicoleze N - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekend. Dit was fantasties!
Sea Shack se terugvoer
Thanks for your review! Much appreciated, Di and the team at Sea Shack
Ansu L - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekende konsep, ligging en diens.
Sea Shack se terugvoer
Hallo Ansu, dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit en is bly om te verneem julle het Sea Shack geniet. Ons deel die sentiment omtrent die instandhouding van die reservaat oor die algemeen en kan slegs ons eie onmiddellike omgewing so skoon en netjies hou as wat ons kan. Dit sal 'n plesier wees om julle weer by Sea Shack te verwelkom.
Groete,
Almal by Sea Shack
René M - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was 'n awesome ervaring!
Sea Shack se terugvoer
Hallo Rene, baie dankie vir die terugvoer ons is bly om te hoor julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer hier te kan verwelkom volgende keer.
Groete,
Almal by Sea Shack
Jacolien O - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastiese kampervaring reg teen die see.
Lees meerSea Shack se terugvoer
Hi Jacolien, Dankie vir die terugvoer, bly om te sien julle het dit geniet, ons neem kennis van die kommentaar oor die tente en het reeds meer foto's geplaas.
Dit sal 'n plesier wees om julle volgende keer by Sea Shack te kan verwelkom.
Groete,
Almal by Sea Shack.
Lonje V - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Sea Shack se terugvoer
Dankie Lonje vir die terugvoer, dis goed om te hoor julle het dit geniet, ons sien uit daarna om weer gasheer te wees vir julle.
Groete van almal by Sea Shack
Ingrid J - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Sea Shack se terugvoer
Dankie Ingrid vir die terugvoer, dis goed om te hoor dat julle dit geniet het, sien uit daarna om weer gasheer te wees vir julle.
Groete van almal by Sea Shack
Arlien D - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Absolute moet!
Sea Shack se terugvoer
Dankie Arlien vir die terugvoer, baie goed om te hoor julle het dit geniet en sal julle enige tyd weer wil verwelkom.
Almal by Sea Shack
Adri D - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Hendrik V - Des 2016
Algehele gradering
Lekker gerus by die see.
Vicky B - Des 2016
Algehele gradering
Gasvryheid, verblyf, ligging alles 10/10, het baie lekker gebly en sal definitief weer terugkeer. Waarde vir jou geld!
Irma J - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring, wil weer teruggaan.
Sea Shack se terugvoer
Dit is goed om die terugvoer te hoor van sulke wonderlike gaste wat die plek geniet en waardeer het,
Hoop julle kom gou weer kuier.
Almal by Sea Shack
Willem D - Feb 2016
Algehele gradering
It's a little piece of heaven.
Sea Shack se terugvoer
Thanks, Willem , Come and visit us again anytime.
Warm regards, Di, Eben, Fran & Peter.
Martin S - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekende ervaring.
Sea Shack se terugvoer
Hi Martin,
Dankie vir die terugvoering, ons is bly om te verneem julle het dit geniet, dit was ons plesier om julle gasheer te kon wees en hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Beste groete,
Span Sea Shack
Thea V - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was 'n lekker glamping-ervaring!
Sea Shack se terugvoer
Hi Thea dankie vir die terugvoer ons is bly om te verneem julle het dit geniet en sien uit daarna om weer gasheer te wees vir julle.
Beste groete,
Span Sea Shack
Frieda E - Apr 2016
Algehele gradering
Idillies!
Sea Shack se terugvoer
Hallo Frieda,
Dankie vir die terugvoer, waardeer dit, sien uit daarna om dalk weer gasheer vir julle te wees.
Almal by Sea Shack
Anne-lu O - Feb 2016
Algehele gradering
As jy wil wegkom van als is hierdie die plek.
Rianne P - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties! Baie lekker om so naby die see te bly.
Sea Shack se terugvoer
Hi Rianne,
Dankie vir die terugvoer, bly om te sien julle het dit geniet, dit is wel so dat verskillende idees wat betref die genot van so 'n naweek nie vir almal dieselfde is nie.
Ons sal julle graag in die toekoms weer by Sea Shack verwelkom.
Beste groete,
Span Sea Shack.
Liezl D - Sep 2016
Algehele gradering
Awesome!
Sea Shack se terugvoer
Hallo Liezl,
Dankie vir die terugvoering. Ek is bly om te sien julle het dit geniet, ons neem kennis van die punte wat jy noem en sal aandag daaraan gee.
Beste groete,
Span Sea Shack.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Soldatenbaai, Cape Columbine Natuurreservaat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang