Sea-Spray Cottages
Beskrywing
Eenheid 7 is perfek vir 'n paartjie en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Die eenheid het nie 'n sitarea nie, maar daar is 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Droogskoonmaakdienste is beskikbaar teen ekstra koste.
Minibusse betaal ekstra vir parkeerplek.
Bestuurders word gehef indien hulle op die perseel bly of in die kothuis of in die bus slaap.
Busse met lugversorging kan nie onder die koepel deur die perseel binnekom nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Matrikulante word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes in 'n ruim grasdak-enkelverdiepingkothuis met 'n privaat tuin en braai. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n stoof, 'n ketel en ingeboude kaste. Die eenheid het ook 'n groot instap-aantrekkamer met 'n kluis. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Droogskoonmaakdienste is beskikbaar teen ekstra koste.
Minibusse betaal ekstra vir parkeerplek.
Bestuurders word gehef indien hulle op die perseel bly of in die kothuis of in die bus slaap.
Busse met lugversorging kan nie onder die koepel deur die perseel binnekom nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Matrikulante word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 6 kan as 'n enkelwoonstel beskryf word en het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Linne is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het nie 'n sitarea nie en gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels saambring. Daar is 'n kluis in die ingeboude kaste. Ander geriewe sluit 'n stoep met privaat braaigeriewe, 'n parkeerplek vir 1 voertuig en 24-uur-gewapende-reaksie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Droogskoonmaakdienste is beskikbaar teen ekstra koste.
Minibusse betaal ekstra vir parkeerplek.
Bestuurders word gehef indien hulle op die perseel bly of in die kothuis of in die bus slaap.
Busse met lugversorging kan nie onder die koepel deur die perseel binnekom nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Matrikulante word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n slaapbank. Die eenheid het ook 2 badkamers met stort, toilette en wasbakke. Die kombuis is met 'n yskas, 'n stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n TV en DStv (gaste moet hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring). Daar is ook 'n stoep met 'n privaat braai-area en parkeerplek vir 'n voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Droogskoonmaakdienste is beskikbaar teen ekstra koste.
Minibusse betaal ekstra vir parkeerplek.
Bestuurders word gehef indien hulle op die perseel bly of in die kothuis of in die bus slaap.
Busse met lugversorging kan nie onder die koepel deur die perseel binnekom nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Matrikulante word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lieflike eenheid is 'n dubbelverdieping-kothuis met 'n grasdak en slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers met 1 dubbelbed, 4 enkelbeddens en 2 dubbelslaapbanke op die eerste verdieping. Daar is ook 2 dubbelslaapbanke in die sitarea. Die huis het 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gesinskamer en sitarea met 'n TV en DStv-skottel (bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart). Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en mikrogolfoond, ketel, broodrooster, ingeboude kaste en breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid het sy eie stoep en privaat braai-area. Daar is 2 parkeerplekke vir voertuie beskikbaar. Die dek is op die eerste verdieping, met 'n privaat braai-area. Die eenheid is naby die swembad en groot lapa wat all gaste by Sea-spray kan gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Droogskoonmaakdienste is beskikbaar teen ekstra koste.
Minibusse betaal ekstra vir parkeerplek.
Bestuurders word gehef indien hulle op die perseel bly of in die kothuis of in die bus slaap.
Busse met lugversorging kan nie onder die koepel deur die perseel binnekom nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Matrikulante word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet wat gedeel word. Daar is 'n kombuisie en die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv (bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart). Daar is ook 'n stoep en privaat braai-area met parkeerplek vir 'n voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Droogskoonmaakdienste is beskikbaar teen ekstra koste.
Minibusse betaal ekstra vir parkeerplek.
Bestuurders word gehef indien hulle op die perseel bly of in die kothuis of in die bus slaap.
Busse met lugversorging kan nie onder die koepel deur die perseel binnekom nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Matrikulante word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscus-straat 46, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang