Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-Spray Cottages

Selfsorg

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.7
Veiligheid
3.7
Andelene V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

As jy die eenheid soos ons naby die swembad kry, is dit heerlik. Rose, die eienaar van die plek, is baie gaaf en het ons dadelik gehelp. Ons het wel gevoel die plekkie is nie baie skoon nie en het maar 'n bietjie maintenance nodig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sea-spray:
Sea-Spray Cottages
The villa that Andelene was booked into was in excellent condition. Neat and clean. She was near the pool and large Lapa. At Sea-spray we are constantly doing maintenance. The children were a pleasure to have stay. My establishment has an excellent reputation. Thank you.

Ludwiche V
Kort verblyf
5.0
Feb 2019

Gerieflik. Vriendelike eienaar en verblyf was netjies. Goeie opsie vir 'n groep mense om op een plek te kan bly. Sal weer van hul gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sea-spray:
Sea-Spray Cottages
It was a pleasure having the SA All Stars 7s rugby stay with us. Wish all the guests were like them. So well organized and well behaved. They are welcome anytime. Rose Bester Owner of Sea-Spray Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Sea-spray: Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscus-straat 46, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy9wnWaJFmBePEBE0w7nWM3u9B5pp6FhJ3dl3PKmvKhpY93ACzg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 46 Hibiscus Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.863172224733 30.367357730747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang