Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Valley Villa

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Jan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantasties. Fantastiese gasvrou! Sal vir seker aanbeveel! Behulpsaam, gee baie waardevolle inligting, nie in die pad nie, baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
A-Louise
Sea Valley Villa
Gelukkige nuwe jaar mooi familie, mag die werk, skool en vakansietyd vir julle uitstekend wees. Ek sien uit om u weer hier te verwelkom. Dit was so lekker vir my om u en die familie by my rusvol verblyf te hê. Ek is so bly dat u my akkommodasie geniet het. Julle het my Kersfees net mooier gemaak. Ek waardeer so baie die positiewe woorde wat u gesê het van julle aankoms en weer die paar dae later toe julle weer op die pad was.

Matt H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Super duper lekker! Dit was uitstekend van die begin tot die einde. Ons was deur die gasvrou letterlik uit ons voertuig gehaal en verwelkom. Ons het soos ou kennisse gevoel wat mekaar jare laas gesien het. Sy het regtig uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Na 20 minute wat net in die tuin spandeer is, was die kamer aan ons gewys, en dit was super skoon en gerieflik. Vir 'n gastehuis was die bed super gemaklik en weereens skoon en vars. Ongelukkig kon ons nie die kombuis gebruik nie, maar die gasvrou het uit haar pad gegaan om vir ons 'n koffie kroug in te rig wat super duper nice was. Ons kan met vertroue sê dat sy ons weer gaan sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
A-Louise
Sea Valley Villa
Hi Matt, Baie dankie vir die wonderlike woorde. Jou resensie is soos sonlig vir my siel. Ek waardeer dit baie. Dit maak my week. Ek sien uit daarto om jou weer te verwelkom, met jou mooi hondjie en meer familie. Ek het ons geselskap vreeslik geniet. Beste wense vir 'n spesiale week.

Lyn M
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2023

A comfortable overnight stay. Louise was extremely helpful and we found the property to be more than adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
A-Louise
Sea Valley Villa
It was lovely to host you and your friends Lyn. Thank you for your review, much appreciated. Have a blessed year ahead

Karl S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2023

Lovely, quiet place. The roll of the ocean's waves close by adds a sense of peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
A-Louise
Sea Valley Villa
Thank you very much Karl, I enjoyed meeting you both. So glad you enjoyed your stay. Have a lovely new year

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
1.0
Jan 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Hessie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Clean and friendly landlady. We enjoy our stay at Sea Valley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
A-Louise
Sea Valley Villa
Baie dankie. It was lovely to meet you. I enjoyed hosting you and look forward to another visit from you both.

Linda Louise H
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Sep 2019

'n Aangename verblyf. Ons het 'n kort, maar aangename verblyf gehad.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
A-Louise
Sea Valley Villa
Thanks Linda, keep well.

David D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2018

Lieflike rustige atmosfeer met seebries en geluide van see in agtergrond. Eienares baie tegemoetkomend en gasvry. Ruim kamers uiters netjies gemeubileer. Steurnisvry met sekuriteit vir totale gemoedsrus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
A-Louise
Sea Valley Villa
More David, Baie baie dankie vir die resensie die is net wat my dag mooi maak. Dit was baie lekker om u familie ontmoet en ek het julle geselskap baie geniet. Sien uit om julle in die toekoms weer hier te hê. Baie geluk met goeie avonture voorentoe. Beste Wense, Louise

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2017

Baie aangenaam en 'n vriendelike gasvrou. Het dit baie geniet. Sal dit aanbeveel as 'n gesinsvakansiehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther S
Kort verblyf
4.0
Mrt 2016

Baie lekker gebly, sal altyd weer wil teruggaan as ek in Port Alfred is. Die gasvrou was uiters vriendelik en behulpsaam en het gesorg dat ek alles het wat ek nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
A-Louise
Sea Valley Villa
Baie, baie Dankie Ester. Ek sal graag vir jou weer ontmoet en meer van die dorp vir jou wys. Ek's vandag nou klaar besig met beddens beter maak en die tuin het 'n nuwe bedding buite die sitkamer. Beste Louise

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

A-Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Downs-laan 15, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5981300249b7f3963ea9f0289ec7e311582d948b3b319da5fb7b5f42cc69d92111057d445da8a15f2d5849e3273783c5cee9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 15 South Downs Avenue Forest Downs 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.614566782879 26.876721245369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang