Sea the View
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Wilma F - Des 2023
Algehele gradering
Baie gesellig en het lekker gekuier saam met my familie.
Joslyn J - Feb 2022
Algehele gradering
We had a great time at Seaview. We enjoyed our stay their, even the neighbours were friendly.
Sea the View se terugvoer
Thanks for the review, Joslyn! Was nice having you. Please visit us again!
Patrick S - Jan 2022
Algehele gradering
Was lekker, stil gebied.
Sea the View se terugvoer
Goeie dag Patrick,
Ons is baie bly julle het die huis geniet.
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Hoop om julle sommer weer vinnig te sien.
Groete,
Seeview, Linda
Jacques M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees en sal beslis weer gaan.
Sea the View se terugvoer
Goeie dag Jacques,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Jammer om te hoor jy was aanvanklik nie gelukkig nie maar ek is bly die huis was voldoende vir julle.
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete,
Seeview - Linda
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hannes Pienaarstraat, Bentenhof 6, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang