Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Star Rocks

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Thekla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Sea Star Rocks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
She-vaughn F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
She-vaughn F

It was a great stay.

Very cosy and beautiful.

Bevan D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan D

Dit voel asof jy by die huis is. Net baie meer luuks.

Die plek is asemrowend en hulle het die vriendelikste werkers wat altyd bereid is om jou te maak glimlag. Die huis en sy uitsig is ook so mooi om te sien.

Matt S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt S

Ek sal vir seker weer teruggaan, die personeel en blyplek is regtig eerste klas.

Sien sterre.

Khanyo M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Khanyo M

Amazing, beautiful place to relax and have fun.

Welcoming and very helpful staff. Really felt like home away from home.

Andre L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Baie modern en luuks met die mooiste uitsig! Voel bederf!

Beste bederfnaweek vir 'n 10 jaar huweliksherdenking. Niks meer nodig nie, en baie vriendelike personeel. Sentraal geleë en in die mooiste omgewing. Baie dankie!

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theresa-laan 26, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MmY0NGVlLTcxMjctNGFiOS04NmJlLTU1Njk3OThjZjQwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 26 Theresa Avenue Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.962387797091 18.384051635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang